Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Jou geskenk aan God die Kersfees!

Similar presentations


Presentation on theme: "Jou geskenk aan God die Kersfees!"— Presentation transcript:

1 Jou geskenk aan God die Kersfees!
Sondag, 9 Desember 2018 Welkom in die Erediens! Tema: Jou geskenk aan God die Kersfees! Skrifgedeelte: Matteus 2:1-12 Prediker: Ds. Maryke van Niekerk

2 Gebed

3 Vrede vir jou…

4 Jou geskenk aan God die Kersfees…

5 Dit is nie ‘n bysaak nie, dit is DIE saak!
Nie feesseisoen nie, maar CHRISTUSFEES… Jesus is the reason for the season!!! Dit is nie ‘n bysaak nie, dit is DIE saak!

6 Ek ken die rympie, maar ek kan nie die woorde so lekker onthou nie…

7

8 Kersfees Ons gee aan mekaar geskenke om mekaar te herhinner aan die grootste geskenk wat die wêreld gekry het

9 2) Verjaarsdae * “Lekker verjaar” * Saam met die persoon dankbaar te wees vir die feit dat God hom/haar nog ‘n jaar gespaar het.

10 Sterk ooreenkoms, maar verskil ook radikaal van mekaar

11 Wat gee ons vir God vir Kersfees?

12 Skriflesing: Matteus 2:1-12

13 Die sterrekykers is vir ons ‘n voorbeeld van hoe daar in die eerste plek aan God gegee moet word…

14 Vers 2: “Waar is Hy wat as Koning van die Jode gebore is
Vers 2: “Waar is Hy wat as Koning van die Jode gebore is? Ons het ‘n ster sien opkom en ons het gekom om aan Hom hulde te bewys”

15 Vers 11: “ Hulle het in die huis ingegaan en die Kindjie saam met Maria, Sy moeder gesien, en hulle het gekniel en aan Hom hulde bewys.”

16 Die sterrekykers het met net een doel voor oë na die Kind Jesus gekom…

17 Hulle gee hulleself aan Hom…

18 Hoe vier ons kersfees en hoe behoort ons dit te vier?

19

20 Die keuse gemaak om nooit weer so te jaag dat hy verby sy hart jaag nie…

21 * Het ons nie dalk so vasgevang geraak in die rympie dat ons die woorde heeltemal vergeet het nie?

22 * Is ons nie dalk so gejaagd dat ons verby die hart van kersfees jaag nie?

23 Wat is die kosbaarste geskenk wat ons vir God die kersfees kan gee?

24 Jouself...!

25 Hoe kan ons dit doen?

26 Romeine 12:1- ‘En nou doen ek ‘n beroep op julle; broers (en susters), op grond van die groot ontferming van God:

27 Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom aanneemlik is. Dit is die wesenlike van die Godsdiens wat julle beoefen.’

28 ‘Ek wil nou ‘n ernstige versoek tot julle rig
‘Ek wil nou ‘n ernstige versoek tot julle rig. Ek doen dit omdat julle begryp hoe baie God vir julle omgee. Gee jou hele lewe aan Hom.

29 Julle moet lewende offers in God se hand wees
Julle moet lewende offers in God se hand wees. Staan voltyd in Sy diens, 24 uur per dag. Dan maak julle God se hart sommer baie bly.’

30 Eerste vraag-voordat ons vir enige iemand ‘n geskenk gegee het-sal wees of ons onsself vir Christus en God gegee het?

31 Gaan doen dit soos Christus Self dit gedoen het…

32 Gesamentlike gebed LITURG: Here, laat ons die geur van U lieflike teenwoordigheid versprei oral waar ons gaan.

33 GEMEENTE: Versadig ons lewe met U liefde en lig!

34 LITURG: Deurdring ons lewe so volkome met die glans van U lig dat dié wat met ons in aanraking kom, bewus mag word van U warmte en heil

35 GEMEENTE: Laat hulle wat in die skadu’s lewe,
na ons kyk en vir Jesus sien!

36 LITURG: Bly so naby ons dat ons lewe soos U s’n
sal begin skyn…

37 LITURG EN GEMEENTE: Ons vra nie dat die lig op ons val nie, Here, maar dat dit deur ons op ander sal skyn. Amen.

38 Dankoffers

39 ONS VADER WAT WOON IN DIE HEMEL LAAT U RYK KOM U WIL GESKIED
DIE ONSE VADER  ONS VADER WAT WOON IN DIE HEMEL GEHEILIG SY U NAAM LAAT U RYK KOM U WIL GESKIED

40 SOOS IN DIE HEMEL SO OOK OP DIE AARDE GEE ONS VANDAG ONS DAG SE BROOD
GEE ONS VANDAG ONS DAG SE BROOD EN VERGEEF ONS AL ONS SKULDE NET SOOS ONS VERGEWE

41 LAAT KOM ONS NIE IN DIE VERSOEKING MAAR VERLOS ONS VAN DIE BOSE
DIE WAT TEEN ONS SONDIG LAAT KOM ONS NIE IN DIE VERSOEKING MAAR VERLOS ONS VAN DIE BOSE

42 VAN U IS DIE RYK EN DIE STERKTE
EN DIE ERE VIR EWIG EN EWIG AMEN VIR EWIG EN EWIG AMEN

43 Ontvang die Here se seën

44 Amen!


Download ppt "Jou geskenk aan God die Kersfees!"

Similar presentations


Ads by Google