Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

CLICK TO ADVANCE SLIDES

Similar presentations


Presentation on theme: "CLICK TO ADVANCE SLIDES"— Presentation transcript:

1 CLICK TO ADVANCE SLIDES
Deut.32:17 Hulle het aan die duiwels geoffer, wat nie-God is, gode wat aan hulle nie bekend was nie; nuwes wat kort gelede opgekom het, vir wie julle vaders nie gehuiwer het nie. Afgode Nr 2 ♫ Turn on your speakers! CLICK TO ADVANCE SLIDES

2 Deut.32: 18 Die Steenrots wat jou verwek het,het jy verontagsaam;en jy het die God vergeet wat jou voortgebring het.

3 RIGTERS 3;7 En die kinders van Israel het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE en die HERE hulle God vergeet en die Baals en die heilige boomstamme gedien.

4 Jeremia 10; 2 So sê die HERE: Maak julle nie gewend aan die weg van die heidene nie, en skrik nie vir die tekens van die hemel, omdat die heidene daarvoor skrik nie. 3 want die insettinge van die volke is nietigheid; want ‘n boom uit die bos kap hulle om, die handewerk van ‘n ambagsman met ‘n byl.

5 Jer.10:4 Hulle versier dit met silwer en goud, hulle maak dit vas met spykers en hamers, dat dit nie waggel nie. V5 Soos ‘n voëlverskrikker in ‘n komkommertuin is hulle, hulle kan nie praat nie, ja, hulle moet gedra word, want hulle kan nie loop nie. Wees nie bevrees vir hulle nie, want hulle kan geen kwaad doen nie, maar daar is ook geen goeddoen by hulle nie.

6 Jer. 16:11 dan moet jy vir hulle sê: Omdat julle vaders My verlaat het,spreek die HERE,en agter ander gode aan geloop en hulle gedien en hul daarvoor neergebuig het, maar My verlaat het en my wet nie gehou het nie,en julle nog erger gehandel het as julle vaders;want kyk,julle wandel elkeen na die verhardheid van sy bose hart,om na My nie te luister nie. Alta Strydom


Download ppt "CLICK TO ADVANCE SLIDES"

Similar presentations


Ads by Google