Die hanswors SJ Pretorius.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
THE INFLUENCE OF 10 YEARS OF DEMOCRACY ON THE NEEDS AND WANTS OF SOUTH AFRICANS.
Advertisements

Luistersessie 40 jaar van Loof die Here! Verskeie kunstenaars.
Brief insake Downsindroom
KINDERS VAN DIE WIND Koos du Plessis.
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
ONS WAG – Antjie Krog Die Digteres:.
In Ritme Met Die Gees Om ’n Daaglikse Mens Te Word.
Ek het ‘n huisie aan die Rand
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Rondom My Dawie de Jager.
Kontak Theo de Jager.
Brief – Fernel Abrahams Strofe 1
Beste Skoene Ooit.
gesin-spanbou Title Option 1 jan en tineke bosch NOTE:
The Ultimate Celebrity of ALL times
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
In Ritme Met Die Gees Om ’n Sabbatsmens Te Word.
Ek Het ‘n Huisie By Die See
Absolute oortuiging God bestaan?
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Woorde Vincent Oliphant.
Die KRUIS Gebedsreis.
NP van Wyk Louw Toe jy kind was.
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Welkom Jeremia 1:4-10.
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
KAN ONS GOD VERTROU WANNEER HY SÊ, “VOLG MY”? Deur Karen J. Pearson
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Verstaan  emosies  wil
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
Learning, Life and entrepreneurial skills
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Kol. 1:16 “Alles is deur Hom en vir Hom geskep.”
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
Ef. 1:4 “So het Hy, nog voordat die wêreld geskep is, ons in Christus uitverkies om heilig en onberispelik voor Hom te wees.”
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.
Taalkunde.
Wat soek jy? Waarna dors jy? Waarna dors die wêreld?
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
Kontak Theo de Jager.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Die skepping Hebr. 11:1-3.
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Rondom my Dawie de Jager. Rondom my Dawie de Jager.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

Die hanswors SJ Pretorius

Titel The clown/Die hanswors What are your expectations of a clown? A Clown is an artist or performer who pretends to be a fool or foolish and acts out or acts up, in order to amuse his audience. He's a comedian, someone who tries to make you laugh by being funny. The title is in fact ironic. You will find out why later.

Konteks van gedig Misvormde(gebreklike) mense is gebruik as hansworse in sirkusse. Die doel was dat mense vir hulle misvormdheid kan lag… In hierdie verhalende gedig word die storie van ‘n hanswors-akrobaat met ‘n boggelrug vertel. A clown acrobat with a hunchback.

Konteks van gedig Ironic: person who is suppose to make other people laugh, is usually the one with the most pain and the one crying behind closed doors. The circus is using a disabled person to make people laugh with no consideration of his feelings.

Tema van gedig Die lyding van die ongelukkiges en die gebreklikes as gevolg van die onmenslikheid van sy medemens. The suffering of the unlucky and the disabled as a result of cruelty from fellow human beings. Therefore the tone of the poem is? Melancholic, heavy-hearted, dejected, moody, depressed. (Swaarmoedig) It’s a sad story that is being told in the poem.

Wat sien ek wanneer ek na die gedig kyk? 5 strofes 4 strofes (kwatryne) 1 strofe (10 versreëls) ‘n Storie word vertel: verhalende gedig. Leestekens word gebruik in gedig. Strofes het verskillende rymskemas.

Leestekengebruik in gedig: , : … “ ” To emphasize important issues. Dubbelpunt: Verduideliking volg. Ellips: Laat jou gedagtes gaan. Make your own conclusion. Aanhalingstekens: Direkte rede (stories het direkte rede) Komma: Tussen 2 kommas, inlassin. Gee meer inligting.

Verskillende rymskemas per strofes: Oor sy afsigtelike boggel en kromheid, het hul hom gekoggel, en bitterder was hul venyn as sy vergroeide ruggraatpyn. Tussen die diere in ‘n hoek het hy die eensaamheid gesoek: “Met klere wat gedurig gaar is, Wat doen die vent met sy salaris?” Hy’t maandeliks by die poskantoor ‘n brief gepos of een gelees By die dierkratte, oor en oor: “Sou daar tog êrens iemand wees?” A B C D E F Paarrym Paarrym Paarrym Paarrym Kruisrym

Verskillende rymskemas per strofes: En daardie ewige reuk en drank: Nie een sou huil as hy bedank, Maar waar hy in die sirkustent Aapagtig teen die firmament, Hoog teen die takelwerk, kon klouter, Die dood uittart, en, klein kabouter, Sy duiwelstreke uithaal onder Dat almal skater vir die wonder, Is hy, boeseer verag, verlate, Nog deur die baas beskou as bate. Toe het ‘n brief gekom eendag… Hy’t oor die bed gebuk, verblind, Terwyl ‘n boggelvroutjie, sag, Sterwend fluister: “Dankie my kind…” G H I J K L M Paarrym Paarrym Paarrym Paarrym Paarrym Kruisrym

Wat sien ek nog as ek na die gedig kyk? It is in the form of a story, a story has progression  a beginning, middle and end. Starts with description of clown. How he looks  perspective of his co-workers. Then what the clown feels with regards to the treatment he receives. Even though they don’t like him, he is still valuable (exploitable), brings in money. Reading about his mother being on her death bed, going to her.

Because of his hideous/ugly hunchback And crookedness he was teased/mocked And their venom was more stinging/painful Than the grown out of shape spinal pain.   Among the animals in the corner He went in search of the loneliness "With clothes that is always worn out, What does this bloke do with his salary?" Monthly at the post office He posts a letter or reads one Next to the animal cages, over and over: “Would there at least be someone somewhere?” And the constant smell and alcohol: No one will cry is he resigns, But in the circus tent where he, Like a monkey against the heaven, High against the tackling, could climb, Teasing death, and, small dwarf, Takes out his devilry so under him Everyone can laugh at this wonder, It is him, no matter how despised, lonely, Still seen as asset by the boss.   One day a letter came… He bent over the bed, blinded, Whilst a hunchback lady, quietly, Outs a dying whisper: “Thank you my child…”

Poet uses senses to describe the clown. You can form a picture of how he looks and what he does.

Poet uses senses to describe the clown. The gossiping of his co-workers, the way they tease him and the way the audience is laughing at his antics.

Strofe 1 Oor sy afsigtelike boggel en kromheid, het hul hom gekoggel, The clown is being teased because of his hunchback and crookedness. Strofe 1 Oor sy afsigtelike boggel en kromheid, het hul hom gekoggel, en bitterder was hul venyn as sy vergroeide ruggraatpyn. He has been humiliated. Worst than his disability pain? The hate (venyn) that he is treated with.

Strofe 2 Retoriese vraag Tussen die diere in ‘n hoek Stuur moontlik geld huis toe aan sy moeder. Strofe 2 He would rather spend his days with the animals: they aren’t as cruel. Tussen die diere in ‘n hoek het hy die eensaamheid gesoek: “Met klere wat gedurig gaar is, Wat doen die vent met sy salaris?” Retoriese vraag Absolute loneliness/absolute eensaamheid van hanswors se bestaan in strofe 2: Description of how he keeps to himself by sitting between the animal cages.

Retoriese vraag “Met klere wat gedurig gaar is, Wat doen die vent met sy salaris?” Rhetorical question: one asked solely to produce an effect or to make a statement, but not expected to receive an answer. The implication of this question is that the clown’s co-workers think that he wastes his money, because his clothes are always old and worn out. Do they really know what he does with his money?

Strofe 3 Hy’t maandeliks by die poskantoor Re-occurring event: Happens every month. Hy’t maandeliks by die poskantoor ‘n brief gepos of een gelees By die dierkratte, oor en oor: “Sou daar tog êrens iemand wees?” “over and over” the letters are very important to him.

Strofe 3 en 5 Dieselfde onderwerp Wat is die onderwerp? Briewe wat maandeliks ontvang en gestuur word. Tussen wie? Die hanswors en sy ma. Sy ma het ook ‘n boggelrug.

Die hanswors se bynaam (Nickname): He is short, stocky and disabled. Strofe 4 En daardie ewige reuk en drank: Nie een sou huil as hy bedank, Maar waar hy in die sirkustent Aapagtig teen die firmament, Hoog teen die takelwerk, kon klouter, Die dood uittart, en, klein kabouter, Sy duiwelstreke uithaal onder Dat almal skater vir die wonder, Is hy, hoeseer verag, verlate, Nog deur die baas beskou as bate. He is clown that uses his hunchback body as an acrobat high up in the circus tent to do tricks. Die hanswors se bynaam (Nickname): He is short, stocky and disabled. BAIE gevaarlik

Stanza 4 very IRONIC Everyone despises him. He is very lonely. YET The circus still see his use to attract an audience, though not to be his friend.

Strofe 5 Toe het ‘n brief gekom eendag… He receives a letter from his mother, she is on her death bed. He receives the letter and then goes to her. Strofe 5 Thank you for the money you send home, that’s why his clothes was worn out. Toe het ‘n brief gekom eendag… Hy’t oor die bed gebuk, verblind, Terwyl ‘n boggelvroutjie, sag, Sterwend fluister: “Dankie my kind…” Ooreenkomste tussen nar en boggelvroutjie: Altwee het ‘n boggelrug (hunchback) Altwee is klein (vroutjie – verkleining) Hulle is ma en seun (“my kind”)

Contrast very evident in poem: Sy werk as sirkushanswors wat mense moet amuseer. Glory life of a circus clown entertaining people, getting lots of attention. Sy hartseer lewe as ‘n eensame man wat met ‘n gebrek lewe. The disabled clown that lives with his disability alone. His co-workers aren’t friends with him, he is constantly alone and sad.