Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Hoe weerloos is jy....

Similar presentations


Presentation on theme: "Hoe weerloos is jy...."— Presentation transcript:

1 Hoe weerloos is jy...

2 Selfies. Wys. Alles.

3 Met? TED logo, binne die fotoraam. Hier wys ons dan die video in die diens Sonder...

4 Wie is ek werklik?

5 Ecological self Extended self Private self Conceptual self
Interpersonal self Extended self Private self Conceptual self

6 “ It is important to tell at least from time to time the secret of who we truly and fully are- even if we only tell it to ourselves- because otherwise we run the risk of losing track of who we truly and fully are and little by little come to accept instead the highly edited version which we put forth in hope that the world will find it more acceptable than the real thing.” - Frederich Buechner -

7 Brene Brown

8 TED talk Wat het jy gehoor? Foto van iemand wat luister.

9 Wat het julle gehoor?

10 God sit saam met ons in die donker.

11 Lof en aanbidding

12

13 Bybelse Selfies Bybel Selfies...

14 Saggeüs “Toe Jesus by die plek kom, kyk Hy op en sê vir hom: Saggeüs, kom gou af, want Ek moet vandag in jou huis tuis gaan.” -Lukas  19:5 - Saggeüs in die boom

15 Die vrou wat owerspel gepleeg het
Toe het Hy regop gekom en vir haar gevra: “Mevrou, waar is hulle? Het nie een van hulle die oordeel oor jou voltrek nie?” “Niemand nie, Here,” sê sy. Toe sê Jesus: “Ek doen dit ook nie. Gaan maar en moet van nou af nie meer sonde doen nie.” Die vrou wat op owerspel betrap is

16 Genesing van die gebreklike Vrou...
“Toe Jesus haar sien, roep HY haar nader en sê vir haar: “Mevrou, jy is van jou gebrek verlos.” -Lukas  13:12

17 Jesus in Getsémané “Vader, as U wil, neem tog hierdie lydensbeker van My af weg...” -Lukas  22:42 Mense wat vra om genees te word: Die blinde man van Lukas 18 rond, vir wie Jesus vra: Wat wil jy hê moet ek vir jou doen? Dan antwoord die man: Om te sien Here.

18 40dae ’n geleentheid...


Download ppt "Hoe weerloos is jy...."

Similar presentations


Ads by Google