Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Om God te GENIET Filippense 4:2-9.

Similar presentations


Presentation on theme: "Om God te GENIET Filippense 4:2-9."— Presentation transcript:

1 Om God te GENIET Filippense 4:2-9

2 IN GESPREK MET GOD Alida Bothma

3 CONTEMPLATIO om God te GENIET

4 Desolation - Consolation
RUS Desolation - Consolation

5 Desolation - Consolation
RUS Net by God vind ek rus, want op Hom vertrou ek. Hy laat my rus in groen weivelde. Hy bring my by waters waar daar vrede is. Desolation - Consolation

6 LECTIO Lectio – begryp Meditatio – raak Oratio – verandering
Contemplatio – vrede

7 LECTIO

8 Die brief Filippense Intens-persoonlik Gevangenis in Rome
Twee doelwitte Persoonlik – “be the best people possible” Publiek – “make the best choices possible” Vertrou – Verantwoordelikheid neem

9 Filippense 4 Diverse samestelling Potensiaal vir konflik
Klem op eensgesindheid Twee sterk vroue Eenheid bewaar

10 Filippense 4:2-9 Om saam te dink in die Here Help twee vroue Vreugde
Inskiklikheid – die Here is naby “maak in alles julle versoeke bekend aan God deur gebede en petisies met danksegging.”

11 “gevolglik sal die vrede van God, wat alle begrip te bowe gaan, oor julle harte en gedagtes die wag hou in Christus Jesus”. “alles wat waar is, alles wat edel is, alles wat reg is, alles wat rein is, alles wat mooi is, alles wat prysenswaardig is – watter deug of lofwaardige saak daar ook mag wees.”

12 LECTIO

13 MEDITATIO

14 ORATIO

15 CONTEMPLATIO om God te GENIET

16 LEEF: BESPREEK Ervarings Vrae

17 Opmerkings “die rus in God se teenwoordigheid”
“die groter stilte wat anderkant lê” IN GOD Liefde Vrede Geniet Sabbatsrus

18 “Ek het rus en kalmte gevind
“Ek het rus en kalmte gevind. Soos 'n kindjie wat by sy moeder tevredenheid gevind het, so het ek tevredenheid gevind.” – Ps 131:2 “Toe ek ’n klein seuntjie was, het my pa my op sy skouers in die kerk ingedra. Nou dra julle my op julle skouers. Tussen hierdie twee gebeurtenisse lê my lewe. Die geheim bestaan daarin, dat jy jou deur God laat dra.” – Pous Johannes XXIII


Download ppt "Om God te GENIET Filippense 4:2-9."

Similar presentations


Ads by Google