Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Do you need a miracle In your Life?.

Similar presentations


Presentation on theme: "Do you need a miracle In your Life?."— Presentation transcript:

1 Do you need a miracle In your Life?

2 1 2 3 4 5 6 2 2 KRONIEKE 20:1-21- ISRAEL - AGTERGROND
WAT IS ONS NATUURLIKE REAKSIE OP VREES? 3 ERKEN DAT JY HULP NODIG HET,FINANSIEEL, HUWELIK…V.1-4 4 BID, BID, BID OOR DIE PROBLEEM...WATOKAL DIT IS, V.5-12 5 FOKUS OP GOD…DIE STRYD IS SYNE…V.17 Conclusion 6 BEGIN GOD TE DANK VIR DIE UITKOMS...V.21

3 Israel: 3 dubbele aanslag
Oorwinning Aanslag 2 kronieke 20 3 teen 1 Israel: 3 dubbele aanslag

4 Wat is ons natuurlike reaksie
Vrees Josefat het gevrees Menslike reaksie Wat doen jy NOU? Waarvoor is jy bang? Gee jy op of staan Jy op? Mismoedigheid Mismoedigheid “When you face the impossible… Are you motivated Or intimidated” Get in tune with God GOD HET ALTYD DIE LAASTE SE…

5 Jy moet begin vas en vertrou!!! Al vir jou in die verlede
Begin die Here vasgryp deur gebed!!!! Hulle het gevas, Jy moet begin vas en vertrou!!! ISRAEL was nie geintimideer nie: Doen wat hulle gedoen het om oorwinning te verseker… Fokus op God, Nie op die probleem nie! Title Onthou wat God Al vir jou in die verlede Gedoen het Glo God is die God Van die ontmoontlike!!! Erken dat jy hulp Nodig het!!!

6 Die stryd is nie joune nie!!!
Jou probleem Word God Se probleem!!! Om sterk te Staan is: Jou stryd word God se stryd Rus in die Geloof dat God In beheer is N Ingesteldheid, Innerlike vrede Vers 17: Neem Jou plek op en Staan sterk N stil vertroue, Innerlike wete Die stryd is nie joune nie!!!

7 Waarin is ons vertroue? In God se karakter HY IS GETROU!!! In die Waarheid Van Sy WOORD!!! Waarin is ons vertroue?

8 Onthou: Ons beweeg in die Rigting van ons fokus!!!
SUMMARY VERS 5-12 Gebed behoort ons eerste, nie laaste uitweg te wees nie. Daar is geen probleem te groot of te klein om oor te bid nie. Josefat het homself herhinner aan God se almag!!! Fokus Ons beweeg in die rigting van ons fokus. In moeilike tye lees te veel mense koerante en te min die BYBEL. Corrie ten Bogin said: It is simply what you focus on. GEBED EN VAS FOKUS GEEN VREES DANK GOD VIR OORWINNING Onthou: Ons beweeg in die Rigting van ons fokus!!!

9 BEGIN GOD TE DANK VIR DIE UITKOMS...vers 21
Josefat se plan van aksie was dat hy die voorsangers vooruit laat gaan het. Dit was n profetiese aksie van oorwinning Begin fees vier soos mense wat klaar oorwin het... Remember: “Praise is verbalizing Faith...and God inhabits the praises of His people” V29: Na Josefat se profetiese aksie het vrees die vyand oorval en hulle het mekaar begin uitroei...

10 GOD VEG VIR JOU EN DIE OORWINNING BEHOORT KLAAR AAN JOU
GOD VEG VIR JOU EN DIE OORWINNING BEHOORT KLAAR AAN JOU...VAT DIT, STAAN OP EN VAT JOU DEURBRAAK...


Download ppt "Do you need a miracle In your Life?."

Similar presentations


Ads by Google