Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Wat maak ek met die gemors? `n Kragtige oplossing vir Oorwinning.
Advertisements

Follow Him. Seek Him..
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
In Ritme Met Die Gees Om ’n Daaglikse Mens Te Word.
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Rondom My Dawie de Jager.
The Ultimate Celebrity of ALL times
HOE HELP ONS LIDMATE OM DISSIPELS TE WEES?
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Jesus - Die Bevelvoerder van die Weermag
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
Die MP3 Speler.
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Absolute oortuiging God bestaan?
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Kategese 24 Oktober 2010 NG Wierdapark.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
KINDERBEDIENING KIX (Kinders in Christus):
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
2 Tim. 3:5 "Hulle sal nog die uiterlike skyn van die godsdiens hê, maar die krag van die godsdiens sal hulle nie ken nie. Bly weg van sulke mense af.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
In 2009 was daar reeds 33, 3 miljoen mense wat met MIV lewe
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Welkom Jeremia 1:4-10.
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
KAN ONS GOD VERTROU WANNEER HY SÊ, “VOLG MY”? Deur Karen J. Pearson
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Verstaan  emosies  wil
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
“Julle sal my getuies wees”
Die Prioriteit van Gesinsbediening
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.
Wat soek jy? Waarna dors jy? Waarna dors die wêreld?
Kolossense 3:1-17 ¹Aangesien julle saam met Christus uit die dood opgewek is, moet julle strewe na die dinge daarbo waar Christus is, waar Hy aan die.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Presentation transcript:

Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel te wees van

Wat is die doel van 40 Days of Worship? Aanbidding is nie beperk tot lofliedere nie – dit kan ook beteken om kos te gee aan armes of jou plaaslike rivier skoon te maak! 40 Days of Worship wil alle Christene bemoedig om op te staan en te aanbid op kreatiewe en dinamiese maniere – in groepe of as individue vanaf 24 September tot 3 November 2017. 40 Days of Worship is dus nie ’n vertoning of ’n program nie – dit is eerder ’n gratis platform wat Christene toerus om ’n leefstyl te kultiveer en die naam van Jesus te verhoog deur dade van aanbidding. Gedurende die 40 dae sal daar georganiseerde gebeurtenisse plaasvind in Kaapstad – maar voel vry om jou eie spontane kreatiewe aanbiddingsaktiwiteite te skep en met ander op jou aanlynplatform te deel. Deelname aan gebeurtenisse is gratis. 

24 September 2017 - 3 November 2017 Waar? Organiseer jou eie gebeurtenis daar waar jy is! Kultiveer ’n lewenstyl van intensionele aanbidding by jou huis of werk, en orals tussenin. Jy kan ook deelneem aan die aktiwiteite wat in en rondom Kaapstad gereël word. Sien ons aanlyn-kalender vir aanbiddingsaktiwiteite naby aan jou.

Wie? Almal wat glo dat Jesus Christus die Seun van God, die Koning van konings en die enigste Een wat waardig is om aanbid te word. Hoekom? In hierdie tyd roep die Here sy Bruid om op te staan in ware aanbidding. Die 40 dae sal die liggaam van Christus voorberei, toerus en aktiveer om ’n lewenstyl van aanbidding na te streef. Die visie is dat elke gelowige Jesus Christus in gees en in waarheid sal aanbid. Mense sal hulle tyd en harte prioritiseer en toewy aan die aanbidding van die Here. In die proses sal hulle nie net meer aan sy beeld gelyk word nie, maar ook aan die wêreld getuig dat Hy die enigste Een is wat waardig is om aanbid te word. 

Hoe gaan dit gedoen word? Gedurende die 40 dae gaan verskeie spanne georganiseer word om aanbiddingsaktiwiteite te lei. Hulle gaan ook beskikbaar wees om plaaslike kerke se bedieningspanne vryelik by te staan sou hulle hierdie hulp versoek. Plaaslike gemeentes word aangemoedig om hierdie visie te ondersteun en hulle eie kreatiewe aanbiddingsgeleenthede te skep. Op die webwerf sal daar kalender-gebeurtenisse, opleidingsmateriaal, getuienisse en geleenthede beskikbaar wees waar mense hulle hulp kan aanbied met die beplande gebeurtenisse. Nogtans maak ons nie staat op digitale platforms nie – ons maak staat op die Heilige Gees in elke gelowige om die liggaam van Christus op te roep om Koning Jesus te aanbid. Hierdie is dus ’n tyd en geleentheid vir elke volgeling van Jesus om hulself toe te wy aan gebed en aanbidding in reaksie op sy glorie en goedheid.

“40 days of Global Worship” Vir meer inligting, besoek www.global-worship.com “40 days of Global Worship”