DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Dink aan konkrete dade van aanbidding, wat jyself lééf!
Advertisements

Efesiërs 5:8-14 8Vroeër was julle die ene duisternis, maar nou in die Here is julle lig. Leef dan as mense van die lig. 9Uit die lig kom alles voort wat.
Dr Willem Stolk Goudveld-Hoërskool Welkom
Ontwikkel deur Info-Edu. Academix is waarskynlik die oplossing waarna u al vir 'n geruime tyd soek!! Voel u kind ook baie dae só ?
1. Afstande na planete 1. Jy sal 6 blaaie A4 papier benodig.
© KCL/PENTECH/WCED 2002 Suur spysversteuring Die suur in die maag raak soms te gekonsentreerd. Spysversteuringstablette bevat ‘n alkali (oplosbare basis),
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
Verwerking.
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Inkomste en Uitgawes Onderwerp 7
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Vir God is jy nie “ per ongeluk nie “ !
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Rondom My Dawie de Jager.
Beste Skoene Ooit.
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
Die MP3 Speler.
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
Kom ons kyk hoe vinnig julle die volgende antwoorde kan kry
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Absolute oortuiging God bestaan?
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Kategese 24 Oktober 2010 NG Wierdapark.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Do you need a miracle In your Life?.
Lewenswetenskappe Graad 10 J. Oliphant
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Jou geskenk aan God die Kersfees!
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
Learning, Life and entrepreneurial skills
Tommy's Window Slideshow
Laer Volkskool Heidelberg
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
EDM 152 DIREKTE ONDERRIG.
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Missie Krities .... waarom, daarom.....
Geskape om vir ewig te lewe !
Verstaan  emosies  wil
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“Julle sal my getuies wees”
Learning, Life and entrepreneurial skills
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
sept 2017 september september september september september 2017
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.
Taalkunde.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Die opstanding van Jesus is vir die alledaagse bedoel.
Rondom my Dawie de Jager. Rondom my Dawie de Jager.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom FOTOSINTESE DEUR DR WILLEM STOLK Goudveld Hoërskool Welkom

2. Bestanddele vir fotosintese 3. Formule vir fotosintese INHOUDSOPGAWE 1. Waarom fotosintese 2. Bestanddele vir fotosintese 3. Formule vir fotosintese 4. Bou van die blaar 5. Chemie van fotosintese 6. Eksperimente 7. Woordelys

Waarom fotosintese ?

foto = lig sintese= vervaardig Sonlig is die ENIGSTE bron van energie vir alle lewende organismes op aarde. Alle energie wat deur organismes benodig word, is direk of indirek van sonlig afkomstig

Kan ook nie fotosinteer nie Mense en diere kan nie die son se strale eet nie Kan ook nie fotosinteer nie

Dankie tog vir plante met groen blare !!!!!!!

Net groen plante kan sonligenergie omvorm tot bruikbare energie alle ander organismes is direk of indirek van plante afhanklik vir oorlewing heterotrofies Is die enigste organismes wat hulle eie voedsel kan maak autotrofies

Sonder fotosintese was dit dus ons voorland

belangrikheid van fotosintese kan dus so opgesom word !! Ligenergie van die son word omgesit in chemiese potensiële energie Word dan as glukose / stysel geberg Giftige koolstofdioksied word deur die plante verbruik gedurende die proses Help dus om die koolstofdioksiedkon-sentrasies in die atmosfeer te reguleer Enigste metode waar koolhidrate (or-ganiese voedsel) uit anorganiese ver-bindings (CO2, H2O) opgebou word. Die belangrikheid van fotosintese kan dus so opgesom word !!

6. Vanuit hierdie word vette en proteïe-ne gesintetiseer 7.Suurstof word aan die atmosfeer af-gegee. 8.Suurstof is noodsaaklik vir selrespira-sie by mense en diere. 9.Olie en steenkool is produkte van foto-sintese – dit is die bron van energie in nywerhede

Ken die definisie van fotosintese baie goed !! Dit is die proses waardeur koolhidrate (suiker & stysel) uit koolstofdioksied (uit atmosfeer) en water (uit grond) in chlorofilbevattende plantselle vervaardig word Stralingsenergie van die son word gebruik, en suurstof word afgegee (atmosfeer) Ken die definisie van fotosintese baie goed !!

Bestanddele vir fotosintese

Stralingsenergie sonlig fotone Chlorofil pigment Temperatuur 300 Celcius Koolstofdioksied atmosfeer huidmondjies Water grond wortelhare Tussengangers ADP & ATP NADP

Chlorofil Ensiemes (absorbeer die ligenergie) Om EEN glukose molekuul te vervaardig het die plant dus nodig; Ensiemes (Beheer die proses) Chlorofil (absorbeer die ligenergie) Stralingsenergie (fotone) 6 H2O- molekules 6 CO2- molekules 6 CO2- molekules

Die produkte is C6H12O6 & 6O2

"Formule" vir fotosintese

ENIGSTE PROSES OP AARDE WAT NA ORGANIESE STOWWE KAN VERANDER Saamgestel uit: Koolstof stikstof Waterstof magnesium Suurstof yster anorganies organies ENIGSTE PROSES OP AARDE WAT ANORGANIESE STOWWE NA ORGANIESE STOWWE KAN VERANDER 6 CO2 C6H12O6 GLUKOSE + 6 H2O chlorofil + ensiemes + 6 O2 Reguleer die proses Werk die beste by 30O Celsius ligenergie

! Kyk weer ! 6 CO2 + 6 H2O + LIGENERGIE C6H12O6 + 6 O2 ANABO- LIES TEMPERATUUR 30OC ! Kyk weer ! ENSIEMES Anorganiese Stowwe Organiese Stowwe CHLOROPLASTE Mg, N, Fe Rooi en blou lig ENIGSTE PROSES OP AARDE WAT ANORGANIESE STOWWE NA ORGANIESE STOWWE KAN VERANDER

Bou van die blaar

Aangesien die meeste fotosintese in die blare van plante plaasvind moet jy deeglik vertroud raak met die bou en struktuur van ‘n blaar

Kyk of jy nog die volgende strukture kan uitken ?

!! Probeer weer !! Kutikula Dorsale epidermis Pallisade parenchiem Intersellulêre lugruimtes Xileem Floeëm Substomatêre lugruimte Sluitsel van stomata Sponsparenchiem Stomata Ventrale epidermis

Elke struktuur van die blaar moet met sy funksie in verband gebring word

Die Blaarskyf 1.Plat- groot buiteoppervlak vir maksimale sonabsorbering 2.Dun- sodat CO2 en O2 oor klein afstande beweeg 3.Turgordruk- versterking 4.Xileem- versterking 5.Kutikula-deurskynend en laat sonlig deur

Die Epidermis Deurskynend- laat sonlig vir fo fotosintese deur 2. Stomata- gaswisseling - transpirasie

Palissadeparenchiem Net onder epidermis- vir maks. absorpsie van sonlig 2.Meeste chloroplaste- meeste fotosintese vind hier plaas

Sponsparenchiem Lê onder palissadeparenchiem Is rond en los gepak 3.Cloroplaste wat kan fotosinteer 4.Groot intersellulêre lugruimtes vir gaswisseling

Vaatbondels Xileem- naaste aan boonste epidermis - vervoer water 2.floëem- naaste aan onderste - vervoer organiese voedsel

Chloroplaste

Buitenste membraan Lamelle Binnenste membraan Tillakoïede Stroma Granum Stysel

Chemie van fotosintese

HOE VIND FOTOSINTESE PLAAS ? TWEE FASES LIGAFHANKLIKE FASE (LIGFASE) LIGONAFHANKLIKE FASE (DONKERFASE) NADPH ATP GRANUMS (Tillakoïedes) STROMA

DIE PROSES LIGFASE DONKERFASE

DIE LIGFASE

Fotone word deur die chloro- fil van die blare geabsor- beer en gestoor as energie Dit neem fotone sowat 8 minute om die aarde te bereik. Dit kom neer op ongeveer 700 mil- joen myl per uur.

H2 O H20 Energie word aangewend om die Die suurstof word vrygestel as ‘n gas aan die atmosfeer Energie word aangewend om die watermolekules op te splits in waterstof & suurstof

+ = H2 NADP NADPH2 NADPH2 word gevorm wat dan as energie in die volgende fase (donkerfase) gebruik word Die H2 heg aan ‘n koënsiem bekend as NADP wat as waterstofdraer optree

+ = ATP ADP P Hierdie energie word oorgedra na die Donkerfase om daar as energie gebruik te word Sommige van die gestoorde son- ligenergie word gebruik om ATP vanuit ADP te vorm

Ligenergie word geabsorbeer !!!! Kyk weer !!!! Fotone CHLOROFIL Ligenergie word geabsorbeer Fotolise Fotofosforilasie Na Donkerfase

NOEM HULLE WAT WORD DIE SPLITSING VAN DIE WATERMOLEKUUL GENOEM ? BLITS HERSIENING WAT WORD DIE SPLITSING VAN DIE WATERMOLEKUUL GENOEM ? WAT WORD DIE OPBOU VAN ‘N ADP NA ATP GENOEM ? DWS ADP + P WATTER KO-ENSIEM WORD AS ‘N “TAXI” GEBRUIK TYDENS FOTOSINTESE ? TYDENS DIE LIGFASE WORD SONLIGENERGIE IN DIE BLAAR OMVORM NA _______??_______ WATTER PRODUKTE VAN FOTOSINTESE WORD TYDENS DIE LIGFASE VERVAARDIG ? WAAR IN DIE CHLOROPLASTE VIND DIE DONKERFASE PLAAS ? HOEVEEL FASES IS DAAR IN DIE FOTOSINTESEPROSES ? WAAR IN DIE CHLOROPLASTE VIND DIE LIGFASE PLAAS ? WAARVOOR WORD DIE LIGENERGIE IN WERKLIKHEID GEBRUIK IN DIE FOTOSINTESEPROSES ? NOEM HULLE

DIE DONKERFASE

CO2 verskyn op die toneel vir die eerste keer CO2 verskyn op die toneel vir die eerste keer. Verbind met die C5-verbinding (Ribulose difosfaat). Vorm ‘n onstabiele C6-verbinding. CALVIN SIKLUS

Die onstabiele C6-verbinding breek op in twee C3-verbindings wat as PGA (fosfogliseriensuur) bekend staan. CALVIN SIKLUS

Die PGA word hierna omvorm na ‘n energieryke PGAL (fosfogliseraldehied) Hiervoor word die energie (ATP en NADPH2) van die Ligfase benodig. CALVIN SIKLUS

Elke PGAL sal nou in EEN van TWEE rigtings beweeg CALVIN SIKLUS

Die een PGAL verbind met ‘n ander PGAL om ‘n GLUKOSE molekuul te vorm CALVIN SIKLUS

Die ander verbind bou homself op na ‘n C5-verbinding (ribulose difosfaat) sodat die hele proses weer kan begin. Hiervoor is ATP nodig afkomstig vanaf die Ligfase CALVIN SIKLUS

!!!! SAMEVATTING !!!!! CALVIN SIKLUS

WAAR VIND DIE DONKERFASE VAN FOTOSINTESE PLAAS ? BLITS HERSIENING WATTER PRODUKTE VAN DIE LIGFASE WORD AS ENERGIE TYDENS DIE DONKERFASE GEBRUIK ? WAT WORD DIE AANVANLIKE C5-VERBINDING GENOEM WAT IN DIE PROSES GEBRUIK WORD ? WATTER MOLEKUUL WORD GEVORM ? PGAL + PGAL = ____________________________ WATTER MOLEKUUL WORD GEVORM ? PGA + P + H = _________________________ WAAR VIND DIE DONKERFASE VAN FOTOSINTESE PLAAS ? GLUKOSE FRUKTOSE PGAL STROMA RIBULOSE DIFOSFAAT ATP EN NADP

Eksperimente

DOEL VAN EKSPERIMENT ? Om vir stysel in die blaar te toets Om bewys dat blare wat gefotosinteer het, stysel bevat DOEL VAN EKSPERIMENT ?

BENODIGDHEDE Bunsenbrander Glasbekers Driepootstaander Gaasdraad Malvablaar Proefbuis Jodiumoplossing Water Porseleinbakkie Etanol

!! Metode !! 4.Sprei die blaar uit in ‘n petribakkie en bedek met ‘n jodiumoplossing vir ‘n paar minute 3.Kook die blaar weer in kookwater om die blaar sag te maak 2.Plaas die blaar in ‘n proefbuis met alkohol. Kook die blaar in die etanol om die chlorofil te verwyder. Blaar word hard en geelwit 1.Kook die blaar vir ongeveer ‘n halwe minuut totdat dit sag is. (selwande en membrane breek en word deurlatend vir die jodiumoplossing) 1.Neem ‘n groen blaar wat vir ‘n paar uur aan sonlig blootgestel is; d.w.s stysel is dus tydens fotosinteseproses gevorm.

Na deeglike monitering van die eksperiment behoort jy die volgende vrae te kan antwoord.

Wat is die doel van die eksperiment ? Om vir stysel in die blaar te toets; om te bewys dat blare wat gefotosinteer het, stysel bevat

Noem een belangrike voorsorgmaatreël wat by die uitvoering van die eksperiment getref moet word Alkohol is vlambaar en moet dus nie aan ‘n oop vlam blootgestel word nie

Waarom word die blaar in alkohol gekook vir ‘n tydperk ? Om die chlorofil uit die blaar te verwyder

Hoekom word die blaar vir ‘n tweede keer gekook ? (by no.3) Om die blaar sag te maak, nadat dit in kontak met die alkohol verhard het

Wat is die resultaat van die eksperiment ? Dele wat stysel bevat kleur blouswart; die dele wat geen stysel het nie word bruin wanneer dit met die jodiumoplossing in aanraking kom

Om te toets of CO2 noodsaaklik is vir fotosintese DOEL VAN EKSPERIMENT ? Om te toets of CO2 noodsaaklik is vir fotosintese

BENODIGDHEDE Ontstyselde malvaplant Klokglase Glasblad Vaseline Bordkryt Natronkalk Tregters Kurkproppe Natriumhidroksied/ seepsoda

Bordkryt Natronkalk Tregter KONTROLE EKSPERIMENT

Kurkprop Ontstyselde blare klokglas KONTROLE EKSPERIMENT

Natriumhidroksied Vaseline KONTROLE EKSPERIMENT

1.Neem twee potplante en plaas dit vir 48 uur in ‘n donker kas, sodat die blare kan ontstysel

2. Plaas die plante soos op die sketse onder die klokglase 2.Plaas die plante soos op die sketse onder die klokglase. Verseel die klokglase aan die onder-kant met vaseline sodat geen gasse die sisteem kan binnedring nie KONTROLE EKSPERIMENT

3.Plaas bordkryt in die tregter van die kontrole waar lug die klokglas ingaan. Laat onbelemmerde invloei van CO2 toe. KONTROLE EKSPERIMENT

4. Plaas natronkalk in die tregter van die eksperi-ment 4.Plaas natronkalk in die tregter van die eksperi-ment. Dit absorbeer die CO2 wat uit die atmos-feer die kloglas wil binnedring KONTROLE EKSPERIMENT

5. Plaas natriumhidroksied in die bekertjie van die eksperiment 5.Plaas natriumhidroksied in die bekertjie van die eksperiment. Alle hidroksiede sal CO2 wat in die klokglas is, uit die lug absorbeer KONTROLE EKSPERIMENT

6.Plaas die apparaat in sonlig vir ten minste vyf ure 7.Toets dan een blaar van elke plant vir die aan-wesigheid van stysel (styseltoets) KONTROLE EKSPERIMENT

Na deeglike monitering van die eksperiment behoort jy die volgende vrae te kan antwoord.

Om vas te stel of CO2 vir fotosintese noodsaaklik is. Wat is die doel van die eksperiment ? Om vas te stel of CO2 vir fotosintese noodsaaklik is.

Waarom is die potplante aanvanklik vir 24 uur in ‘n donker kas geplaas ? Om die plante te ontstysel

natronkalk in die tregter op die dat CO2 die eksperiment binnedring Wat is die doel van die natronkalk in die tregter op die eksperiment ? Dit absorbeer CO2 uit die lug en verhoed dus dat CO2 die eksperiment binnedring

Wat is die doel van die natriumhidroksied in die bakkie in die eksperiment ? Dit absorbeer enige CO2 wat dalk in die klokglas aanwesig mag wees

Wat sal die resultaat wees van die eksperiment ? Die blare van die kontrole sal blouswart kleur ten tyde van die styseltoets Die blare van die eksperiment sal bruin kleur

Wat is die gevolgtrekking van die eksperiment ? Aangesien slegs die blaar in die kontrole (waar CO2 beskikbaar was) blouswart kleur, bewys dit die feit dat CO2 noodsaaklik is vir fotosintese

Woordelys

Adenotrifosfaat (ATP) Calvin-siklus Die molekule wat energie vir lewensprosesse in alle lewende organismes verskaf Adenotrifosfaat (ATP) ‘n Reeks reaksies in fotosintese wat nie van lig afhanklik is nie Calvin-siklus

Chlorofil Defosforilasie Die groen pigment by plante wat ligenergie vir fotosintese absorbeer Chlorofil Die proses waarby ATP af- gebreek word tot ADP Defosforilasie

Fosforilering Fotolise Die byvoeging van ‘n anorganie- se fosfaat-molekuul by ‘n ander molekuul om ATP te vorm Fosforilering Die splitsing van water in waterstof en suurstof tydens die ligfase van foto- sintese Fotolise

Granums Ligfase Die deel van die chloroplaste bestaande uit tillakoïede wat chlorofil bevat Granums ‘n Reeks reaksies wat direk van lig afhanklik is, waartydens lig geabsorbeer word, water opgebreek en suurstof vryge- Stel word Ligfase

Stroma Pigmente Die vloeibare matrys van die chloroplaste wat ensieme be- vat wat nodig is vir die donkerfase Stroma Stowwe wat kleur aan lewende dinge gee Pigmente