Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

CLICK TO ADVANCE SLIDES

Similar presentations


Presentation on theme: "CLICK TO ADVANCE SLIDES"— Presentation transcript:

1 CLICK TO ADVANCE SLIDES
Jeremia 23 Teen die Valse Profete ♫ Turn on your speakers! CLICK TO ADVANCE SLIDES

2 gesien;hulle profeteer deur Baal en verlei my volk Israel,
11. Want profeet sowel as priester is goddeloos,selfs in my huis het Ek hulle boos- heid gevind,spreek die HERE. v 13 Ek het wel by die profete van Samaria aanstootlike dinge gesien;hulle profeteer deur Baal en verlei my volk Israel, maar by die profete van Jerusalem het Ek gesien wat afskuwelik is:hulle bedryf ower- spel en gaan om met leuens,

3 en hulle versterk die hande van die kwaaddoeners,sodat
hulle hul nie bekeer elkeen van sy boosheid nie.Hulle het almal vir My geword soos Sodom,en sy inwoners soos Gomorra.16 So sê die HERE van

4 die Leërskare: Luister nie na die profete wat vir julle profeteer nie,hulle vervul julle met ydele verwagtinge,gesigte uit hul eie hart ver- kondig hulle,nie uit die mond van die HERE nie.

5 laat hoor en hulle terug- bring van hul verkeerde
22 Maar as hulle in my raad gestaan het,moet hulle my volk my woorde laat hoor en hulle terug- bring van hul verkeerde weg en van die boosheid van hul handelinge. 20 Die toorn van die HERE sal nie afgewend word nie, totdat Hy uitgevoer en tot stand gebring het die raad- slae van sy hart,aan die einde van die dae sal julle dit verstaan.

6 25 Ek het gehoor wat die profete sê wat in my Naam vals profeteer met die woorde Ek het gedroom, ek het gedroom! Hoe lank nog? Is dit in die hart van die profete wat leuens profeteer en profete is van die bedrieëry van hulle hart -

7 drome profeteer,spreek die HERE,en dit rondvertel
32 Kyk, Ek het dit teen hulle wat leuenagtige drome profeteer,spreek die HERE,en dit rondvertel en my volk verlei met hulle leuens en hulle groot- pratery,terwyl Ek hulle nie gestuur en aan

8 hierdie volk hoegenaamd geen voordeel bring nie, spreek die HERE
hulle geen bevel gegee het nie, en hulle vir hierdie volk hoegenaamd geen voordeel bring nie, spreek die HERE 33 As hierdie volk of profeet of priester jou dan vra en sê: wat het die HERE gelas? dan moet jy vir hulle sê: Julle is die las.En Ek sal julle afwerp,spreek die HERE.

9 het gelas-mag julle nie meer melding maak nie,
36 Maar van: die HERE het gelas-mag julle nie meer melding maak nie, want vir elkeen sal sy eie woord die las wees: dat julle verdraai die woorde van die Lewende God, van die HERE van die leërskare,onse God. 37-So moet jy aan die profeet sê:Wat het die HERE jou geantwoord? En wat het die HERE gespreek?

10 sekerlik ophef en julle,saam met die stad wat Ek aan julle
39 Daarom, kyk, Ek sal julle sekerlik ophef en julle,saam met die stad wat Ek aan julle en julle vaders gegee het,van my aangesig af wegwerp; en Ek sal julle 'n ewige smaad oplê en 'n ewige skande wat nie vergeet sal word nie. Alta Strydom


Download ppt "CLICK TO ADVANCE SLIDES"

Similar presentations


Ads by Google