Is dit die Heilige Gees? Alles wat vlees is, is nie Adam nie, soos alles wat gees is, nie “Heilig” is nie.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
Advertisements

DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
In Ritme Met Die Gees Om ’n Daaglikse Mens Te Word.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Die Doop met die Heilige Gees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Jesus - Die Bevelvoerder van die Weermag
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
“What does this word holiness really mean
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Regverdigmaking (Justification)
Deel 2 - Wat doen die Heilige Gees dan?
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
In Ritme Met Die Gees Om ’n Sabbatsmens Te Word.
Absolute oortuiging God bestaan?
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
WELKOM! Matteus 13.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
BELANGRIKSTE WAARHEDE Jahshua gee ons die ewige lewe Joh 3:16 Ons moet dissipels van Jahshua wees Joh 12:26 Ons moet God en mekaar liefhê Matt.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
Maksimum oes Joë 2:21 Wees nie bevrees nie, o aarde, juig en wees bly, want JHWH doen groot dinge! Joë 2:22 Wees nie bevrees nie, diere van die veld,
my identiteit… my weerstand teen die vyand…
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Welkom Jeremia 1:4-10.
Johannes 6:56-71 PowerPoint agtergrond
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
Jahshua kom! Aktueel, in volkleur…….
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Verstaan  emosies  wil
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
“Julle sal my getuies wees”
Die weg tot geregtigheid
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Regverdigmaking (Justification)
Hartlik welkom in die Erediens
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
UNITY OF THE SPIRIT..
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
ACTS ACTION V..
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

Is dit die Heilige Gees? Alles wat vlees is, is nie Adam nie, soos alles wat gees is, nie “Heilig” is nie

Ek was by ‘n diens, en die pastoor het gesê hy het die salwing van die gees, en het sy hand so gewaai oor die mense wat voor gaan staan het, en hul het almal omgeval……was dit die Heilige Gees?

Informasie en disinformasie – tweesnydende swaardlem

Wat beteken “Heilige Gees”? G40 – hagios - From ἅγος hagos (an awful thing) compare G53, [H2282]; sacred (physically pure, morally blameless or religious, ceremonially consecrated): - (most) holy (one, thing), saint. G53 – hagnos - From the same as G40; properly clean, that is, (figuratively) innocent, modest, perfect: - chaste, clean, pure. H6944 - ko'-desh - From H6942; a sacred place or thing; rarely abstractly sanctity: - consecrated (thing), dedicated (thing), hallowed (thing), holiness, (X most) holy (X day, portion, thing), saint, sanctuary. Gees: G4151 – pneuma - From G4154; a current of air, that is, breath (blast) or a breeze; by analogy or figuratively a spirit, that is, (human) the rational soul, (by implication) vital principle, mental disposition, etc., or (superhuman) an angel, daemon, or (divine) God, Christ’s spirit, the Holy spirit: - ghost, life, spirit (-ual, -ually), mind. Compare G5590. Vergelyk met: Siel: G5590 - psoo-khay‘ - From G5594 (voluntarily but gently ); breath, that is, (by implication) spirit, abstractly or concretely (the animal sentient principle only; thus distinguished on the one hand from G4151, which is the rational and immortal soul; and on the other from G2222, which is mere vitality, even of plants: these terms thus exactly correspond respectively to the

“modest” blydskap doelgerig nuttig ordelik sagmoedig vriendelik Onskuldige, rein, nederige, toegewyde, gefokusde “wind” tot beweging van die mens se siel, op vrywillige basis. “modest” blydskap doelgerig nuttig ordelik sagmoedig vriendelik sensitief soos ’n duif selfbeheersd gids trooster tolk

Teenwoordigheid van die Jahshua = teenwoordigheid van die Vader Teenwoordigheid van HG = teenwoordigheid van Jahshua Hoe is die eienskappe van die HG? Selfde as die Seun, selfde as die Vader – herken die een, herken die ander

Wie vra die vraag? Of dit is iemand wat nog nie intiem bekend is met die Vader nie, of ….dit is iemand wat reeds intiemheid ken met Vader, maar nog sekerheid kortkom in sy/haar onderskeiding en beoordeling. Familiariteit is die sleutel, maar ook die gevaar – skeptisisme is ‘n ander woord vir “ek is (nog) nie bekend met hierdie gees nie”.

Paar ontnugterende feite oor geestelike (bonatuurlike) werkinge: Dit is waar, en gebeur. Mat 12:43 En wanneer die onreine gees uit die mens uitgegaan het, gaan hy deur waterlose plekke en soek rus en vind dit nie. Mat 12:44 Dan sê hy: Ek sal teruggaan na my huis waar ek uitgegaan het. En hy kom en vind dit leeg, uitgeveeg en versier. Mat 12:45 Dan gaan hy en neem sewe ander geeste slegter as hy self met hom saam, en hulle kom in en woon daar; en die laaste van daardie mens word erger as die eerste. Só sal dit ook wees met hierdie bose geslag. Luk 8:1 En daarna het Hy die een stad en dorp ná die ander deurgereis en gepreek en die evangelie van die koninkryk van God verkondig; en die twaalf was saam met Hom, Luk 8:2 ook sekere vroue wat genees was van bose geeste en siektes: Maria wat Magdaléna genoem word, uit wie sewe duiwels uitgegaan het, Luk 8:3 en Johanna, die vrou van Gusa, ‘n bestuurder van Herodes, en Susanna en baie ander wat Hom almal met hulle besittings gedien het. Efs 5:15 Pas dan op dat julle nougeset wandel, nie as onwyse nie, maar as wyse; Efs 5:16 en koop die tyd uit, omdat die dae boos is. Efs 5:17 Daarom moet julle nie onverstandig wees nie, maar verstaan wat die wil van die Here is. Efs 5:18 Moenie dronk word van wyn nie—daarin is losbandigheid; maar word met die Gees vervul.

Paar ontnugterende feite oor geestelike (bonatuurlike) werkinge: Alle bonatuurlike werkinge wat plaasvind waar die naam van Jahshua genoem word in gemeentes of samekomste, is nie van die HG, of onder beheer van die HG, of deel van die werke van geregtigheid nie. Mar 1:21 En hulle het in Kapérnaüm gekom, en dadelik op die sabbat het Hy in die sinagoge ingegaan en begin leer. Mar 1:22 En hulle was verslae oor sy leer, want Hy het hulle geleer soos een wat gesag het en nie soos die skrifgeleerdes nie. Mar 1:23 En daar was in hulle sinagoge ‘n man met ‘n onreine gees; en hy het uitgeskreeu Mar 1:24 en gesê: Hou op! Wat het ons met U te doen, Jahshua, Nasaréner? Het U gekom om ons te verdelg? Ek ken U, wie U is: die Heilige van God! Mar 1:25 En Jahshua het hom bestraf en gesê: Bly stil en gaan uit hom uit! Mar 1:26 En die onreine gees het hom stuiptrekkings laat kry en met ‘n groot stem geskreeu en uit hom uitgegaan. Mat 7:21 Nie elkeen wat vir My sê: Here, Here! sal ingaan in die koninkryk van die hemele nie, maar hy wat die wil doen van my Vader wat in die hemele is. Mat 7:22 Baie sal in daardie dag vir My sê: Here, Here, het ons nie in u Naam geprofeteer en in u Naam duiwels uitgedrywe en in u Naam baie kragte gedoen nie? Mat 7:23 En dan sal Ek aan hulle sê: Ek het julle nooit geken nie. Gaan weg van My, julle wat die ongeregtigheid werk!

Hnd 19:13 En sommige van die rondtrekkende Jode, duiwelbesweerders, het dit gewaag om die Naam van die Here Jahshua te noem oor die wat bose geeste gehad het, en te sê: Ons besweer julle by die Jahshua wat Paulus verkondig! Hnd 19:14 Dit was sekere sewe seuns van Skeva, ‘n Joodse owerpriester, wat dit gedoen het. Hnd 19:15 Maar die bose gees het geantwoord en gesê: Jahshua ken ek, en van Paulus weet ek, maar julle, wie is julle? Hnd 19:16 Toe spring die man in wie die bose gees was, op hulle en oormeester en oorweldig hulle, sodat hulle naak en gewond uit daardie huis gevlug het. 1Jo 4:1 Geliefdes, glo nie elke gees nie, maar stel die geeste op die proef of hulle uit God is, want baie valse profete het in die wêreld uitgegaan. 1Jo 4:2 Hieraan ken julle die Gees van God: elke gees wat bely dat Jahshua Christus in die vlees gekom het, is uit God; 1Jo 4:3 en elke gees wat nie bely dat Jahshua Christus in die vlees gekom het nie, is nie uit God nie; en dit is die gees van die Antichris waarvan julle gehoor het dat hy kom, en hy is nou al in die wêreld.

Hnd 16:13 En op die sabbatdag het ons uitgegaan buitekant die stad langs ‘n rivier waar die gebruiklike bidplek was, en ons het gaan sit en met die vroue gespreek wat daar bymekaargekom het. Hnd 16:14 En ‘n vrou met die naam van Lídia, ‘n purperverkoopster van die stad Thiatíre, ‘n godsdienstige vrou, het geluister; die Here het haar hart geopen om ag te gee op wat deur Paulus gesê is. Hnd 16:15 En toe sy en haar huisgesin gedoop is, het sy by ons aangedring en gesê: As u oordeel dat ek in die Here glo, kom dan in my huis en bly daar. En sy het ons gedwing. Hnd 16:16 En terwyl ons op pad was na die bidplek, kom ‘n slavin met ‘n waarsêende gees ons teë, wat vir haar eienaars deur waarsêery groot wins ingebring het. Hnd 16:17 Sy het Paulus en ons gevolg en geskreeu en gesê: Hierdie manne is dienaars van God, die Allerhoogste, en hulle verkondig aan julle die weg van verlossing. Hnd 16:18 En dit het sy baie dae lank gedoen; maar baie ontevrede daaroor, het Paulus hom omgedraai en vir die gees gesê: Ek beveel jou in die Naam van Jahshua Christus om uit haar uit te gaan. En hy het op dieselfde oomblik uitgegaan.

Paar ontnugterende feite oor geestelike (bonatuurlike) werkinge: Selfs die werking van bose geeste kan meebring dat Jahshua se naam verheerlik word voor Sy geslag. Hnd 19:16 Toe spring die man in wie die bose gees was, op hulle en oormeester en oorweldig hulle, sodat hulle naak en gewond uit daardie huis gevlug het. Hnd 19:17 En dit het bekend geword aan al die Jode en Grieke wat in Éfese woon, en vrees het op hulle almal geval, en die Naam van die Here Jahshua is groot gemaak. Hnd 19:18 En baie van die wat gelowig geword het, het belydenis kom doen en hulle dade bekend gemaak; Hnd 19:19 en verskeie van die wat met towery omgegaan het, het die boeke bymekaargebring en voor almal verbrand; en hulle het die waarde daarvan bereken en gevind dat dit vyftig duisend silwerstukke was. Hnd 19:20 So het die woord van die Here met krag gegroei en sterk geword.

Paar ontnugterende feite oor geestelike (bonatuurlike) werkinge: In die laaste dae word GROOT tekens en wonders (bonatuurlik) spesifiek gebruik as middel tot misleiding – van spesifiek die uitverkorenes. Waar sou mens verwag om die uitverkorenes te vind as jy hul wou mislei? Mat 24:21 Want dan sal daar groot verdrukking wees soos daar van die begin van die wêreld af tot nou toe nie gewees het en ook nooit sal wees nie. Mat 24:22 En as daardie dae nie verkort was nie, sou geen vlees gered word nie; maar ter wille van die uitverkorenes sal daardie dae verkort word. Mat 24:23 As iemand dán vir julle sê: Kyk, hier is die Christus! of: Daar! —moet dit nie glo nie. Mat 24:24 Want daar sal valse christusse en valse profete opstaan, en hulle sal groot tekens en wonders doen om, as dit moontlik was, ook die uitverkorenes te mislei. Mat 24:25 Kyk, Ek het dit vir julle vooruit gesê. Mat 24:26 As hulle dan vir julle sê: Kyk, Hy is in die woestyn—moenie uitgaan nie; kyk, Hy is in die binnekamer—moet dit nie glo nie. Mat 24:27 Want soos die weerlig uit die ooste uitslaan en tot in die weste skyn, so sal ook die koms van die Seun van die mens wees. Mat 24:28 Want oral waar die dooie liggaam lê, daar sal die aasvoëls saamkom.

Ons wêreld was en is uiters “geestelik”, maar grense en reëls bestaan. Jud 1:3 Geliefdes, terwyl ek alle ywer aanwend om aan julle oor ons gemeenskaplike saligheid te skrywe, het ek die noodsaaklikheid gevoel om julle deur my skrywe te vermaan om kragtig te stry vir die geloof wat eenmaal aan die heiliges oorgelewer is. Jud 1:4 Want sekere mense het ingesluip wat lank tevore al opgeskryf is vir hierdie oordeel, goddelose mense wat die genade van onse God verander in ongebondenheid, en die enigste Heerser, God, en onse Here Jahshua Christus verloën. Jud 1:5 Maar ek wil julle daaraan herinner, al weet julle dit nou eenmaal, dat die Here, nadat Hy die volk uit Egipteland gered het, daarna die wat ongelowig was, omgebring het. Jud 1:6 En die engele wat hul eie beginsel nie bewaar het nie, maar hul eie woning verlaat het, het Hy vir die oordeel van die groot dag met ewige boeie onder die duisternis bewaar; Jud 1:7 soos Sodom en Gomorra en die stede rondom hulle, wat op dieselfde manier as hierdie mense gehoereer en agter vreemde vlees aangeloop het, as ‘n voorbeeld gestel is, terwyl hulle die straf van die ewige vuur ondergaan. Jud 1:8 Tog besoedel ook hierdie mense net so in hulle dromerye die vlees en verag die heerskappy en laster die heerlike wesens. Jud 1:9 Maar toe Mígael, die aartsengel, met die duiwel in woordestryd was oor die liggaam van Moses, het hy geen oordeel van lastering durf uitspreek nie, maar het gesê: Die Here bestraf jou! Jud 1:10 Maar hierdie mense belaster alles wat hulle nie ken nie; en alles wat hulle, soos die redelose diere, op natuurlike wyse verstaan, daardeur gaan hulle te gronde.

Drie dinge wat sinoniem genoem word met die ingesluipte goddeloses wat reeds opgeskryf is vir die oordeel: Besoedel die vlees met vreemde vlees (voeg vleeslik saam wat nie saam hoort nie) Verag die heerskappy van Elohim –vestig ‘n nuwe orde. Laster die heerlike (bonatuurlike) wesens – neem eie beheer oor gesag (die Woord). Kom enige of al die bogenoemde voor onder die prediking van die mens(e) waardeur die “gees” werk? Wie is dan hier aan die werk, en wat werk hulle – geloof tot geregtigheid, of ongeloof (vrees) en ongebondenheid tot oordeel? Verstaan jy die verskil?

Hul god is hul groot argitek, en hul noem hom ook so Hul god is hul groot argitek, en hul noem hom ook so. Hul is die arbeiders wat bou. The Great Architect of the Universe (also Grand Architect of the Universe or Supreme Architect of the Universe) is a conception of God discussed by many Christian theologians and apologists. As a designation it is used within Freemasonry to represent deity neutrally (in whatever form, and by whatever name each member may individually believe in). It is also a Rosicrucian conception of God, as expressed by Max Heindel. The concept of the demiurge as a grand architect or a great architect also occurs in gnosticism and other religious and philosophical systems. Tipiese voorbeeld: Max Heindel was a Danish-American Christian occultist, astrologer, and mystic. In 1903, Max Heindel moved to Los Angeles, California, seeking work. After attending lectures by the theosophist C.W. Leadbeater, he joined the Theosophical Society of Los Angeles, of which he became vice-president in 1904 and 1905. He also became a vegetarian, and began the study of astrology, which he felt gave him the key to unlocking the mysteries of man's inner nature. He met his future wife Augusta Foss around this time. However, overwork and privation brought him severe heart trouble in 1905, and for months he lay at the point of death. Upon his recovery he said he was more keenly aware of the needs of humanity. He said that he spent much of the time during this illness out of his body, consciously working and seeking for the truth as he might find it on the invisible planes.

Rosicrucian conception of God According to the Western Wisdom Teachings, in the beginning of a Day of Manifestation a certain collective Great Being, God, limits Himself to a certain portion of space, in which He elects to create a Solar System for the evolution of added self-consciousness. In God there are contained hosts of glorious hierarchies and lesser beings of every grade of intelligence and stage of consciousness, from omniscience to an unconsciousness deeper than that of the deepest trance condition. During the current period of manifestation these various grades of beings are working to acquire more experience than they possessed at the beginning of this period of existence. Those who, in previous manifestations, have attained the highest degree of development work on those who have not yet evolved any consciousness. The period of time devoted to the attainment of self-consciousness and to the building of the vehicles through which the spirit in man manifests, is called "Involution". The succeeding period of existence, during which the individual human being develops self-consciousness into divine omniscience, is called "Evolution". Every evolving being has within him a "force" which makes evolution not to be a mere enfoldment of latent germinal possibilities but a process where each individual differ from that of every other. This force, called "Epigenesis", provides the element of originality and gives scope to the creative ability which the evolving being is to cultivate that he may become a God. The Rosicrucian Cosmo-Conception describes that in the Solar system, God's Habitation, there are seven Worlds differentiated by God, within Himself, one after another. These Worlds have each a different "measure" and rate of vibration and are not separated by space or distance, as is the earth from the other planets. They are states of matter, of varying density and vibration (as are the solids, liquids and gases of the physical Earth). These Worlds are not instantaneously created at the beginning of a day of Manifestation, nor do they last until the end. The evolutionary scheme is carried through five of these Worlds in seven great Periods of manifestation, during which the evolving virgin spirit becomes first human and then a God.

Die begrip “geestelik” is wyd – sluit in: Spiritualisme glo: Dat die mens voortleef in ‘n geestelike dimensie na die dood van sy liggaam. Dat daar ‘n godheid is in ‘n bonatuurlike dimensie Afgestorwe mense se geeste steeds gekontak kan word en voortgaan met “groei” Die sienbare wêreld ‘n uitbeelding van die geestelike wêreld is Die lewende mense hul omstandighede kan verander deur die geestelike wêreld Okkultiste glo bykomend: Dat bonatuurlike kragte verkrygbaar is deur “in-te-tap” in die geestelike wêreld. Verskillende kragte en esoteriese vermoëns van ‘n verskeidenheid geestelike bronne kan kom, en dat dit afhang by watter “gees” jy aanklop. Die doelwit is om mag en gesag in die huidige (vlees) wêreld te vermeerder deur voordele verkrygbaar van uit die geestelike bronne. Hierdie kragte van uit die geestelike realm toegang vind tot die fisiese realm via mediums, simbole, voorwerpe, spesifieke woorde of rituele, et al. Spiritualisme en/of Okkultisme vorm die kern van baie organisasies vandag, insluitend: Vrymesselaars, Katolisisme, verskeie Oosterse gelowe, Kabbala, New Age, Westerse en Oosterse Esoteries, et al. Spiritualists differ from Protestant Christians in that the Judeo-Christian Bible is not the primary source from which they derive knowledge of God and the afterlife: for them, their personal contacts with spirits provide that knowledge.

Bouers aan die mure, werkers in hul wingerd – ‘n ander god, ‘n koningryk van die aarde As ‘n toring, ‘n stad, weer opgebou moet word, is messelaars nodig. As Elohim die toring verbied het, het jy messelaars nodig wat hul vrygemaak het van die bande wat hul denke beperk tot die grense van Elohim se Woord , wat vrydenkend is. Vryheid, gelykheid en reg – vry van Elohim, gelyk gestel aan Sy gesag, reg in hul eie oë. Om weer een stad, een toring, een taal, een geloof – alles onder een gees, en een hoof – te bou, het jy vrye-messelaars nodig wat bou aan ‘n Nuwe Orde.

Die laaste dae….saamgevoegde kennis Ou Testament Samevoeging tot een drank wat sterk is, baie skop in, ‘n kragtige effek op die drinker. Protestantisme Spiritualisme Nuwe Testament Oosterse esoteries Joodse Kabbala Pinkster Okkultisme Filosofie Humanisme Mar 13:22 …….en hulle sal tekens en wonders doen om, as dit moontlik was, ook die uitverkorenes te mislei. Katolisisme Beker van die hoerrerye Jer 51:7 Babel……..‘n goue beker wat die hele aarde dronk gemaak het; die nasies het van sy wyn gedrink; daarom het die nasies rasend geword.

E pluribus unum – die terugtrek na Babel “Out of many, one” Gén 11:1 En die hele aarde het dieselfde taal gehad en een en dieselfde woorde. Gén 11:2 En toe hulle wegtrek na die ooste, vind hulle ‘n laagte in die land Sínear; en daar het hulle gaan woon. Gén 11:3 Daarop sê hulle vir mekaar: Kom laat ons stene vorm en dit goed brand. Hulle gebruik toe die bakstene vir bousteen en die lymgrond vir klei. Gén 11:4 En hulle sê: Kom, laat ons vir ons ‘n (1) stad bou en ‘n toring waarvan die spits tot aan die hemel reik; en laat ons vir ons ‘n (1) naam maak, sodat ons nie oor die hele aarde verstrooid raak nie. Gén 11:5 Toe daal JAHWEH neer om die stad en die toring te besien waaraan die mensekinders gebou het. Gén 11:6 En JAHWEH sê: Daar is hulle nou een volk en het almal een taal! En dit is net die begin van hulle onderneming: nou sal niks vir hulle meer onmoontlik wees van wat hulle van plan is om te doen nie. Gén 11:7 Kom, laat Ons neerdaal en hulle taal daar verwar, sodat die een die taal van die ander nie kan verstaan nie. In God we trust – Ons kry ons krag van ons god Annuit cœptis – Hy keur ons plan goed Novus ordo seclorum – ‘n Nuwe orde (gesag) oor die wêreld

Ex Uno Plures “all things issue from the one” Jes 66:2 Want my hand het al hierdie dinge gemaak, en so het dit alles ontstaan, spreek JAHWEH. Maar op hierdie een sal Ek let: op hom wat arm is en verslae van gees, en wat bewe vir my woord. Gén 11:8 So het JAHWEH hulle dan daarvandaan oor die hele aarde verstrooi; en hulle het opgehou om die stad te bou. Gén 11:9 Daarom het hulle dit Babel genoem, want daar het JAHWEH die taal van die hele aarde verwar, en daarvandaan het JAHWEH hulle oor die hele aarde verstrooi. Voor jy die antwoord sal vind op die vraag oor die HG, vra ek weer…. Verstaan jy die verskil tussen die twee koninkryke?

Daar is redes vir JHWH se beperkinge op geestelike toegang. Lev 19:31 Begeef julle nie tot die geeste van afgestorwenes en die geeste wat waarsê nie. Soek hulle nie om julle deur hulle te verontreinig nie. Ek is JAHWEH julle God. Lev 20:6 En as ‘n persoon hom begewe tot die geeste van afgestorwenes en die geeste wat waarsê om agter hulle aan te hoereer, sal Ek my aangesig teen dié persoon rig en hom uitroei onder sy volk uit. Lev 20:7 Toon dan dat julle heilig is en wees heilig, want Ek is JAHWEH julle God. Jes 8:19 En as hulle vir julle sê: Raadpleeg die geeste van afgestorwenes en die geeste wat waarsê, wat piep en mompel— moet ‘n volk nie sy God raadpleeg nie; moet vir die lewendes die dooies gevra word? Jes 8:20 Tot die wet en tot die getuienis! As hulle nie spreek volgens hierdie woord nie, is hulle ‘n volk wat geen dageraad het nie. Jes 8:21 Dan sal hulle deur die land trek, beswaard en honger; en as hulle honger het, sal hulle in toorn uitbreek en hulle koning en hulle God vloek; dan sal hulle na bo kyk, Jes 8:22 ook die aarde aanskou, en kyk, daar sal benoudheid en duisternis wees! In jammernag en donkerheid is hulle gedrywe. Jes 19:2 En Ek sal Egipte teen Egipte ophits, sodat hulle sal veg, elkeen teen sy broer en elkeen teen sy naaste, stad teen stad, koninkryk teen koninkryk. Jes 19:3 En die gees van Egipte sal radeloos word in sy binneste, en sy planne sal Ek verwar; dan raadpleeg hulle die afgode en die besweerders en die geeste van afgestorwenes en die geeste wat waarsê. Eks 8:18 En die towenaars het dieselfde gedoen met hulle towerkunste om die muskiete voort te bring, maar hulle kon nie. So was die muskiete dan op die mense en op die vee. Eks 8:19 Toe sê die towenaars vir Farao: Dit is die vinger van God! Maar Farao se hart was verhard, sodat hy na hulle nie geluister het nie, soos JAHWEH gespreek het. Mig 5:12 Verder sal Ek uitroei die towerye uit jou hand, en jy sal geen goëlaars meer hê nie. Jes 2:5 Kom, huis van Jakob, en laat ons wandel in die lig van JAHWEH! Jes 2:6 Want U het u volk verwerp, die huis van Jakob, omdat hulle vol is van wat die Ooste aanbied, en van goëlaars soos die Filistyne, en met die kinders van vreemdes dryf hulle handel.

Vlug uit Babel, na Sion Jer 51:5 Want Israel en Juda is nie in weduweeskap gelaat deur hulle God, deur JAHWEH van die leërskare nie, al was hulle land vol skuld voor die Heilige van Israel. Jer 51:6 Vlug uit Babel uit, en red elkeen sy lewe; kom nie om in sy ongeregtigheid nie; want dit is die tyd van wraak vir JAHWEH: Hy gee hom sy verdiende loon. Jer 51:7 Babel was in die hand van JAHWEH ‘n goue beker wat die hele aarde dronk gemaak het; die nasies het van sy wyn gedrink; daarom het die nasies rasend geword. Jer 51:8 Skielik het Babel geval en is verbreek. Huil oor hom; gaan haal balsem vir sy pyn! Miskien sal hy gesond word. Jer 51:9 Ons het aan Babel medisyne gegee, maar hy het nie gesond geword nie; verlaat hom en laat ons trek, elkeen na sy land; want sy strafgerig raak tot aan die hemel en verhef hom tot by die wolke. Jer 51:10 Die HERE het ons geregtighede te voorskyn gebring; kom en laat ons in Sion vertel die werk van JAHWEH onse God!

Bonatuurlikheid is natuurlik vir beide, maar hul dien twee uitkomste. Maar Hy het ons wel die HG gestuur, deur wie Hy by ons teenwoordig, en in ons lewend is – dit is ons toegelate en noodsaaklike deel aan die bonatuurlike. Die HG sal in geen opsig deelneem of ondersteuning bied aan ‘n proses of orde wat in opstand is teen die Woord en gebod van Elohim nie. As jy verstaan wat die verskil is tussen “Uit een kom veelvoud”, en “Uit veelvoud maak ons een”, en as jy die vrugte onderskei wat gedra word deur hierdie twee teenoorgestelde orde’s, dan sal jy begin onderskei tussen die HG en die gees van die wêreld. Bonatuurlikheid is natuurlik vir beide, maar hul dien twee uitkomste.

By volgende geleentheid praat ons vêrder oor ons toegelate deel in die bonatuurlike, waar ons binne die grense van JHWH se gebod Sy heerlikheid kan ervaar en lewend gemaak word tot die ewigheid met Hom.

Amen

Die geval Cornelius Hnd 10:44 En toe Petrus nog besig was om hierdie woorde te spreek, het die Heilige Gees op almal geval wat die woord gehoor het. Hy en sy gesin was klaar godsdienstig, vroom, goedhartig, biddend, vastend – maar sonder die nodige kennis om tot wedergeboorte en redding te kom – sonder Jahshua. Die HG doen wat nuttig en nodig is – hy roep Petrus op, ter selde tyd praat hy met Cornelius in ‘n daggesig, en vasiliteer die ontmoeting wat vir Cornelius Jahshua sal bring. Cornelius hul het die woord mbt Jahshua gehoor (die Evangelie van die Koningryk), hul het daarvolgens geglo, en gehandel – en die Gees het op hul geval. Hnd 11:14 ....hy sal woorde tot jou spreek waardeur jy en jou hele huis gered sal word.

Die geval Apollos se gemeente in Hnd 19:1 En terwyl Apollos in Korinthe was, het Paulus die boonste landstreke deurgereis en in Éfese gekom; en daar het hy sommige dissipels gevind Hnd 19:2 en hulle gevra: Het julle die Heilige Gees ontvang toe julle gelowig geword het? En hulle antwoord hom: Ons het nie eens gehoor dat daar ‘n Heilige Gees is nie. Hnd 19:3 En hy vra hulle: Met watter doop is julle dan gedoop? En hulle antwoord: Met die doop van Johannes. Hnd 19:4 Daarop sê Paulus: Johannes het met die doop van bekering gedoop en aan die volk gesê dat hulle moes glo in die Een wat ná hom kom, dit is in Christus Jahshua. Hnd 19:5 En toe hulle dit hoor, is hulle gedoop in die Naam van die Here Jahshua. Hnd 19:6 En Paulus het hulle die hande opgelê, en die Heilige Gees het op hulle gekom, en hulle het met tale gespreek en geprofeteer. Hnd 19:7 En altesaam was hulle omtrent twaalf manne.

Die Pinksterdag Hnd 1:1 Die eerste verhaal, Theófilus, het ek opgestel oor alles wat Jahshua begin doen en leer het Hnd 1:2 tot op die dag dat Hy opgeneem is, nadat Hy aan die apostels wat Hy uitverkies het, deur die Heilige Gees bevele gegee het; Hnd 1:3 aan wie Hy ook, ná sy lyde, Hom lewend vertoon het deur baie kentekens, terwyl Hy gedurende veertig dae aan hulle verskyn het en oor die dinge van die koninkryk van God gespreek het. Hnd 1:4 En toe Hy nog met hulle saam was, het Hy hulle bevel gegee om nie van Jerusalem weg te gaan nie, maar om te wag op die belofte van die Vader, wat julle, het Hy gesê, van My gehoor het. Hnd 1:5 Want Johannes het wel met water gedoop, maar julle sal met die Heilige Gees gedoop word nie lank ná hierdie dae nie. Hnd 1:6 Die wat bymekaargekom het, vra Hom toe en sê: Here, gaan U in hierdie tyd die koninkryk vir Israel weer oprig? Hnd 1:7 En Hy antwoord hulle: Dit kom julle nie toe om die tye of geleenthede te weet wat die Vader deur sy eie mag bepaal het nie; Hnd 1:8 maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en tot aan die uiterste van die aarde. Hnd 1:9 En nadat Hy dit gesê het, is Hy opgeneem terwyl hulle dit sien; en ‘n wolk het Hom voor hulle oë weggeneem.

Hnd 2:15 Hierdie mense is tog nie dronk soos julle dink nie, want dit is nog maar die derde uur in die môre. Hnd 2:16 Maar dit is wat deur die profeet Joël gespreek is: Hnd 2:17 En in die laaste dae, spreek God, sal Ek van my Gees uitstort op alle vlees, en julle seuns en julle dogters sal profeteer, en julle jongelinge sal gesigte sien, en julle ou mense sal drome droom. Hnd 2:18 En ook op my diensknegte en diensmaagde sal Ek in dié dae van my Gees uitstort, en hulle sal profeteer. Hnd 2:19 En Ek sal wonders gee bo in die hemel en tekens onder op die aarde, bloed en vuur en rookdamp. Hnd 2:20 Die son sal verander in duisternis en die maan in bloed voordat die groot en deurlugtige dag van die Here kom. Hnd 2:21 En elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word.

Jahshua oor die HG Joh 14:11 Glo My dat Ek in die Vader is, en die Vader in My; of anders, glo My ter wille van die werke self. Joh 14:12 Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie in My glo—die werke wat Ek doen, sal hy ook doen; en hy sal groter werke doen as dit, omdat Ek na my Vader gaan. Joh 14:13 En wat julle ook al in my Naam mag vra, dit sal Ek doen, sodat die Vader in die Seun verheerlik kan word. Joh 14:14 As julle iets in my Naam vra, sal Ek dit doen. Joh 14:15 As julle My liefhet, bewaar my gebooie. Joh 14:16 En Ek sal die Vader bid, en Hy sal julle ‘n ander Trooster gee om by julle te bly tot in ewigheid: Joh 14:17 die Gees van die waarheid wat die wêreld nie kan ontvang nie, omdat dit Hom nie sien en Hom nie ken nie; maar julle ken Hom, omdat Hy by julle bly en in julle sal wees. Joh 14:18 Ek sal julle nie as wese agterlaat nie; Ek kom weer na julle toe.   Joh 14:25 Dit het Ek tot julle gespreek terwyl Ek by julle bly; Joh 14:26 maar die Trooster, die Heilige Gees, wat die Vader in my Naam sal stuur, Hy sal julle alles leer en sal julle herinner aan alles wat Ek vir julle gesê het. Die Gees waarvan Jahshua hier praat is baie spesifiek, doelgerig (Heilig), en “Waarheid” word pertinent as ‘n uitkennende eienskap genoem. Voorwaardes word gestel vir Sy ontvangs (almal kan Hom nie ontvang nie), soos om Hom te ken, en Hom te kan ondersklei en ervaar.

Joh 8:36 As die Seun julle dan vrygemaak het, sal julle waarlik vry wees. Gal 3:1 o, Onverstandige Galásiërs, wie het julle betower om die waarheid nie gehoorsaam te wees nie, julle voor wie se oë Jahshua Christus afgeskilder is as onder julle gekruisig? Gal 3:2 Dit alleen wil ek van julle weet: het julle die Gees ontvang uit die werke van die wet of uit die prediking van die geloof? Gal 3:3 Is julle so onverstandig? Nadat julle met die Gees begin het, eindig julle nou met die vlees? Gal 3:4 Het julle verniet so baie gely? As dit maar verniet was! Gal 3:5 Hy wat julle dan die Gees verleen en kragte onder julle werk, doen Hy dit uit die werke van die wet of uit die prediking van die geloof?

Amen