Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Verstaan  emosies  wil

Similar presentations


Presentation on theme: "Verstaan  emosies  wil"— Presentation transcript:

1

2 Verstaan  emosies  wil

3 Gen. 6:3 “Toe besef die vrou dat die boom se vrugte goed is om te eet en mooi om na te kyk en begeerlik omdat dit kennis kan gee. En sy het van sy vrugte gepluk en geëet. Sy het ook vir haar man by haar gegee, en hy het geëet.”

4 Jak. 1: “Maar 'n mens word verlei deur sy eie begeertes wat hom aanlok en saamsleep. Daarna, as die begeertes bevrug geraak het, bring dit die sonde voort;

5 “Now the emotions of Divine grace work through the apprehensions of faith in the understanding, these warming and firing the affections, and they in turn influencing and moving the will.” A.W. Pink

6 Gal. 2:20 “ek is saam met Christus gekruisig, en nou is dit nie meer ek wat lewe nie, maar Christus wat in my lewe.”

7 II Kor. 10:5 “Die wapens van ons stryd is nie die wapens van die mens nie, maar die kragtige wapens van God wat vestings kan vernietig. Daarmee vernietig ons die redenasies en elke hooghartige aanval wat teen die kennis van God gerig word. Ons neem elke gedagte gevange om dit aan Christus gehoorsaam te maak. Ons is ook gereed om met elke ongehoorsaamheid af te reken...”

8 I Kon. 19: “Maar die Here sê vir hom: “Kom uit, en gaan staan op die berg voor My, die Here, Ek wil verbygaan.” .... En na die vuur was daar 'n fluistering in die windstilte. Toe Elia dit hoor, het hy sy gesig met sy mantel toegemaak en by die bek van die grot gaan staan.

9 Jes. 30:21 “Wanneer jy die regte koers verlaat, sal jy agter jou 'n stem hoor sê: “Hier is die pad, loop hierlangs.”

10 “No sinner savinly ‘comes to Christ’, or truly recieves Him into the heart, until the will freely consents to the severe and self-denying terms upon which He is presented in the Gospel.” A.W. Pink

11

12 “I yield! I yield! Subdued by sovereign love, and by the enlightenment which Thou hast bestowed upon me, I yield myself to Thy will.” C.H. Spurgeon

13

14 Ps. 119: “Gee my insig, dat ek u wet kan gehoorsaam en dit met my hele hart kan onderhou. Laat my wandel volgens u gebooie, want daarin vind ek vreugde. U verordeninge, laat dié my na aan die hart lê, nie die begeerte om myself te verryk nie. Weerhou my van 'n nuttelose lewe, laat my leef op die weg wat U aanwys.”

15


Download ppt "Verstaan  emosies  wil"

Similar presentations


Ads by Google