Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

LITURGISE MOMENT: God versamel ons voor Hom

Similar presentations


Presentation on theme: "LITURGISE MOMENT: God versamel ons voor Hom"— Presentation transcript:

1 LITURGISE MOMENT: God versamel ons voor Hom
Benutting van die Belydenisgrondslag van die kerk

2 and I hopes you is happy too”  Grammatikale fout!
“I is happy today and I hopes you is happy too”  Grammatikale fout! Grammatika van geloof BELYDENIS Soos bladmusiek of melodie, dit help Om reg te praat oor God Om reg te doen teenoor mekaar

3 VRAAG Wie is Jesus? Wie is God? Jesus is ware God en ware mens
“Jesus is die Here!” VRAAG Wie is Jesus? Wie is God? Jesus is ware God en ware mens God is een Wese, drie Persone Ekumeniese belydenisse Apostoliese Belydenis Geloofsbelydenis van Nicea Geloofsbelydenis van Athanasius

4 Waar vind ek ‘n genadige God? Reformasie: God is vol liefde & genade
VRAAG Waar vind ek ‘n genadige God? Reformasie: God is vol liefde & genade Hy red uit genade, deur geloof Drie Formuliere van Eenheid Nederlandse Geloofsbelydenis Heidelbergse Kategismus Dordtse Leerreëls

5 Waar vind ek ‘n genadige medemens? In die kerk is genadige medemense
VRAAG in 20ste Eeu Waar vind ek ‘n genadige medemens? In die kerk is genadige medemense Hulle is een Hulle is versoen met mekaar Hulle leef regverdig Want Jesus is die Here! Geloofsbelydenis van Belhar

6 Saamgebring deur u Woord.
FLAM 206:1 Ons glo ... in U alleen. Saamgebring deur u Woord. Versamel deur u Gees, beskerm en versorg.

7 Heerlikheid in ewigheid.
FLAM 206 Refrein Jesus is die Heer! Aan U kom toe die eer. Heerlikheid in ewigheid. Jesus Christus, U’s die Heer!

8 FLAM 206:2 Ons glo ... versoen deur U, tot een beker en brood, deur een doop gedoop en ons bely een Naam.

9 Heerlikheid in ewigheid.
FLAM 206 Refrein Jesus is die Heer! Aan U kom toe die eer. Heerlikheid in ewigheid. Jesus Christus, U’s die Heer!

10 laat ons vredemakers word.
FLAM 206:3 Ons glo ... gedring deur U tussen haat en dood breek U skeidings af, laat ons vredemakers word.

11 Heerlikheid in ewigheid.
FLAM 206 Refrein Jesus is die Heer! Aan U kom toe die eer. Heerlikheid in ewigheid. Jesus Christus, U’s die Heer!

12 FLAM 206:4 Ons glo ... bevry deur U, in ‘n wêreld vol nood is U by dié wat ly en ons sal U daarin volg.

13 Heerlikheid in ewigheid.
FLAM 206 Refrein Jesus is die Heer! Aan U kom toe die eer. Heerlikheid in ewigheid. Jesus Christus, U’s die Heer!

14 selfs in weerstand en straf
FLAM 206:5 Ons glo ... geroep deur U selfs in weerstand en straf om U alleen as Hoof te leef en te bely.

15 Heerlikheid in ewigheid.
FLAM 206 Refrein Jesus is die Heer! Aan U kom toe die eer. Heerlikheid in ewigheid. Jesus Christus, U’s die Heer!

16 Heerlikheid in ewigheid.
FLAM 206 Slot Refrein Heer! Jesus is die Heer! Aan U kom toe die eer. Heerlikheid in ewigheid. Jesus Christus, U’s die Heer!


Download ppt "LITURGISE MOMENT: God versamel ons voor Hom"

Similar presentations


Ads by Google