Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

MRT 2017 maart MAART maart mrt maart 2017 MAART 2017 Uitgawe 21

Similar presentations


Presentation on theme: "MRT 2017 maart MAART maart mrt maart 2017 MAART 2017 Uitgawe 21"— Presentation transcript:

1 MRT 2017 maart MAART maart mrt maart 2017 MAART 2017 Uitgawe 21
Uit die redakteur se pen: Ons het Maart met ‘n heerlike braai afgesluit, dankie vir almal wat deel was daarvan! So met die begin van April voel dit ook asof ons ‘n nuwe seisoen gaan begin. Een van die dae gaan die vrugte weer begin inkom en daar sal nog meer gewoel en geskarrel word hier by Magalies. Ons sien uit na die nuwe maand saam julle, onthou om asseblief al julle nuus en foto’s vir ons te stuur! “Love is a fruit in season at all times, and within reach of every hand.” - Mother Teresa Celeste en Marli Maart maart MAART MAART MAART MAART maart MRT mrt mrt 2017 2017 2017 2017 maart maart maart Maart Maart

2 Lohan en Hannes het die Junior Cape Town Cycle Tour gery op 5 Maart 2017.

3 Die Kaapstad Fietstoer 2017
Voorheen bekend as die Cape Argus-fietstoer is Sondag 12 Maart gekanselleer as gevolg van sterk winde op sekere dele van die roete. Dit is die eerste keer in die geskiedenis dat die wedren gekanselleer is. Net meer as 35,000 deelnemers het ingeskryf vir vanjaar se 40ste bestaansjaar-fietstoer.

4 Om die dam Die Old Mutual Om Die Dam Ultra Marathon is die grootste binnelandse ultra-marathon in Suid-Afrika, wat 'n 50km ultra-marathon, 'n 21km halfmarathon, 'n 10 km-roete en 'n 5km pretdraf het. As gevolg van die skilderagtige roete - via die Hartbeespoortdam - lok dit meer as deelnemers elke jaar en is dus aangewys as een van die top nasionale renne met die ultra maraton as die vlagskip gebeurtenis. Belinda het die 10km in 1h09 voltooi, Ansja en Joanne het die 10km in 1H22 voltooi, Erica het die 21km in 2h58 voltooi.

5 Goodwill presteer by Irene Marathon
Goodwill het die naweek die 48 km Irene Marathon in 03:05:59 voltooi. Dit het hom die 6de plek in die marathon besorg en hy het ‘n goue medalje ontvang. In die Comrades spring hy ook hierdie jaar weg in die “A seed” groep as gevolg van sy goeie kwalifiserende tye.

6 Hannes het gevra en Henriette het gesê JA !
'n Nuwe baba is 'n wonderwerk van liefde en lewe. Baie geluk aan Thinus en Madelein met die aankoms van klein Thilein. Gelukwensings

7 M is for MANGO The glucose-lowering properties of mango have been demonstrated in animal models and post-prandially in human studies. Regular consumption of freeze-dried mango by obese individuals does not negatively impact body weight but provides a positive effect on fasting blood glucose. Skin aging is a consequence of chronic sun exposure to the sun and therefore ultraviolet (UV) radiation. Naturally occurring antioxidants are known to reduce skin aging. Mango has protective role against UVB-induced skin aging. Research has shown antioxidant compounds in mango fruit have been found to protect against colon, breast, leukemia and prostate cancers. These compounds include quercetin, isoquercitrin, astragalin, fisetin, gallic acid and methylgallat, as well as the abundant enzymes Papayas are not the only fruit that contain enzymes for breaking down protein. There are several fruits, including mangoes, which have this healthful quality. The fiber in mangos also helps digestion and elimination Monkeys eat the seed from the green mango, which Ayurvedic healers suggest gives the monkey its energy and powerful strength to jump in the tress.

8 Suiker – hoeveel is genoeg?
Die Wêreldsgesondheidsorganisasie beveel aan dat suiker verkieslik minder as 5% (maar beslis nie meer as 10% nie) van jou totale energie-inname per dag moet uitmaak nie. Vyf persent is sowat 6 teelepels of 25 gram suiker. Vandat Pravin Gordan die groen lig gegee het vir die Suiker Belasting in 2017 word daar hard gespook hier by Magalies om die somme te doen en die produkte in lyn te kry. Gevolglik word die onderwerp van suiker gereeld bespreek. En stuk stuk kom ek agter dat mense minder suiker gebruik, Hendrik het dit uit sy koffie uit gesny, Louis ook en verder drink hy glad nie meer Coke nie. Daar is dus heelwat mense wat hulle suikerverbruik verander het. Ons sal graag wil hoor wie almal hulle suiker gesny het en hoe jy dit doen ? Laat weet asb. vir Marli wat jou suiker nuwejaars voornemens is.

9 Verjaarsdae in 11de Trudie 12ste Dries 16de Cindy 18de Ryno 19de Henk 24ste Drieka

10 Van toeka tot nou … Vervolgverhaal:
Geskryf deur: Jan Du Rant Gebaseer op die Geskiedenis van Sitrus Boerdery & Magaliesberg Sitrus Dr MB du Preez Nadat Mnr du Preez in 1955 sy BSc Landbou graad op Stellenbosch verwerf het, het hy by die Sitrusbeurs as Veldbeampte op Port Elizabeth begin werk in 1956. In 1957 versoek hy die Sitrusbeurs vir onbetaalde studie verlof om sy MSc graad te doen. Die verlof is toegestaan en hy gaan na Pretoria Universiteit waar hy in September 1957 sy residensiële studies voltooi, en net nog ʼn verhandeling moes skryf. Die Sitrus beurs gee hom in September 1957 ʼn aanstelling as Veldbeampte in Rustenburg. Vanaf 1958 begin sy verbintenis met Mooinooi en Elandskraal se sitrusboere. In 1984 skryf hy ʼn verhandeling oor die verbouing van Clementine Nartjies in die Wes Transvaal waarvoor hy sy doktorsgraad kry. In 1990 tree hy af as Hoofbestuurder na 31 jaar diens by Magaliesberg Sitruskoöperasie. Hierdie is die laaste verhaal uit die Geskiedenis van Sitrus Boerdery en Magaliesberg Sitrus soos geskryf deur Jan du Rant.

11 Grapkas

12 Sosiale Klub Braai Maart 2017


Download ppt "MRT 2017 maart MAART maart mrt maart 2017 MAART 2017 Uitgawe 21"

Similar presentations


Ads by Google