Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,

Similar presentations


Presentation on theme: "Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,"— Presentation transcript:

1

2

3 Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,

4 John 11:25 (NKJV) 25 Jesus said to her, “I am the resurrection and the life. He who believes in Me, though he may die, he shall live.

5 geweldig groot sy krag Efes 1:15-23 en hoe
is wat Hy uitoefen in ons wat glo. Dit is dieselfde kragtige werking van sy mag

6 Efes 1:15-23 20 wat Hy uitgeoefen het toe
Hy Christus uit die dood opgewek en Hom in die hemel aan sy regterhand laat sit het:

7 Want ons het nie ’n hoëpriester wat nie met ons swakhede medelye kan hê nie, maar een wat in alle opsigte versoek is net soos ons, maar sonder sonde Hebreërs 4:15, 1953 AV

8 Want ons het nie ’n hoëpriester wat nie met ons swakhede medelye kan hê nie, maar een wat in alle opsigte versoek is net soos ons, maar sonder sonde Hebreërs 4:15, 1953 AV

9 En Jesus het met ’n groot stem uitgeroep en gesê: Vader, in u hande gee Ek my gees oor! En toe Hy dit gesê het, blaas Hy die laaste asem uit. Lukas 23:46, 1953 AV

10 As jy met jou mond bely dat Jesus die Here is, en met jou hart glo dat God Hom uit die dood opgewek het, sal jy gered word. Romeine 10:9, 1983 AV

11 Hom het God opgewek, nadat Hy die smarte van die dood ontbind het, omdat dit onmoontlik was dat Hy daardeur vasgehou sou word. Handelinge 2:24, 1953 AV

12 Van Hom (JESUS Christus) sê Dawid: Ek het die Here altyd voor oë
Van Hom (JESUS Christus) sê Dawid: Ek het die Here altyd voor oë. Hy is aan my regterhand; ek sal nie wankel nie

13 Daarom is my hart bly en my tong jubel, ja meer, ek het die verwagting dat my liggaam sal lewe, want U sal my nie aan die doderyk oorlaat nie; U sal nie toelaat dat u troue dienaar vergaan nie.

14 U het my die paaie van die lewe geleer; u teenwoordigheid sal my met vreugde vul.
Met hierdie WOORD “Want U sal my nie aan die doderyk (NKJV Hades) oorlaat nie. Handelinge 2:25-28, 1983 AV, insetsels deur my ingevoeg)

15 Psalm 22 Die Boodskap My God, my God, waarom los U my heeltemal alleen? U help my nie. Ek skree totdat ek blou word, maar U is weg.

16 Psalm 22 Die Boodskap Moet my ook nou nie alleen los nie, Here, want probleme oorstroom my hele lewe. U voel so ver van my af terwyl ek hier in die nood sit. Daar is niemand om my te help nie.

17 Psalm 22 Die Boodskap Ek het soos ’n riet gebewe. Alles in my val uitmekaar. Ek is swak en moedeloos. Daarom beteken ek minder as niks. Ja, ek is so min werd soos ’n leë blik op ’n ashoop. My tong is so dik dat ek nie kan praat nie. En dan los U my ook nog alleen asof ek klaar dood is.

18 Psalm 22 Die Boodskap U moet my tog nie alleen los nie, Here! U alleen gee my krag. Kom help my baie gou! Keer asseblief sodat ek nie doodgaan nie.

19 want U sal my nie aan die doderyk oorlaat nie; U sal nie toelaat dat u troue dienaar vergaan nie (Handelinge 2:27, 1983 AV)

20 Wat ons verkondig, is die wysheid van God, die verborge waarheid wat bedek was en wat God van ewigheid af vir ons voorbestem het tot ons ewige heerlikheid. Nie een van die heersers van hierdie wêreld het hierdie wysheid geken nie. As hulle dit geken het, sou hulle nie die Here van die heerlikheid gekruisig het nie. (1 Korintiërs 2:7-8, 1983 AV)

21 “...na die werking van die krag van sy sterkte wat Hy gewerk het in Christus toe Hy Hom uit die dode opgewek het en Hom laat sit het aan sy regterhand in die hemele” (Efesiërs 1:17-20, 1953 AV)

22 Hoe raak ek van VREES ontslae?

23 Hoe raak ek van VREES ontslae?
Begin deur elke dag die Woord van God in jou lewe toe te laat. Lees dit, skryf dit neer en mediteer daarop. ... en ontvang met sagmoedigheid die ingeplante woord, wat in staat is om julle siele te red (Jakobus 1:21b AV)

24 Hoe raak ek van VREES ontslae?
1) Begin deur elke dag die Woord van God in jou lewe toe te laat. Lees dit, skryf dit neer en mediteer daarop. ... en ontvang met sagmoedigheid die ingeplante woord, wat in staat is om julle siele te red (Jakobus 1:21b AV)

25 Hoe raak ek van VREES ontslae?
“Hoe meer ek die Woord hoor en dit doen, hoe meer sal ek gelukkig wees in dit wat ek doen.” (Jakobus 1:25)

26 Hoe raak ek van VREES ontslae?
“Maar nou, so sê die Here, jou Skepper, o Jakob, en jou Formeerder, o Israel: Wees nie bevrees nie, want Ek het jou verlos; Ek het jou by jou naam geroep; jy is myne!” ... omdat jy kostelik is in my oë, hooggeag is, en Ek jou liefhet, daarom gee Ek mense in jou plek en volke vir jou lewe. Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; Ek sal jou geslag van die ooste af aanbring en jou versamel van die weste af.” Jesaja 43:1, 4-5, 1953 AV)

27 Hoe raak ek van VREES ontslae?
4) LAAT VREDE van GOD jou hart bewaar en word ʼn vredemaker Want die koninkryk van God is nie spys en drank nie, maar geregtigheid en vrede en blydskap in die Heilige Gees. (Romeine 14:17, 1953 AV) Regte denke = Blydskap + Vrede in die Heilige Gees


Download ppt "Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,"

Similar presentations


Ads by Google