Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Dink aan konkrete dade van aanbidding, wat jyself lééf!
Advertisements

Hebreërs 11:1-3. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God.
Wat maak ek met die gemors? `n Kragtige oplossing vir Oorwinning.
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Krag om oorvloedig te LEWE
Pastoraat aan die verslaafde Pastorate to the addict
Vir God is jy nie “ per ongeluk nie “ !
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
LITURGISE MOMENT: God versamel ons voor Hom
Vroeër hierdie maand het Facebook > 10 jaar oud geword
Rondom My Dawie de Jager.
HOE HELP ONS LIDMATE OM DISSIPELS TE WEES?
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
In Ritme Met Die Gees Om ’n Sabbatsmens Te Word.
Absolute oortuiging God bestaan?
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Kategese 24 Oktober 2010 NG Wierdapark.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Do you need a miracle In your Life?.
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
2 Tim. 3:5 "Hulle sal nog die uiterlike skyn van die godsdiens hê, maar die krag van die godsdiens sal hulle nie ken nie. Bly weg van sulke mense af.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
NP van Wyk Louw Toe jy kind was.
In 2009 was daar reeds 33, 3 miljoen mense wat met MIV lewe
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
1 Kor 14:1 (Afrikaanse Ou Vertaling)
Luk. 18:8 “Maar sal die Seun van die mens by sy koms nog geloof op die aarde vind?”
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
KAN ONS GOD VERTROU WANNEER HY SÊ, “VOLG MY”? Deur Karen J. Pearson
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Verstaan  emosies  wil
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
“Julle sal my getuies wees”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Learning, Life and entrepreneurial skills
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Wat soek jy? Waarna dors jy? Waarna dors die wêreld?
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Presentation transcript:

Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?

Hoekom? Hierdie hoekom is werklik baie gelaai, want daar is baie hoekoms wat hierin opgeneem is: Hoekom praat ons hieroor? Want die Bybel lê baie klem op die manier dat God in die besonder sorg vir die armes. Hoekom spandeer die gemeente amper 20% van die begroting, aan die projekte en personeel van MLD?

Persoonlike storie - Faith Kuta Prent van faith

Twyfel... Hierdie hoekom is werklik baie gelaai, want daar is baie hoekoms wat hierin opgeneem is: Hoekom praat ons hieroor? Want die Bybel lê baie klem op die manier dat God in die besonder sorg vir die armes. Hoekom spandeer die gemeente amper 20% van die begroting, aan die projekte en personeel van MLD?

Jesaja 58:10 “...as jy jou wy aan dié wat honger het, as jy voorsien in die behoeftes van dié wat in nood is, sal die lig vir jou skyn wanneer dit donker is, sal wat vir jou nag is, word soos die helder middag.”

Hoekom het Jesus aarde toe gekom? Dit is moontlik om legio tekste hier weer te gee in ’n poging om die punt te maak dat God van die sondeval af herstel wou bring. Die bekende teks wat Jesus antwoord wanneer Johannes twyfel in Hom: Blindes sien, lammes loop, die dowes hoor en aan die armes word die goeie nuus verkondig.

Meer as net verlossing, dit gaan oor versoening. Hierdie versoening is bedoel vir die hele aarde. Alle verhoudings. Die verhouding tussen God en mens, mens met hulself, mense met mekaar en mense met die aarde. Ons kan dan beweeg dat hierdie gebroke verhoudings het ’n invloed en is selfs die oorsaak van armoede.

“The kingdom is the renewal of the whole world through the entrance of supernatural forces. As things are brought back under Christ’s rule and authority, they are restored to health, beauty, and freedom”. - Tim Keller

“Ons Glo dat God ... op ’n besondere wyse (by uitnemendheid) die God van die noodlydende, die arme en die veronregte is en dat Hy sy kerk roep om Hom hierin na te volg...”

Hoe? Hierdie hoekom is werklik baie gelaai, want daar is baie hoekoms wat hierin opgeneem is: Hoekom praat ons hieroor? Want die Bybel lê baie klem op die manier dat God in die besonder sorg vir die armes. Hoekom spandeer die gemeente amper 20% van die begroting, aan die projekte en personeel van MLD?

“Binne die Afrika konteks is verhoudings belangriker as die waarheid.” - Jurgens Hendriks Professor Jurgens Hendriks Binne die Afrika konteks is verhoudings belangriker as die waarheid

Verhoudings... Professor Jurgens Hendriks Binne die Afrika konteks is verhoudings belangriker as die waarheid

Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?

Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?

“Geseënd is dié wat honger en dors na wat reg is, want hulle sal versadig word. Geseënd is dié wat barmhartig is, want aan hulle sal barmhartigheid bewys word.”

“Geseënd is die wat honger en dors na wat reg is, want hulle sal versadig word.”

“’n brandende begeerte om te doen wat God wil hê.” Lewende Bybel vertaling: “’n brandende begeerte om te doen wat God wil hê.”

Wat is God se geregtigheid? Herstel van verhoudings Shalom Herstel van verhoudings Billikheid Vrede Alles in die regte plek

“Geseënd is die wat barmhartig is, want aan hulle sal barmhartigheid bewys word.”

Wat?

Vrygewigheid Genade Ontferming Vergewing Omgee

“Geregtigheid moet die eintlike doel van barmhartigheid wees”

Wat?

Armoede is...

Moldova For a poor person. Everything is terrible – illness, humiliation, shame. We are cripples; we are afraid of everything; we depend on everyone. No one needs us. We are like garbage that everyone wants to get rid of.

Guinea-Bissau When I don’t have any (food to bring my family), I borrow, mainly from neighbors and friends. I feel ashamed standing before my children when I have nothing to help feed the family. I’m not well when I’m unemployed. It’s terrible.

Latvia During the past two years we have not celebrated any holidays with others. We cannot afford to invite anyone to our house and we feel uncomfortable visiting others without bringing a present. The lack of contact leaves one depressed, creates a constant feeling of unhappiness, and a sense of low self-esteem.

Latvia The lack of contact leaves one depressed, creates a constant feeling of unhappiness, and a sense of low self-esteem.

Cameroon (The poor have) a feeling of powerlessness and an inability to make themselves heard.

“Poverty is the result of relationships that do not work, that are not just, that are not for life, that are not harmonious or enjoyable. Poverty is the absence of shalom in all its meanings”.

Waar?

Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?

Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?