Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

ONS WAG – Antjie Krog Die Digteres:.

Similar presentations


Presentation on theme: "ONS WAG – Antjie Krog Die Digteres:."— Presentation transcript:

1 ONS WAG – Antjie Krog Die Digteres:

2 Strofe een / Eerste strofe
ons wag (we are waiting) jy op die voorstoep (you on the front veranda) ek op die bank (I am waiting on the couch) die kind moes al hier gewees het (the child should have been here already)

3 Strofe twee / Tweede strofe
ons wag (we are waiting) dis al oor een (it’s already after one) sy gesig dryf aan alle kante verby (the image of his face floats pass from all sides) …dit kan tog nie (it can’t be) om hom lief te hê gaan ons tog weer kans kry (we hope to get another chance to love him)

4 Strofe 3 / Derde strofe ons wag (we are waiting) die nag uit
(throughout the night) dis na twee (it is after two am) lê hy êrens… (is he lying somewhere…)

5 Strofe vier / Vierde Strofe
my binnekant soos ‘n rubberhandskoen (my insides feel like a rubber glove) oor en oor en oor oor die vrees gepluk (being plucked over and over, over the fear)

6 Strofe vyf / Vyfde strofe
motorligte val die straat binne (Car lights shine in the street) ligte, honde (lights / dogs) die hekkie piep (the gates make a squeeking sound) staan hy in die deur (he stands in the doorway) ligte oë, sweetpak (light eyes, track suit) toksak oor die skouer (sports bag over his shoulder)

7 Strofe ses / Sede Strofe
(herhaaldelik deurboor (repeatedly pieced met die stomp apple-corer van vrees (with the blunt apple corer of fear

8 Strofe sewe / Sewende strofe
al wat help, is as God genadig wees) (all that helps is if God is merciful)

9 Strofe agt / agtste strofe
my derde kind salig wederborene aan ons my third child blessed born again to us

10 Tegnies TAAL: eenvoudig VRYE VERS STROFES: onreëlmatige lengtes
ONGETITELD Gebrek aan PUNKTUASIE VERSREëLS = funksioneel kort NAG VAN INTENSIE INNERLIKE ERVARING = nag van min woorde

11 ONGETITELD – eerste reël is ONS WAG
= SKEP AFWAGTING Die leser weet nie onmiddellik waarop daar gewag word nie ONS = seun se ouers Spreker = moeder van seun

12 HERHALING ONS WAG Om te beklemtoon dat hulle nog steeds wag
Bou afwagting by die leser Skep spanning Die leser begin wonder wat met die seun gebeur het

13 … Ellips … Versreël 8 – dui op die ondenkbare -Negatiewe gedagtes
-dinge waaraan hulle nie moet dink nie -miskien was hy in ‘n ongeluk? -miskien is hy dood? Versreël 13 – wonder… Het hy iets oorgekom? Lê hy langs die pad?

14 Die seun Blou oë = kommervry Sportief aangetrek
Rugby geoefen? (Togsak) Het nie vir sy ouers gesê waar hy gaan wees nie Onbewus van sy ouers se kommer

15 Apple-corer Woorde is tussen hakies () = dis die ma se gevoelens
=sy is verlig dat hy veilig tuis is =seun onbewus dat dit binne-in ma voel asof haar binneste met ‘n appel-ontpitter deurboor is =a.g.v. die vrees dat hy iets oorgekom het Voel asof haar binneste uitgeruk is

16 wederborene Ma het gevoel dat sy haar seun verloor het, toe sy so bekommerd was Omdat hy teruggekom het, voel dat asof sy weer geboorte aan hom gegee het Haar derde kind (hy het broer(s) of suster(s))is weer gebore SALIG = sy is nie meer bekommerd nie Hy is nou veilig by die huis

17 Waaroor handel die gedig?
Twee ouers = wag bekommerd vir hul seun om terug te kom Seun was uit. Dit is laat. Hy is nog nie terug nie. Ouers is bang iets het met die seun gebeur. Baie lief vir hul kind.

18 Derde kind 1. Onverantwoordelike, onbesonne kind (een van 3)
2. Raak nooit gewoond aan hierdie ervaring nie (selfs nie eers nadat jy twee ander kinders grootgemaak het nie) Vrese vir jou kind hou nooit op solank hy onder jou dak woon nie

19 Strofe 6 Chronologie van gedagtes word in strofe 6 versteur:
Dwaal af van beskrywing van seun Fokus op haar eie bekommernis Fokus op wat SY daardie nag moes deurmaak Strofes 6 en 7 is tussen hakies om hierdie gedagtedwaling aan te dui Die slotstrofe voltooi wat sy in strofe 5 gesê het

20 Man en Vrou / Pa en Ma Ons – aan begin = een van vrees
=apart = jy op voorstoep, ek op bank Ons wag – herhaal = hulle vrees MY binnekant – haar vrees Word haar persoonlike ervaring

21 Vergelyking “my binnekant soos ‘n rubbehandskoen
oor en oor en oor oor die vrees gepluk” Die ma is in kontak met haar vrees – sy en die vrees word een, soos ‘n ruberhandskoen wat styf om jou hand pas en klou wanneer dit nat word HERHALING VAN OOR EN OOR.. – Voortdurende kontak met haar vrees

22 METAFOOR “HERHAALDELIK DEURBOOR MET DIE STOMP APPLE-CORER VAN VREES”
Wys op die herhaaldelike pyn


Download ppt "ONS WAG – Antjie Krog Die Digteres:."

Similar presentations


Ads by Google