JUNIE 2017 junie JUNIE Junie junie junie 2017 JUNIE 2017 Uitgawe 24

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Programme for 28 March 2013: 07:20 Final assembly 07:45 Register Period 08:15 Opslaan van toerusting 08:30 Slip-a-slide 10:00 Opruim en skoonmaak 10:30.
Advertisements

Liberale Koloniale Regeringstelsel. Identiteitlose kiesers in ‘n samelewing is in die diens van politieke partye. Switserse Demokratiese Bestuursmodel.
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Inkomste en Uitgawes Onderwerp 7
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Vir God is jy nie “ per ongeluk nie “ !
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Rondom My Dawie de Jager.
Beste Skoene Ooit.
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
Die MP3 Speler.
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Absolute oortuiging God bestaan?
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Kategese 24 Oktober 2010 NG Wierdapark.
WELKOM! Matteus 13.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
Learning, Life and entrepreneurial skills
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
1 Kor 14:1 (Afrikaanse Ou Vertaling)
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
KAN ONS GOD VERTROU WANNEER HY SÊ, “VOLG MY”? Deur Karen J. Pearson
“To believe is not lightly to form an opinion, or to assent only to what is said, but is a firm, undoubting conviction, so that we may dare to subscribe.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
This is amazing, he died of pancreatic cancer in 2008, but wrote a book ‘The last lecture” before then, one of the bestsellers in 2007.  What a legacy.
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
MEI 2017 mei MEI Mei mei mei 2017 MEI 2017 Uitgawe 23
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
FEB 2017 februarie FEBRUARIE februarie Feb februarie 2017
MRT 2017 maart MAART maart mrt maart 2017 MAART 2017 Uitgawe 21
JULIE 2017 julie JULIE Julie julie julie 2017 JULIE 2017 Uitgawe 25
Learning, Life and entrepreneurial skills
AUG 2017 augustus AUGUSTUS Augustus augustus augustus 2017
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Ef. 1:4 “So het Hy, nog voordat die wêreld geskep is, ons in Christus uitverkies om heilig en onberispelik voor Hom te wees.”
JAN 2017 januarie JANUARIE januarie Jan januarie 2017 JANUARIE 2017
sept 2017 september september september september september 2017
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Wat soek jy? Waarna dors jy? Waarna dors die wêreld?
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

JUNIE 2017 junie JUNIE Junie junie junie 2017 JUNIE 2017 Uitgawe 24 Uit die redakteur se pen: Junie het vir ons almal ‘n jas gebring wat netjies pas! Oftewel, ʼn baadjie. Graag wil ons van die geleentheid gebruik maak om weer namens almal dankie te sê vir die snoesige en warm Magalies-baadjies wat ons gekry het, dit help beslis om die koue uit te hou. Baie dankie ook aan almal wat soveel moeite gedoen het met die reëlings. Sien gerus foto’s later in die nuusblad van almal met hulle baadjies! Onthou ook om asb. enige nuus en foto’s vir Marli en Celeste aan te stuur, ons deel graag julle nuus. "Daar is geen passie daarin om tevrede te wees met ’n lewe wat minder is as die een waartoe jy in staat is om te lei nie.” – Nelson Mandela Celeste en Marli Junie junie JUNIE JUNIE JUNIE Junie Junie JUNIE junie junie 2017 2017 2017 2017 junie JUNIE Junie Junie Junie

Goodwill Leburu van die Hartbeespoort Marathonklub het onlangs die 92ste Comrades Marathon op 4 Junie 2017 aangepak en ons naam hoog gehou deur klaar te maak in ʼn tyd van 08:15:06

Laerskool Olienpark Welpie Rugby Pappa Hein en klein Heinrich maak ʼn formidabele Leeu Span

Laerskool Brits se Onder 9 Rugby Span presteer ! Henro Eloff Laerskool Brits se Onder 9 Rugby Span presteer !

Donavan Lee is gekies deur die Grootvlei Sport Akademie om saam met ander talentvolle skole rugby spelers in Limerick, Ierland te gaan toer in September 2017. Frans is druk besig om borge, donasies en ander befondsing in te win om Donavan se rugby drome te laat waar word. Baie geluk aan Frans en Ronel Lee met Donavan se uitmuntende prestasie. Hierdie span sal deel vorm van die Grand Opening van die 4G Pitch (nuwe sintetiese veld) op 1 Oktober, dis die enigste Suid Afrikaanse span wat genooi is hiervoor. http://artificialturfpitchreplacement.co.uk/new-surfacing/4g-astroturf-surfaces/suffolk/dublin/

Baie geluk aan Justin Liebenberg wat vir beide die Bokkie Week o/19 en die Bojanala Platinum Luiperd Streek se o/17 Rugby Span gekies is. Ons is saam met Celeste en Kiewiet baie trots op hom.

Magaliesberg Citrus Upington Depot was by die Upington Skou om ons produkte bekend te stel.

P is for Pineapple Pineapples regenerate! You can plant pineapple leaves to grow a new plant. Pineapples contain the bromelain enzyme which can break down proteins, so you can use them to tenderize meat. The same Bromelain enzyme means that you can’t put fresh pineapple in jelly, because it breaks down the gelatine. You can stop this from happening by boiling the chunks of pineapple in their juice or in water for a few minutes, or you can use canned pineapple. Hawaii produces about 1/3 of all pineapples in the world. Pineapples take about 18-20 months to become ready to harvest. Pineapple is the only edible fruit of its kind, the Bromeliads. Pineapples ripen faster upside down. The difference in colours is mostly based on where the pineapples were grown so a green pineapple can be just as sweet and delicious as a golden brown one. In Spanish, pineapples are called piña – which you’ve probably heard of in reference to the piña colada drink. The Dole Plantation’s Pineapple Garden Maze in Hawaii has the record for the largest maze in the world, stretching over three acres!

Verjaarsdae in Julie 3de Jaco vd Merwe 6de CJ 9de Erica & Sharon 15de Marike 23ste Anneli 29ste Johan JvR

Grapkas