Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.

Similar presentations


Presentation on theme: "Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van."— Presentation transcript:

1

2

3 Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van mekaar geskei.

4 Johannes 1 In die begin was die Woord daar, en die Woord was by God, en die Woord was self God. Hy was reeds in die begin by God. Alles het deur Hom tot stand gekom: ja, nie 'n enkele ding wat bestaan, het sonder Hom tot stand gekom nie. In Hom was daar lewe, en dié lewe was die lig vir die mense. Die lig skyn in die duisternis, die duisternis kon dit nie uitdoof nie.

5 Johannes 8 Op 'n ander keer het Jesus vir die mense gesê: “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg, sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat lewe gee.”

6

7

8 “The best way to learn a complex idea is to find it living inside something else you already understand.” - Seth Godin

9 Metafoor leef in die ruimte tussen:
Intimacy Transcendance Identity Otherness Known Unknown

10 Lig gooi skaduwee

11 Lig gooi skaduwee Psalm 139:12 Ek sou die duisternis kon vra om my weg te steek, of die lig rondom my om in nag te verander, maar vir U is selfs die duisternis nie donker nie en die nag so lig soos die dag, duisternis so goed soos lig.

12 Donker = die afwesigheid van lig

13 Kunsmatige lig

14

15

16 Die misterie van lig

17 Bronne van Lig

18 Efesiërs 5 “Vroeër was julle die ene duisternis, maar nou in die Here is julle lig. Leef dan as mense van die lig. Uit die lig kom alles voort wat goed en reg en waar is.”

19 I have the immense joy of being a human being, a member of a race in which God became incarnate. If only everybody could realize this! But it cannot be explained. There is no way of telling people that they are all walking around shining like the sun. - Thomas Merton

20 Die Koste van Lig

21


Download ppt "Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van."

Similar presentations


Ads by Google