Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

JAN 2017 januarie JANUARIE januarie Jan januarie 2017 JANUARIE 2017

Similar presentations


Presentation on theme: "JAN 2017 januarie JANUARIE januarie Jan januarie 2017 JANUARIE 2017"— Presentation transcript:

1 JAN 2017 januarie JANUARIE januarie Jan januarie 2017 JANUARIE 2017
Uitgawe 19 2017 Uit die redakteur se pen: Met die lees van die eerste Nuusblad van 2017, besef mens dat die eerste maand van 2017 ook reeds verby is. Welkom terug by Magalies, ons hoop almal het lekker uitgerus en is weer vars terug op hul plekke. Ons hoop dat 2017 vir julle en julle gesinne voorspoedig en geseënd sal wees. Ons sien uit daarna om die res van die nuwe jaar, met al sy op en af oomblikke, saam die Magalies-span te takel. “Every man should be born again on the first day of January. Start with a fresh page.” - Henry Ward Beecher Celeste en Marli Januarie januarie JANUARIE JANUARIE JANUARIE JANUARIE januarie JAN Jan jan 2017 2017 2017 2017 januarie januarie januarie Januarie Januarie

2 Baie geluk aan Ockie en Marné!
Ockie het Marné op 28 Desember by Jacobsbaai die ja-woord gevra! Baie geluk met jul  verlowing, mag die Heer altyd sy Hand van Liefde en Geluk oor julle hou

3 Johan en Elriza met die aankoms van Rize-Lee.
Hartlik geluk aan Ryno en Heska met die aankoms van Leroux. Mag Hy vir julle net geluk en vreugde besorg. Hartlik geluk aan Johan en Elriza met die aankoms van Rize-Lee. Mag Sy vir julle net geluk en vreugde besorg.

4 Vir baie ouers was 10 Januarie 2017 ’n opwindende en emosionele dag
Vir baie ouers was 10 Januarie 2017 ’n opwindende en emosionele dag. Ja, die skool het begin en vir party kinders was dit ook ’n eerste. So ook vir Karla Strydom ‘n graad 1 Leerder van Laerskool Brits.

5 Aftreetyd – Allen Brodell ʼn Nuwe blaai slaan om ʼn Nuwe hoofstuk begin In die boek van jou lewe Die hoofstuk van aftrede Dis tyd om te groet Vir vriend en kollega Jou tyd om ʼn geseënde loopbaan Vaarwel toe te roep vir altyd Om jou aftree tydperk binne te gaan In die groot genade van God ʼn Tyd van vreugde Beskermend altyd in Gods liefde Blydskap en trane het jy gedeel met baie Meer blydskap as trane Deur die lang getelde jare Saam met kollegas en vriende Vir altyd mooi gevorm, die talle herinneringe ʼn Gods seëning was jy vir almal Ja, so oud en jonk en sommer almal Dis hartseer om te groet vir altyd Maar vandag sal die laaste woord Hier bymekaar in ons harte Neergelê word om vir altyd In liefde gekoester te word Gaan jou aftrede binne met God Met ʼn lied in jou hart 'n Vreugde in jou siel Totsiens oom Hennie Mag oom Aftrede binne gaan met ʼn lied in jou hart en vreugde in jou siel.

6 K is for Kiwifruit Kiwifruit (often shortened to kiwi) or Chinese gooseberry is the name given to the edible berries of several species of woody vines in the genus Actinidia. Kiwis are small fruits that pack a lot of flavour and plenty of health benefits. Their green flesh is sweet and tangy. It’s also full of nutrients like vitamin C, vitamin K, vitamin E, folate, and potassium. They also have a lot of antioxidants. Kiwis have plenty of fiber, which is already good for digestion. They also contain a proteolytic enzyme called actinidin that can help break down protein. One study recently found that kiwi extract containing actinidin greatly enhanced the digestion of most proteins ( Not only can kiwi fruits provide an extra boost to our immune system, they can also help us to manage our blood pressure. A 2014 study found evidence that the bioactive substances in three kiwis a day can lower blood pressure more than one apple a day. Long term, this may also mean a lowered risk for conditions that can be caused by high blood pressure, like strokes or heart attacks (

7 Verjaarsdae in FEBRUARIE
12de Elmien & Hannes (Kaap) 17de Tienie 20ste Awie & Hannes (Brits) 21ste Ansja 24ste Ben

8 Van toeka tot nou … Vervolgverhaal: Soos geskryf deur: Jan Du Rant
Gebaseer op die Geskiedenis van Sitrus Boerdery & Magaliesberg Sitrus Skille Droog - deur Dr du Preez vertel Toevoeging van kalk, is baie belangrik tydens die skille droog proses. 'n Getroue arbeider, Samuel, het maar elke dag daar gestaan en die regte hoeveelheid kalk by die nat skille gegooi. Op 'n keer toe hulle weer nagskof moes werk vra Mnr du Preez vir hom wat hy vir hom kan bring vir die nag. Hy kon kies, 'n blikkie vis of bietjie wyn, toe sê hy, hy kies sommer altwee! 'n Nodige Leun Mnr. Cas Riekert onthou dat toe hulle nog baie gesukkel het om sap te verkoop, Mnr Biebow en sy seun by die Koöperasie was tydens 'n Direksie vergadering. Mnr Biebow het gesê dat die helfte van die beskikbare sap sou neem en dan 'n opsie wil hê op die res, vir 6 weke. Mnr Riekert sê toe dit kan nie werk nie, want daar is ander instansies wat in die sap belangstel en Magaliesberg kan nie die risiko neem om 6 weke te wag nie en dan dalk nie die verkoop nie. Mnr Biebow vra toe of hy die telex kan gebruik en kom na 5 minute terug en sê dat hy neem alles. Die Voorsitter het later vir Mnr Riekert geluk gewens dat hy so sonder emosie so 'n leun kon vertel

9 Grapkas

10 Sosiale Klub Braai Datums
Beplande Sosiale Klub Braai Datums vir 2017: 24 Maart Julie September Desember 2017


Download ppt "JAN 2017 januarie JANUARIE januarie Jan januarie 2017 JANUARIE 2017"

Similar presentations


Ads by Google