Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp

Similar presentations


Presentation on theme: "MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp"— Presentation transcript:

1 MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
van Jesus Christus in die lewe van die gelowige.

2 vir ons gevalle toestand?
Wat is die kuur vir ons gevalle toestand? VIR ONS ONKUNDE… Die profetiese amp: Die profetiese lig verdryf die duisternis van vals lering. VIR ONS SKULD… Die priesterlike amp: Die verdienste van die priester neem ons skuld weg en bewerk versoening vir ons. VIR ONS VERDORWENHEID… Die koninklike amp: Die mag van die koning bevry ons van die verslawing van sonde en bewerk heiligmaking.

3 Ek sal die Vader vra, en Hy sal vir julle ‘n ander Voorspraak stuur om vir ewig by julle te wees, naamlik die Gees van die waarheid”. Johannes 14:16 Hierdie Gees getuig saam met my gees dat ons kinders van God is Romeine 8:16 Wanneer ek in my gebede aan julle dink, bid ek dat die God deur sy Gees aan julle wysheid gee en Hom so aan julle openbaar dat julle Hom werklik kan ken. Efesiërs 1:17

4 “Ek weet alles wat julle doen…”.
Openbaringe 2:2 Die Joodse Raad was verbaas toe hulle Petrus en Johannes se vrymoedigheid sien, want die Raad het geweet dit is maar ongeleerde en eenvoudige mense Handelinge 4:13 Wanneer Hy kom, die Gees van die waarheid, sal Hy julle in die waarheid lei. Johannes 16:12

5 WANNEER SY WAARHEID ONS VRY MAAK!
...en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vry maak. Johannes 8:32 WANNEER SY WAARHEID ONS VRY MAAK!

6 ..want die groot draak, die slang van ouds, wat die duiwel en die Satan genoem word en die hele wêreld verlei... planaw:. to make a lie appear true, to cover the eyes with a lie

7 ὀχύρωμα:. to fortify, stronghold
Die wapens van ons stryd is nie die wapens van die mens nie, maar die kragtige wapens van God wat vestings kan vernietig Korintiërs 10:4

8 Praat sonder om te dink kan soos dolksteke wees; wyse mense bring genesing met wat hulle sê Spreuke 12:18

9 Bly dan op julle pos, toegerus met die waarheid as gordel
om julle heupe. Efesiërs 6:14 Ons neem elke gedagte gevange om dit aan Christus gehoorsaam te maak. 2 Korintiërs 10:5

10 Good night, you princes of Maine, kings of New England.

11 Psalm 8:5-6 Wat is die mens dat U aan Hom dink? U het hom hom met aansien en eer gekroon.

12 Moenie die werking van die Heilige Gees teenstaan nie
Moenie die werking van die Heilige Gees teenstaan nie. 1 Tessalonisense 5:19, NAV OAV: “Blus die Gees nie uit nie”.

13 Hoe hoor elkeen van ons dan sy eie moedertaal
Hoe hoor elkeen van ons dan sy eie moedertaal? Handelinge 2:8 διάλεκτος:. a mode of discourse, dialect, language, tongue.

14 ‘N PROFEET WAT DIT AMPER GEMIS HET!
Uit dieselfde mond kom lof en vloek. My broers, so moet dit nie wees nie Jakobus 3:10

15 OM ANDER/ MEKAAR OP TE BOU.

16 OM SY WAARHEID IN ANDER/ MEKAAR SE LEWENS IN TE SPREEK

17 OM ANDER/ MEKAAR AAN TE SPOOR EN REG TE HELP

18 OM ANDER/ MEKAAR OP TE BEUR.
Jou liefde het vir my groot vreugde en bemoediging gebring, omdat jy die harte van die gelowiges verkwik het Filemon 1:7 ἀναπαύω:. to exempt; refresh; take ease > the focus of meaning seems to be upon the restorative character of rest rather than mere cessation of activity


Download ppt "MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp"

Similar presentations


Ads by Google