Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

KINDERBEDIENING KIX (Kinders in Christus):

Similar presentations


Presentation on theme: "KINDERBEDIENING KIX (Kinders in Christus):"— Presentation transcript:

1 BEDIENING AAN DIE JEUG SINODALE JEUGKOMMISSIE van die NG KERK in SA WES- en SUID-KAAP

2 KINDERBEDIENING KIX (Kinders in Christus):
Enigste sinodaal georganiseerde kinderbediening in die land Uitstekende kursusmateriaal beskikbaar Lewer landswyd diens Bestaan tans uit 82 takke met 6000 kinders en 400 leidsters Samel gelde in vir plaaslike asook sending projekte

3 AVONTUUR EN ERVARINGSLEER BEDIENINGE
Twee kampe per jaar om dominees en jeugleiers op te lei (vind plaas in Mei en September)

4 TOERUSTING Die toerusting van kategete en kinderkrans- personeel aan die begin van elke jaar. Toerusting en motiverings vir dominees en jeugwerkers geskied deur middel van pad- berade (“roadshows”), of soos gereël met die kantoor, terwyl daar vir die Kerklike Jeugwerkers ook jaarliks ’n Detox-kamp vir toerusting plaasvind.

5 TOERUSTING NOUS- groepe
Omdat die wysheid oor Jeugbediening in elke konteks verskillend is, organiseer ons gespreks- groepe o.l.v. opgeleide gashere/vroue met ’n voorgestelde proses asook verbeeldingryke “video-clips” wat die gesprekke sal stimuleer. NOUS is Grieks vir “wysheid/ common-sense/ gut” en die werkwoord is “om uit te snuffel”

6 JEUGDIENSTE EN JEUGWEKE
Die Predikant in Sinodale Diens is hoofsaaklik hiervoor verantwoordelik en sal op uitnodiging by gemeentes optree.

7 BEDIENINGE Kampe Kunstefees kampe Oranjerivier-roei kampe
Kampe vir skoolverlaters Kamp vir leerlinge van Vaardigheidskole Musiek Word deur middel van streek-werkswinkels gefasiliteer

8 POWER POINT AANBIEDING
“It is falling down and getting up, falling down and getting up, falling down and getting up, all the way to heaven.” Weeklikse “PowerPoint” wat geestelike leiers van gemeentes sal inspireer om aan hulle byeenkomste/eredienste ’n familie karakter te gee. Gaan gerus na die skakel: en soek regs op die blad vir die PowerPoint skakel. Gebruik dan jou internetkoppeling en “save” dit.

9 SPACE EKUMENIESE JEUGSENTRUM
’n Nuwe struktuur, ’n Nuwe geleentheid: ’n Ekumeniese Jeugsentrum by die Universiteit van Stellenbosch Doel: Groter netwerk-, motivering-, ontwikkelings-, naslaan-, navors en toerusting aan gemeentes vir hulle bediening aan kinders en jongmense. Die werksaamhede by die Sinodale Kantoor gaan ook voort.

10 Vroeër MISSIE EN DOEL Ons beywer ons om die Jeug van SA in ’n persoonlike verhouding met Jesus te kry. Deesdae Can you help me remove our Church organ?


Download ppt "KINDERBEDIENING KIX (Kinders in Christus):"

Similar presentations


Ads by Google