Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.

Similar presentations


Presentation on theme: "Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati."— Presentation transcript:

1 Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati

2 Matteus 15:21 – 28 21 Jesus het daarvandaan weggegaan en na die streke van Tirus en Sidon toe vertrek. 22 'n Kanaänitiese vrou wat in daardie gebied gewoon het, het onverwags by Hom aangekom. Sy het aanhoudend geroep: “Ontferm U oor my, Here, Seun van Dawid! My dogter is in die mag van 'n bose gees, en dit gaan sleg.” 23 Maar Hy het haar niks geantwoord nie. Sy dissipels kom toe by Hom en vra: “Stuur haar weg, want sy hou aan met skreeu hier agter ons.” 24 Jesus antwoord: “Ek is net na die verlore skape van die volk Israel toe gestuur.”

3 25 Maar die vrou kom kniel voor Hom en sê: “Here, help my!”
26 Hy sê vir haar: “Dit is nie mooi om die kinders se brood te vat en vir die hondjies te gooi nie.” 27 “Dit is waar, Here,” sê sy, “maar die hondjies eet darem van die krummels wat van hulle base se tafels afval.” 28 “Mevrou,” sê Jesus vir haar, “jou geloof is groot. Jou wens word vervul.” Van daardie oomblik af was die dogter gesond.

4

5

6 Jesus se missionale bediening
bestaan uit woorde & dade

7

8 3 Belangrike merkers Konteks Geografie Semantiek

9 “Toe gee Hy die skare bevel om op die gras te gaan sit” (Matt 14:19)
1ste vermeerdering van brood (Matt 14:13-21) “Toe gee Hy die skare bevel om op die gras te gaan sit” (Matt 14:19) Jesus en die Kanaänitiese vrou (Matt 15:21-28) 2de vermeerdering van brood (Matt 15:32-39) “En Hy het bevel gegee aan die skare om op die grond te gaan sit” (Matt 15:35)

10

11 … 23Maar Hy het haar niks geantwoord nie
… 23Maar Hy het haar niks geantwoord nie. Sy dissipels kom toe by Hom en vra: “Stuur haar weg, want sy hou aan met skreeu hier agter ons.” 24Jesus antwoord: “Ek is net na die verlore skape van die volk Israel toe gestuur...

12 “Jesus would arouse in them the disapproval of their own exclusiveness, by putting it on for a moment that they might see it apart from themselves. Their hearts were moved for the woman.” ~ Gordon Macdonald m3.4 Nati

13

14

15 Tafelvraag: As ons waarlik Jesus se missionale bediening sou uitleef, sou dit gelykertyd opwindend en ongemaklik wees. Noem tipiese dinge waaroor baie van ons bang sou voel. m3.4 Nati


Download ppt "Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati."

Similar presentations


Ads by Google