Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

AUG 2017 augustus AUGUSTUS Augustus augustus augustus 2017

Similar presentations


Presentation on theme: "AUG 2017 augustus AUGUSTUS Augustus augustus augustus 2017"— Presentation transcript:

1 AUG 2017 augustus AUGUSTUS Augustus augustus augustus 2017
Uitgawe 26 2017 Uit die redakteur se pen: Met Augustus se winde wat begin waai het almal besef dat nog ʼn seisoen einde se kant toe staan om plek te maak vir ʼn nuwe seisoen. Gedurende die afgelope maand was nie net Magalies se mense bedrywig nie, maar ook hulle kinders – geluk met almal se prestasies. Sosiale klub - ons hoop om julle almal by die braai te sien op 29 September, onthou asseblief om vroegtydig te RSVP! “Don’t waste the season of life you are in now because you want the next one to come” Celeste en Marli Augustus augustus AUGUSTUS AUGUSTUS AUGUSTUS Augustus Augustus AUG augustus aug 2017 2017 2017 2017 augustus AUGUSTUS Augustus Augustus Augustus

2

3 Magalies Citrus Gravel X-press 2017

4 Magalies Citrus Gravel X-press 2017

5 Magalies represented at this year's Trans Baviaans 24HR MTB Race, with 230km and 2600m elevation the toughest single stage mountain biking race in the world!

6 Kuns en Kultuur kraai koning.
Elizma het aan die Radikale Leesfees se voorbereide lees deelgeneem en ʼn 91.5% behaal. Verder het sy ook ʼn eerste plek behaal by die Sonneblomfees se Kunskompetiese met haar pragtige sonneblom . Elmien spog: Kuns en Kultuur kraai koning.

7 Henro (klein Boet) het ʼn gedig voorgedra en Heinrich (groot Boet) het ʼn monoloog gedoen. Heinrich was die enigste haan onder die henne en het weggestap met die beker vir beste monoloog. Hannalie spog:

8 Milandri en Wihan het ook deelgeneem aan die voordrag by die kunswedstryd
Elzaan spog:

9 Zemiré het deelgeneem aan die Afrikaanse Voordrag by die Kunswedstryd.
Mia het ook deelgeneem aan die Afrikaanse Voordrag by die Kunswedstryd. Sy het ʼn A+ (85%) vir haar gedig gekry. Jaco spog: Tienie spog:

10 Lohan het 'n rugby wedstryd gespeel en sy wit belt gekry in Jiu-jitsu
Lohan het 'n rugby wedstryd gespeel en sy wit belt gekry in Jiu-jitsu. Milan het goud in gimnastiek en platinum in dance mouse gekry. Hannes en Anneli spog:

11 Baie geluk aan die volgende graad 11 leerders met julle verkiesing tot die nuwe DK: Meisies: Chantel Brits, Chantel Burger, Mariloise Coetzee, Arlene de Jager, Zinhle Dlamini, Chris-Marie Ebersohn, Laura Hanekom, Andrea Hefer, Carla Joubert, Danel Klopper, Bianca Loubser, Chantelle Luyt, Tamlyn Malan, Annelie Ras, Schanri Ras, Chnay Stander, Claryke Thomas, Anriëtte van der Merwe, Coelette van Staden en Meriska van Wyk. Seuns: Hendri Breytenbach, Gustaf Delport, Carel du Plessis, Herman Els, Hardu Kotze, Stefan Kriel, Justin Liebenberg, Johnny Muller, JJ Oberholzer, Gerhard Oelofse, Tsholofelo Phehle, Christoff Pretorius, Jacobus Pretorius, Davin van der Merwe, Thomas van der Merwe, Willem van der Walt en Adriaan van Staden. Celeste spog:

12 Verjaarsdae in September
9de Celeste 11de Hendrik 25ste Frans 27ste Marius

13 Grapkas

14 Sosiale Klub Braai 29 September 2017 Sosiale Klublede Laat Weet Asseblief Voor Of Op 22 September 2017 Vir Elzaan Of Joanne Of Jy Daar Gaan Wees


Download ppt "AUG 2017 augustus AUGUSTUS Augustus augustus augustus 2017"

Similar presentations


Ads by Google