Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

In Ritme Met Die Gees Om ’n Daaglikse Mens Te Word.

Similar presentations


Presentation on theme: "In Ritme Met Die Gees Om ’n Daaglikse Mens Te Word."— Presentation transcript:

1 In Ritme Met Die Gees Om ’n Daaglikse Mens Te Word

2 “Christianity has not so much been tried and found wanting, as it has been found difficult and left untried.” (GK Chesterton) “For God has made no promise to the slothful and negligent. His mercy is only offered to our frail and imperfect, but best endeavours, to practice all manner of righteousness.” (William Law)

3 “The general human failing is to want what is right and important, but at the same time not to commit ourselves to the kind of life that will produce the action we know to be right and the condition we want to enjoy... we can become like Christ by doing one thing – by following Him in the overall style of life he chose for himself. If we have faith in Christ, we must believe that he knew how to live.” (Dallas Willard)

4 “Are you tired. Worn out. Burned out on religion. Come to me
“Are you tired? Worn out? Burned out on religion? Come to me. Get away with me and you’ll recover your life. I’ll show you how to take a real rest. Walk with me and work with me—watch how I do it. Learn the unforced rhythms of grace. I won’t lay anything heavy or ill-fitting on you. Keep company with me and you’ll learn to live freely and lightly.” Mat 11:25-30 (The Message)

5 En Hy sê vir almal: As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën en sy kruis elke dag opneem en My volg. Want elkeen wat sy lewe wil red, sal dit verloor; maar elkeen wat sy lewe om My ontwil verloor, hy sal dit red. (Luk 9:23-24)

6 Hoe dink jy oor die begrippe:
Redding; Verlosser; Geloof?

7 Want as ons, terwyl ons nog vyande was, met God versoen is deur die dood van sy Seun, veel meer sal ons deur sy lewe gered word nou dat ons versoen is. (Rom. 5:10)

8 George Ladd, a New Testament theologian, suggested that Jesus drew his disciples into a bond of personal loyalty as distinguished from the typical rabbinic pattern of drawing disciples to be bound together by Torah. “The rabbis bound their disciples not to themselves but to the Torah; Jesus bound his disciples to himself. The rabbis offered something outside themselves; Jesus offered himself alone…. This relationship had no parallel in Judaism.”

9 En julle het sy woord nie as iets blywends in julle nie, omdat julle Hom wat Hy gestuur het, nie glo nie. Julle ondersoek die Skrifte, omdat julle meen dat julle daarin die ewige lewe het; en dit is dié wat van My getuig. En julle wil nie na My kom om die lewe te hê nie. (Joh 5:38-40)

10 In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God. Hy was in die begin by God. Alle dinge het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding ontstaan wat ontstaan het nie. In Hom was lewe, en die lewe was die lig van die mense. En die lig skyn in die duisternis, en die duisternis het dit nie oorweldig nie. (Joh. 1:4-5) Ek is die lig van die wêreld; wie My volg, sal sekerlik nie in die duisternis wandel nie, maar sal die lig van die lewe hê. (Joh 8:12)

11 For Christ... (left) you [His personal] example, so that you should follow in His footsteps.
(1 Pet 2:21 AMP)

12 Implikasies: Bestudeer sy lewe. Bestudeer sy sienings. Vra 'n bewustheid van sy teenwoordigheid. Dink aan redding as deelname aan sy soort lewe, nie net as 'n historiese gebeurtenis in jou lewe nie. Dink aan jou geloof as nie net begrippe en sienswyses nie, maar as primêr volgelingskap.

13 Dink aan jouself as 'n volgeling en nie net as
Dink aan jouself as 'n volgeling en nie net as gelowige of Christen nie. Moet Christus se dood nie isoleer van sy lewe nie, sien dit eerder as 'n deel daarvan.

14 “The natural life in each of us is something self-centred, something that wants to be petted and admired, to take advantage of other lives, to exploit the whole universe. And especially it wants to be left to itself: to keep well away from anything better or stronger or higher than it, anything that might make it feel small. It is afraid of the light and air of the spiritual world, just as people who have been brought up to be dirty ar afraid of a bath. And in a sense it is quite right. It knows that if the spiritual life gets hold of it, all its self-centredness and self-will are going to be killed and it is ready to fight tooth and nail to avoid that.” (C. S. Lewis)

15 ...die evangelie van die koninkryk van God verkondig, en elkeen dring met geweld daarin.
(Luk. 16:16) ...die koninkryk van die hemele bestorm, en bestormers gryp dit met geweld. (Mat. 11:12)

16 oefen jou in die godsaligheid
...oefen jou in die godsaligheid. Want die liggaamlike oefening is tot weinig nut, maar die godsaligheid is nuttig vir alles, omdat dit die belofte van die teenwoordige en die toekomende lewe het. (1 Tim. 4:7-8) Maar vaste spys is vir volwassenes, vir die wat geestesvermoëns besit deur die gewoonte geoefen, om goed van kwaad te onderskei. (Heb. 5:14)

17 En Hy het vertrek en volgens gewoonte na die Olyfberg gegaan
En Hy het vertrek en volgens gewoonte na die Olyfberg gegaan. En ook sy dissipels het Hom gevolg. (Luk 22:36) En vroeg in die môre, nog diep in die nag, het Hy opgestaan en uitgegaan en na ’n eensame plek vertrek en daar gebid. (Mark 1:35) EN Hy was oordag in die tempel besig om te leer, en snags het Hy uitgegaan en vernag op die berg wat die Olyfberg genoem word. (Luk. 21:37)

18 En Hy het in daardie dae uitgegaan na die berg om te bid en die nag in die gebed tot God deurgebring. En toe dit dag geword het, het Hy sy dissipels na Hom geroep en twaalf van hulle uitgekies, wat Hy apostels genoem het... (Luk 6:12-13)


Download ppt "In Ritme Met Die Gees Om ’n Daaglikse Mens Te Word."

Similar presentations


Ads by Google