Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Die Prioriteit van Gesinsbediening

Similar presentations


Presentation on theme: "Die Prioriteit van Gesinsbediening"— Presentation transcript:

1 Die Prioriteit van Gesinsbediening

2 Inleidend Universal Declaration of Human Rights
27% teenoor 73% persent Nie net samelewing nie, maar ook die Skrif: Voorbeelde en wegwysers in die Skrif Wat word verstaan onder gesinsbediening Raakpunte tussen gesinsbediening en die Kerkgroei Bediening van die GKSA. Besprekingsvrae

3 Voorbeelde en wegwysers in die Skrif
Genesis 22 – Abraham moet Isak offer Genesis 27 en 49 – seënbedes Wetgewing Deuteronomium 6 en 33 Wysheidsliteratuur Psalms 78 en 128 Profetiese literatuur Jesaja 8, 54 en Hosea Huistafels 1 Petrus 5:1-7

4 Voorbeelde en wegwysers in die Skrif
Prominente plek aan die gesin en geloofsvorming in die gesin. Leer die wette en die bepalings van die Here Beleef ware en opregte diens aan God deur hulle ouers Word vertel van die verlossing – vertroue. Getuienis-karakter

5 Wat word verstaan met “Gesinsbediening”?
Nie “Jeugbediening”. Statistiek: 28% voel deel van gemeente 45% tot `n meerdere mate 42% woon elke sondag eredienste by 48% meer betrokke as bloot net eredienste Slegs 26% skoliere onder laaste twee statistieke Jeugbediening: `n Inklusiewe Gemeentelike Benadering.

6 Wat word verstaan met “Gesinsbediening”?
“Jeugbediening is `n omvattende gemeentelike bediening waar God, deur alle vorme van die bediening en met besondere inagneming van die ouers (of hulle plaasvervangers), op `n gedifferensieerd-toegespitste wyse na die jeug (as wesenlik deel van die gemeente) en ook deur die gemeentejeug na die wêreld kom.” Gesin: hermeneutiese ruimte Gemeente: agogiese ruimte

7 Wat word verstaan met “Gesinsbediening”?
Die skep van `n konteks van intensionele geloofsgroei Deur die aanwending van gawes (Efesiërs 4) Gewillig en met vreugde, tot nut en saligheid (Heidelbergse Kategismus Sondag 21) Bly in liefde by die waarheid Groei na Jesus Christus.

8 Wat word verstaan met “Gesinsbediening”?
Gebeur dit tans? 7,5% voel gemeente is betrokke by geloofsvorming. 10%: verhoudingsbou 72%: bloot kennis 66%: invloed op geloofsvorming

9 Raakpunte met Kerkgroei Bediening
Deputate Bewaring en Vermeerdering van die Kerke Neem kennis: bekering is nodig: Godskennis 11 Groeifaktore Funksionele bedieningstrukture Holistiese kleingroep bediening Relevante, effektiewe Skrifgetroue evangelisasie Profetiese getuienis in die wêreld.

10 Raakpunte met Kerkgroei Bediening
Elemente van `n Omkeerstrategie Groei en toerus “Lidmate moet ook toegerus word om in die nuwe konteks van ons land hulle eie lewensruimte (familie, vriende, sosiale lewe, werk, ens.) as evangelisasieterrein te sien en te gebruik.”

11 Samevattend Nie iets vreemd of nuut nie.
Konteks vir intensionele geloofsgroei In lyn met die Skrif en belydenis Kerkgroei Bediening

12 Besprekingsvrae Hoe kan ons die prioriteit en belang van gesinsbediening op die harte van die geestelike leiers van die gemeente druk? Watter strukturele veranderinge moet ons in die bedieningstrukture maak, sodat die prioriteit van gesinsbediening duidelik na vore tree? Watter liturgiese veranderinge kan ons in die erediens te weeg bring, sodat ons gesinne kan bedien? Hoe moet ons ons sendingwerk verander, sodat daar `n groter fokus op gesinne in ons sendingwerk is?


Download ppt "Die Prioriteit van Gesinsbediening"

Similar presentations


Ads by Google