Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

HOE HELP ONS LIDMATE OM DISSIPELS TE WEES?

Similar presentations


Presentation on theme: "HOE HELP ONS LIDMATE OM DISSIPELS TE WEES?"— Presentation transcript:

1 HOE HELP ONS LIDMATE OM DISSIPELS TE WEES?
“Lidmaatbemagtiging” Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

2 Videoclip 1: Nataniel Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

3 Bespreek: Wat sou jy bedoel met “lidmaatbemagtiging”?
Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

4 Inleiding Bemagtiging van lidmate… Help kerk om oor grense te gaan…
“Moegheid” van lidmate verander na passie en entoesiasme… Dringend aandag aan dissipelskap… Toerusting van lidmate… Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

5 Inleiding ’n Gemeente is ’n gemeenskap van dissipels wat Christus volg en daarna streef om deur verhoudings die wêreld nuut te maak. Elke lidmaat is ’n dissipel en ’n gestuurde. Elkeen neem deel aan God se sending om van die hele skepping ’n beter plek te maak (Prof Nelus Niemandt - “Van instandhouding na gestuurdheid”) Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

6 Inleiding RAAMWERKDOKUMENT OOR DIE MISSIONALE AARD EN ROEPING VAN DIE NG KERK – DISSIPELSKAP Die missionale verstaan van gemeentes fokus op die belang van dissipelskap. Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

7 Inleiding "In fact, the very word "disciple" means "learner." … Only those churches will survive and prosper that empower all their members with the intelligence and decision support that can exercise, organize and mobilize brainpower into missional muscle.” (Leonard Sweet – Aquachurch) Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

8 Die GEES gee: 1. GROEI Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

9 Wandel in die Woord WAT IS GOD BESIG OM TE DOEN
Wandel in die Woord WAT IS GOD BESIG OM TE DOEN? Hand 1:1-8 Hand 2:1-21 Hand 6:1-7 Hand 8:1-4 Hand 28:30-31 Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

10 Videoclip 1: Nataniel Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

11 Aanbidding in Musiek Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

12 Videoclip 2: Kommissie vir Lidmaatbemagtiging
Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

13 Die GEES gee: 2. GAWES Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

14 Videoclip 3: Dr Kobus Neethling
Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

15 “People really do want to make commitments; and united in a common cause, calling, mission, purpose or vision, they can get extraordinary things done” (Kouzes and Posner - The Leadership Challenge) Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

16 Wat is die GEES aan die doen deur gelowiges?
Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

17 Die GEES gee: 3. WYSHEID Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

18 Videoclip 4: Dr Brand Pretorius
Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

19 “In recent years, we have changed our definition of leadership to the capacity to influence others by unleashing their power and potential to impact the greater good.” (Ken Blanchard - Leading at a higher level. p xix) Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

20 Wat is die rol van leierskap onder begeleiding van die Gees?
Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

21 Die GEES gee: 4. GELEENTHEDE
Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

22 Videoclip 5: Leandie du Randt
Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

23 “But the point of the Spirit is to enable those who follow Jesus to take into all the world the news that he is Lord, that he has won the victory over the forces of evil, that a new world has opened up and that we are to help make it happen.” (Tom Wright – The Holy Spirit in the Church) Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

24 Watter geleenthede is in ons omgewing?
Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

25 “...netwerk van invloed...” Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

26 “Lidmaatbemagtiging”=“Dissipelvorming”
“HEILIGE INNOVASIE” Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

27 Toerustingsnaweek 11-13 September 2015
Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

28 Netwerk vir Dissipelvorming
Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

29 Wat is VBO? VBO gaan oor die verdieping van ons kennis
en insig in die waarheid van die evangelie, ons ingesteldeheid teenoor ons roeping en ons werk en oor die slyping van ons bedieningsvaardighede. Maar dit gaan veral oor konstante leerbaarheid en oor die moed om in nuwe situasies in te gaan met die vertroue dat die Here ons kan leer en `n weg kan wys wat ons nie vooraf helder gesien het nie Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

30 • Ons is nou reeds meer as 7 jaar besig hiermee ... Ds...
Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

31 VBO en Lidmaattoerusting
Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

32 WINTERSKOOL 2-4 Junie 2015, Stellenbosch
Tema: Changing the World? An invitation to faithful discipleship and responsible citizenship Hoofsprekers: Barney Pityana, Amanda Gouws, Coenie Burger Meer inligting: Sien pamflet in lêer Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015


Download ppt "HOE HELP ONS LIDMATE OM DISSIPELS TE WEES?"

Similar presentations


Ads by Google