Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

FEB 2017 februarie FEBRUARIE februarie Feb februarie 2017

Similar presentations


Presentation on theme: "FEB 2017 februarie FEBRUARIE februarie Feb februarie 2017"— Presentation transcript:

1 FEB 2017 februarie FEBRUARIE februarie Feb februarie 2017
Uitgawe 20 2017 Uit die redakteur se pen: Februarie was ‘n maand vol liefde, reën en melkterte! Ons hoop julle almal het darem ‘n (stukkie) melktert geniet op Nasional Melktert dag (27 Februarie). Magalies se mense was ook weer doenig in Februarie, dankie vir almal se foto’s en brokkies nuus! Ons sien uit na die nuwe maand met al sy nuwe uitdagings! “Never one thing and seldom one person can make for a success. It takes a number of them merging into one perfect whole.” - Sheila West Celeste en Marli Februarie februarie FEBRUARIE FEBRUARIE FEBRUARIE FEBRUARIE februarie FEB Feb feb 2017 2017 2017 2017 februarie februarie februarie Februarie Februarie

2 Baie geluk Goodwill Leburu met nog ‘n medalje!
Goodwill het ‘n silwer medalje ontvang vir sy deelname in die 42km Deloitte Marathon met ‘n tyd van 02:58 op 26 Februarie 2017 in Pretoria. Welgedaan Goodwill!

3 Warrior Race Feb 2017 5km Rookie Span 1 Elzaan, Werner, Belinda, Thinus, Riaan, Heinrich – 1uur 34min Span 2 Tienie, Nadia, Sanet, Max – 2uur 21min Span 3 Dries, Roadri – 1uur 23min Span 4 Frans, Richard, Cindy, Joyce, MJ – 1uur 27min 10km Commando Hannes, Rudi – 1uur 41min

4

5 Magalies Upington Depot

6 GENIET DIE PRET, SPORT, LEER EN GROOTWORD.
Lohan du Preez (Kaap) begin sy eerste skooldag by Durbanville Laerskool. GENIET DIE PRET, SPORT, LEER EN GROOTWORD.

7 Ons kuier nog steeds in die Kaap …
Ons is opgewonde om vir Elroy May terug in Magalies Citrus se Kaap depot se geledere te verwelkom.

8 Spiekeries Springbokkie Kleuterskool (Hannalie Croukamp)
Hier is Heinrich en Henro Croukamp wat op die program gaan verskyn. Die kleuterskool vier hierdie jaar hulle 25ste bestaansjaar en Kleuterzone van Kyknet het vir hulle kom afneem. Kleuterzone bemark kleuterskole regoor die land deur soveel moontlike kleuterskole te besoek en te wys wat by elkeen aangaan. Hulle het die kinders die hele dag afgeneem en elkeen gevra wat hy eendag wou word. Dit is op kamera vasgelê en word in Maart op die volgende datums uitgesaai 7, 8 en 10  Maart tussen 11:00 en 12:00 (kanaal 147)

9 L is for Lemon Lemon is a yellow fruit used for culinary and non-culinary purposes throughout the world, primarily for its juice, which has both culinary and cleaning uses. The pulp and rind (zest) are also used in cooking and baking. The juice of the lemon is about 5% to 6% citric acid, which gives a sour taste. The distinctive sour taste of lemon juice makes it a key ingredient in drinks and foods such as lemonade and lemon meringue pie. We know lemons are high in vitamin C which is essential for normal growth and development. A single lemon contains around mg of vitamin C in comparison an orange contains around mg of vitamin C. Vitamin C has been studied extensively and shown to have a myriad of health benefits from protecting against prenatal problems, cardiovascular disease, eye diseases, skin wrinkles, and immune system deficiencies. 6.pdf It acts as an antioxidant and helps protect cells from damage caused by free radicals. The primary cause of aging comes from free radicals that cause the breakdown of various tissues in the body, namely skin. Research showed that plant derived antioxidants were able to reverse the breakdown of collagen fibres in the skin. Collagen gives skin it's strength, structure, and plumpness while protecting the skin from absorbing toxins Citrus flavonoids are the primary cause of improved digestion when drinking warm lemon water.  They aid in the assimilation of food, help prevent fatty liver, decrease chances of cardiovascular disease, fat-lowering, and reduced insulin sensitivity.  This has to do with it's ability to inhibit certain synthesis of fat in the body

10 Verjaarsdae in Maart 1ste Herman 4de Pora 8ste Belinda 14de Morné 16de Ferdie 19de Hans 23ste Karen (Bloem)& Elzaan 24ste Riekie 29ste Lukas 31ste Corlien

11 Van toeka tot nou … Vervolgverhaal: Soos geskryf deur: Jan Du Rant
Gebaseer op die Geskiedenis van Sitrus Boerdery & Magaliesberg Sitrus Josef Mosifane – Oom Jan vertel Josef het vir baie jare die stoomketels versorg. Gedurende die vroeë tagtigs was dit dwarsdeur die land geweldig droog. Daar is toe landswyd deur die Regering en die Kerk gereël dat 'n biduur om 12 uur van 'n sekere dag gehou sou word. Dr du Preez het so gereël dat almal voor 12 uur hulle werksplek moet verlaat vir die doel van die biduur. Alle werkers het in die ruskamers vergader en Dr du Preez en van die andere personeel ook. Dr du Preez het hulle dan ook voorgegaan in gebed. Daarna het verskeie van hulle ook gebid vir die reën – onder andere Josef wat ook 'n Prediker was. Omdat die stoomketels nooit sonder toesig gelaat kon word nie was daar gereël dat iemand vir die tyd sou waarneem. So twee weke later kom Dr du Preez van die kombuis af en hier staan Josef met 'n mede werker en kuier. Dr du Preez trap hom toe deeglik uit omdat hy rondloop en die stoomketels sonder toesig laat. Vir Josef was hierdie nogal 'n teer saak en dit het swaar op sy hart gelê. Later die dag kry ek (Oom Jan) met sy kop onderste bo by die ketels, Josef voel toe hy moet sy hart oopmaak en sê vir my. "Baas Jan, ek het vandag gesien dat 'n boom twee soorte vrugte kan dra. Ek kan nie glo dit is die selfde man, wat nou die dag so mooi gebid het nie, na wat ek vanoggend hier gehoor het nie." Josef het egter nie weer in die kombuis gaan kuier nie.

12 Grapkas

13 Braaidag 24 Maart 2017 Sosiale Klublede Laat Weet Asseblief Voor Of Op 16 Maart 2017 Vir Marli Of Joanne Of Jy Daar Gaan Wees


Download ppt "FEB 2017 februarie FEBRUARIE februarie Feb februarie 2017"

Similar presentations


Ads by Google