Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

In 2009 was daar reeds 33, 3 miljoen mense wat met MIV lewe

Similar presentations


Presentation on theme: "In 2009 was daar reeds 33, 3 miljoen mense wat met MIV lewe"— Presentation transcript:

1 In 2009 was daar reeds 33, 3 miljoen mense wat met MIV lewe 22.5 miljoen in Sub-Sahara Afrika 5.6 miljoen in Suid Afrika 16.8% van alle MIV positiewe mense wêreldwyd, woon in Suid-Afrika. UNAIDS, 2010

2 No Child Born With HIV of
Zero new HIV infections. Zero discrimination. Zero AIDS-related deaths. Die video “No Child Born With HIV” van The One campaign Of UNAIDS se "Zero new HIV infections. Zero discrimination. Zero AIDS-related deaths.” kan afgelaai en as inleiding gespeel word.

3 Wie in ons samelewing sing vandag hierdie lied
Wie in ons samelewing sing vandag hierdie lied? Wie pleit om gehoor te word? Speel “O Lord, hear my prayer” beskikbaar op of op sommige CD’s met Taizé musiek Alternatief: Gemeente sing Lied 278 en 279 met dieselfde vraag ingedagte... ♫ O Lord, hear my prayer

4 Votum-Litanie Hierdie is net die vooraf skyfie...die woorde van die litanie volg hierna

5 Prediker: Here, U is die Alomteenwoordige; die Een wat alles ken en weet; die Een wat luister … en tog is daar steeds stemme wat pleitend roep, “O God, hoor my gebed … hoor my klag”

6 Gemeente: “Die Here is my Herder, ek kom niks kort nie.” (Ps 23:1)

7 “My God, My God, waarom het U my verlaat?” (Ps 22)
Stem: “My God, My God, waarom het U my verlaat?” (Ps 22) DOOF DIE EERSTE VAN DRIE KERSE UIT

8 Gemeente: “Here, U is my lewe. U sorg vir my” (Ps 16:5)

9 “My God, My God, waarom het U my verlaat?” (Ps 22)
Stem: “My God, My God, waarom het U my verlaat?” (Ps 22) DOOF DIE TWEEDE VAN DRIE KERS UIT

10 Gemeente: “Here, U omsluit my van alle kante, U neem my in besit” (Ps 139:5)

11 “My God, My God, waarom het U my verlaat?” (Ps 22)
Stem: “My God, My God, waarom het U my verlaat?” (Ps 22) DOOF DIE DERDE VAN DRIE KERSE UIT

12 Prediker: Here, U is die Alomteenwoordige; die Een wat alles ken en weet; die Een wat luister. Wil U nie deur ons die antwoord bring aan hulle wat verlate voel nie, want aan ons het U die bediening van versoening toevertrou. (2 Kor 5) Amen

13 Seëngroet Geseënd is die wat barmhartig is, want aan hulle sal barmhartigheid bewys word. (Matt 5:7)

14 Sionsgesange 260; of May we be a shining light
Lied 284 of Lied 488 Sionsgesange 260; of May we be a shining light Maak hier ‘n keuse vir ‘n lied: Lied 284 of Lied 488 Sionsgesange 260; of May we be a shining light Steek kerse weer aan tydens sing van die lied. Daarmee simboliseer ons dat hoop nooit geblus kan word nie.

15 Dankoffer Tydens die dankoffer kan die volgende lied in die agtergrond gespeel word: – “Andrew Peterson” – The Silence of God.

16 Gebed - Litanie

17 Our Father who art in heaven,
Voorleser: Because we love God, we say: Gemeente: Our Father who art in heaven, Afrikaanse vertaling is in die meegaande dokument

18 Voorleser: Because loving God means that we yearn for God to make his glory known, we say: Gemeente: Hallowed be thy name. Thy kingdom come. Thy will be done, on earth as it is in heaven.

19 Voorleser: Because loving God means we love others as God loves others, we long for all to have the necessities of life, and we say: Gemeente: Give us this day our daily bread.

20 Voorleser: Because we love others, we seek to unleash God’s grace of forgiveness and say: Gemeente: Forgive us our sins as we forgive those who sin against us.

21 Voorleser: Because we love others, we long that they will love and live God’s will, so we say: Gemeente: And lead us not into temptation, but deliver us from evil.

22 Voorleser: Because we love God, and because we love others, we lift our hearts to God and say: Gemeente: For thine is the kingdom, the power, and the glory. Forever and ever. Amen.

23 Voorleser: We say this today because we love God and love others.

24 MOONTLIKE SKYFIE VIR SKRIFLESING/BOODSKAP
Jes 64:1-9

25 Jes 64:1-9 MOONTLIKE SKYFIE VIR SKRIFLESING/BOODSKAP

26 Jes 64:1-9 MOONTLIKE SKYFIE VIR SKRIFLESING/BOODSKAP

27 Geloofsbelydenis: Ons glo
uit deel 4 van die Belhar Belydenis Ons glo dat God Homself geopenbaar het as die Een wat geregtigheid en ware vrede onder mense wil bring; ALMAL BELY DIT HARDOP SAAM

28 dat Hy in `n wêreld vol onreg en vyandskap op `n besondere wyse die God van die noodlydende,
die arme en die verontregte is en dat Hy sy kerk roep om Hom hierin te volg;

29 dat Hy aan verdruktes reg laat geskied en brood aan die hongeriges gee;
dat Hy die gevangenes bevry en blindes laat sien;

30 dat Hy die wat bedruk is ondersteun,
die vreemdelinge beskerm en weeskinders en weduwees help en die pad vir die goddelose versper;

31 dat vir Hóm ware godsdiens is, om die wese en die weduwees in hulle swaarkry te ondersteun;
dat Hy sy kinders wil leer om goed te doen en die geregtigheid te soek. Amen.

32 Slotlied – lied 526 miskien verskeie kere herhaal

33 SEEN

34 Help CABSA om hierdie en ander dienste gratis aan te bied,
wees 1 in ‘n 1000 wat R100 per maand bydra


Download ppt "In 2009 was daar reeds 33, 3 miljoen mense wat met MIV lewe"

Similar presentations


Ads by Google