Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

sept 2017 september september september september september 2017

Similar presentations


Presentation on theme: "sept 2017 september september september september september 2017"— Presentation transcript:

1 sept 2017 september september september september september 2017
Uitgawe 27 2017 Uit die redakteur se pen: Sekretaresses doen elke dag die dag tot dag admin, agter die skerm takies en eindelose papierwerk wat niemand anders wil doen nie, maar sonder julle sal ons nie soos ʼn goed geoliede masjien kan funksioneer nie. Julle tik nie net elke dag die briewe en e-posse nie, maar doen liassering en maak nog koffie ook en dan die moeilikste taak van alles is verseker om kop te hou met heeltyd veranderende dagboeke. Dankie vir al julle opoffering en bystand elke dag ons waardeer dit opreg. “Niemand in die wêreld is meer gekoester as iemand wat die las van iemand anders ligter maak nie.” Celeste en Marli september september September september september september september sept september sept 2017 2017 2017 2017 september september september september september

2 Magalies recently sponsored the 4th consecutive, one-of- its kind, annual IPL Night Series Cricket Tournament for u/12 and u/13 boys from 6 local primary schools, from which the Kwena selections are done! The series was hosted at Thornhill Primary School in Brits on four Fridays from 11 August to 1 September. Well done boys, and thank you everyone for making this once again a huge success!

3 Golf Dag 2017

4

5

6 Grapkas

7 Verjaarsdae in Oktober
2de Nico 4de Bennie 18de Ivan 27ste Thinus 31ste Marli

8 Weet jy waarvoor daardie stringe op piesangs is?
Hetsy jy van piesangs hou of nie, sal jy waarskynlik saamstem dat daardie vreemde wit stringe ’n bietjie, wel, vreemd is, of hoe? En dit kan boonop irriterend wees wanneer jy dié vrug eet. Die groot vraag is dus: Wat is die doel daarvan? Die stringe word “floeëm” genoem en die naam verwys na die tipe weefsel wat as die plant se vaskulêre stelsel dien, wat voedingstowwe op en af in die piesang beweeg namate dit groei. Daar het jy dit nou – so irriterend soos dit kan wees, het dié wit stringe toe wel ’n nut!  Dr. Nicholas D. Gillitt, onderpresident van voedingsnavorsing en die hoof van die Dole Nutrition Institute in Amerika, het aan Huffington Post verduidelik: “Die floeëmbondels is heeltemal eetbaar en net so voedingryk soos die hoofdeel van die vrug. Trouens, die stringe bevat waarskynlik baie meer vesel as die res van die vrug.” Al is dit dus nie die lekkerste deel van ’n piesang nie, dink volgende keer wanneer jy met daardie wit stringe gefrustreerd raak aan al die voordele van dié vrug, soos hierdie verrassende alternatiewe gebruike vir piesangs en piesangskille: Vryf die binnekant van ’n piesangskil oor ’n insekbyt om die gejeuk te verlig en inflammasie te keer. Vryf ’n piesangskil op huisplante se blare om dit mooi te laat blink. Vryf die binnekant van ’n piesangskil oor jou tande vir sowat twee minute elke aand om dit natuurlik witter te maak. Jy behoort ná twee weke resultate te sien. Piesangs help om droë, beskadigde hare te herstel, berig today.com. Druk ’n piesang fyn en voeg 1 e dik room en 1 e heuning by. Wend dit aan droë hare aan, bedek jou hare met ’n stortkep en draai jou kop in ’n warm handdoek toe. Los dit vir tot ’n uur en spoel die mengsel behoorlik met warm water af voordat jy dit met sjampoe was Weet jy waarvoor daardie stringe op piesangs is?

9 Upington Depot Magalies Upington Depot was een van die borge by Hoërskool Duineveld se Colour Run in samewerking met CANSA


Download ppt "sept 2017 september september september september september 2017"

Similar presentations


Ads by Google