Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.

Similar presentations


Presentation on theme: "Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig."— Presentation transcript:

1

2 Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig was, gegaan en vir hom gevra: “Meneer, ons wil Jesus graag ontmoet.” Filippus het gegaan en dit vir Andreas vertel. Andreas en Filippus gaan toe en sê dit vir Jesus.

3 Johannes 12 Daarop sê Jesus vir hulle: “Die tyd het gekom dat die Seun van die mens verheerlik moet word. Dít verseker Ek julle: As 'n koringkorrel nie in die grond val en sterwe nie, bly hy net een; maar as hy sterwe, bring hy 'n groot oes in. Wie sy lewe bo My liefhet, verloor dit; en wie sy lewe in hierdie wêreld nie bo My liefhet nie, sal dit vir die ewige lewe behou.

4 Johannes 12 As iemand My wil dien, moet hy My volg; en waar Ek is, daar sal my dienaar ook wees. As iemand My dien, sal die Vader hom eer. Nou is Ek diep ontsteld. En wat moet Ek sê? Moet Ek sê: Vader, red My uit hierdie uur? Maar juis hiervoor het Ek gekom, vir hierdie uur. Vader, verheerlik u Naam!”

5

6 Johannes 12 As 'n koringkorrel nie in die grond val en sterwe nie, bly hy net een; maar as hy sterwe, bring hy 'n groot oes in.

7

8 Philippians 2:6 Though he was in the form of God, he did not count equality with God a thing to be grasped, but emptied himself, taking the form of a servant, and being born in human likeness.

9 “Pain is inevitable. Suffering is a choice.”

10 Johannes 12 As iemand My wil dien, moet hy My volg; en waar Ek is, daar sal my dienaar ook wees.

11 Johannes 12 Wie sy lewe bo My liefhet, verloor dit; en wie sy lewe in hierdie wêreld nie bo My liefhet nie, sal dit vir die ewige lewe behou.

12 ψυχή - psuchē: siel

13 “What we forget, nonetheless remembers us.”
- Richard Strozzi-Heckler

14 Die omhelsing van gebrokenheid is ‘n reis na betekenis.

15 “We must learn to stay with the pain of life, without answers, without conclusions, and some days without meaning… In terms of soul work, we dare not get rid of the pain before we have learned what it wants to teach us” - Richard Rohr

16


Download ppt "Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig."

Similar presentations


Ads by Google