Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.

Similar presentations


Presentation on theme: "Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?."— Presentation transcript:

1 Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?

2 Hoekom? Hierdie hoekom is werklik baie gelaai, want daar is baie hoekoms wat hierin opgeneem is: Hoekom praat ons hieroor? Want die Bybel lê baie klem op die manier dat God in die besonder sorg vir die armes. Hoekom spandeer die gemeente amper 20% van die begroting, aan die projekte en personeel van MLD?

3 Persoonlike storie - Faith Kuta
Prent van faith

4 Twyfel... Hierdie hoekom is werklik baie gelaai, want daar is baie hoekoms wat hierin opgeneem is: Hoekom praat ons hieroor? Want die Bybel lê baie klem op die manier dat God in die besonder sorg vir die armes. Hoekom spandeer die gemeente amper 20% van die begroting, aan die projekte en personeel van MLD?

5 Jesaja 58:10 “...as jy jou wy aan dié wat honger het, as jy voorsien in die behoeftes van dié wat in nood is, sal die lig vir jou skyn wanneer dit donker is, sal wat vir jou nag is, word soos die helder middag.”

6 Hoekom het Jesus aarde toe gekom?
Dit is moontlik om legio tekste hier weer te gee in ’n poging om die punt te maak dat God van die sondeval af herstel wou bring. Die bekende teks wat Jesus antwoord wanneer Johannes twyfel in Hom: Blindes sien, lammes loop, die dowes hoor en aan die armes word die goeie nuus verkondig.

7 Meer as net verlossing, dit gaan oor versoening.
Hierdie versoening is bedoel vir die hele aarde. Alle verhoudings. Die verhouding tussen God en mens, mens met hulself, mense met mekaar en mense met die aarde. Ons kan dan beweeg dat hierdie gebroke verhoudings het ’n invloed en is selfs die oorsaak van armoede.

8 “The kingdom is the renewal of the whole world through the entrance of supernatural forces. As things are brought back under Christ’s rule and authority, they are restored to health, beauty, and freedom”. - Tim Keller

9 “Ons Glo dat God ... op ’n besondere wyse (by uitnemendheid) die God van die noodlydende, die arme en die veronregte is en dat Hy sy kerk roep om Hom hierin na te volg...”

10 Hoe? Hierdie hoekom is werklik baie gelaai, want daar is baie hoekoms wat hierin opgeneem is: Hoekom praat ons hieroor? Want die Bybel lê baie klem op die manier dat God in die besonder sorg vir die armes. Hoekom spandeer die gemeente amper 20% van die begroting, aan die projekte en personeel van MLD?

11 “Binne die Afrika konteks is verhoudings belangriker as die waarheid.”
- Jurgens Hendriks Professor Jurgens Hendriks Binne die Afrika konteks is verhoudings belangriker as die waarheid

12 Verhoudings... Professor Jurgens Hendriks
Binne die Afrika konteks is verhoudings belangriker as die waarheid

13 Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?

14

15 Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?

16 “Geseënd is dié wat honger en dors na wat reg is, want hulle sal versadig word. Geseënd is dié wat barmhartig is, want aan hulle sal barmhartigheid bewys word.”

17

18 “Geseënd is die wat honger en dors na wat reg is, want hulle sal versadig word.”

19 “’n brandende begeerte om te doen wat God wil hê.”
Lewende Bybel vertaling: “’n brandende begeerte om te doen wat God wil hê.”

20 Wat is God se geregtigheid? Herstel van verhoudings
Shalom Herstel van verhoudings Billikheid Vrede Alles in die regte plek

21 “Geseënd is die wat barmhartig is, want aan hulle sal barmhartigheid bewys word.”

22 Wat?

23 Vrygewigheid Genade Ontferming Vergewing Omgee

24 “Geregtigheid moet die eintlike doel van barmhartigheid wees”

25 Wat?

26 Armoede is...

27 Moldova For a poor person. Everything is terrible – illness, humiliation, shame. We are cripples; we are afraid of everything; we depend on everyone. No one needs us. We are like garbage that everyone wants to get rid of.

28 Guinea-Bissau When I don’t have any (food to bring my family), I borrow, mainly from neighbors and friends. I feel ashamed standing before my children when I have nothing to help feed the family. I’m not well when I’m unemployed. It’s terrible.

29 Latvia During the past two years we have not celebrated any holidays with others. We cannot afford to invite anyone to our house and we feel uncomfortable visiting others without bringing a present. The lack of contact leaves one depressed, creates a constant feeling of unhappiness, and a sense of low self-esteem.

30 Latvia The lack of contact leaves one depressed, creates a constant feeling of unhappiness, and a sense of low self-esteem.

31 Cameroon (The poor have) a feeling of powerlessness and an inability to make themselves heard.

32 “Poverty is the result of relationships that do not work, that are not just, that are not for life, that are not harmonious or enjoyable. Poverty is the absence of shalom in all its meanings”.

33

34 Waar?

35

36

37 Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?

38

39 Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?


Download ppt "Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?."

Similar presentations


Ads by Google