Teologiese Beplanning

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Hebreërs 11:1-3. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God.
Advertisements

Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Rondom My Dawie de Jager.
Beste Skoene Ooit.
Holy Discontent.
Die Waarheid reeks 1 Ons as Tempel
HOE HELP ONS LIDMATE OM DISSIPELS TE WEES?
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Die verandering wat ‘n proses soos Kerkhereniging tot gevolg het geskied gewoonlik nie in ‘n reguit lyn direk van Punt A tot Punt B nie In feite lyk verandering.
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening
Absolute oortuiging God bestaan?
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
Innerlike sterkte.
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Kategese 24 Oktober 2010 NG Wierdapark.
WELKOM! Matteus 13.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
In die spore van Barnabas
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Om God te BELEEF Handelinge 8:26-40.
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
NP van Wyk Louw Toe jy kind was.
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Welkom Jeremia 1:4-10.
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Verstaan  emosies  wil
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
“Julle sal my getuies wees”
Die Prioriteit van Gesinsbediening
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Missionale transformasie Binne en buite.
Learning, Life and entrepreneurial skills
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
UNITY OF THE SPIRIT..
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.
Taalkunde.
Kolossense 3:1-17 ¹Aangesien julle saam met Christus uit die dood opgewek is, moet julle strewe na die dinge daarbo waar Christus is, waar Hy aan die.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Narratiewe benadering tot gemeentes
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Die opstanding van Jesus is vir die alledaagse bedoel.
Presentation transcript:

Teologiese Beplanning Bosberaad met ringsleraars Oos-Kaapland Maart 2007

Program Tyd Aktiwiteit Aanbieder 09:00 Verwelkoming, lief en leed Hansie Schutte 09:15 Wandel in die Woord – Handelinge 15 Danie Mouton 10:15 Verhale van Hoop - Ringsprojekte Ringsvoorsitters 11:15 Verversings 11:45 Kerkvergaderings Chris van Wyk 12:45 Ete 13:30 Reflekteer oor Kerkvergaderings – Gemeentes, Ringe, Sinode en Kerkhereniging 15:30 Kerkhereniging – Huidige stand van Sake Schalk du Toit

http://www.gemeentes.co.za

Diaken in Jerusalem Lees die brief (Word file) en maak aantekeninge waar die brief sake aanspreek wat byna soortgelyk is aan wat tans in julle vergaderings (gemeente, ring, sinode) gebeur. Maak ‘n lys van die ooreenkomste en ook wat jy geleer het by die Diaken uit Jerusalem.

Watter benadering in Besluitneming kom tans in vergaderings in julle gemeente voor? Lees die onderstaande en merk die benaderings wat die meeste voorkom in julle gemeente wanneer julle vergaderings hou en besluite neem.  (1- benadering wat die meeste voorkom- 5 benadering wat die minste voorkom)

‘n Hierargiese of eksklusiewe benadering

‘n Demokratiese benadering

n Burokratiese of tegniese benadering

‘n Rasionele benadering

‘n Konsensus benadering

Geloofsonderskeiding Charles Olsen: Geloofsonderskeiding is die kapasiteit om God se roeping te kan hoor en onderskei. Geloofsonderskeiders is mense wat kan luister na die getuienisse van die gemeente en uit die gemeenskap, om daaruit te onderskei wat God besig is om te doen (Olsen, Charles M & Morris, Danny E 1997. Discerning God’s Will together. A Spiritual Practice for the Church) Frederick Marais: Dis ’n denkproses wat die hele tyd besig is met hierdie één vraag: die waarheid oor God

Voorbeelde van “God-vrae” Wie is God? Waarmee is God nou besig? Wat is God besig (herhaaldelik) om vir ons te sê? Aan wie behoort die gemeente? Wat is God se droom vir en oor die gemeente?

Vertrekpunte vir geloofsonderskeiders God wil geken word. Vra jouself: Wat verstaan ons nou van God wat ons voorheen nie verstaan het nie? God het hom in broosheid en nederigheid in Jesus Christus aan ons ge-openbaar: “Mens geword, slaaf geword, gesterf...”(Fil 2). Vra jouself: Het ons in die proses gesterf aan onsself?

… Vertrekpunte Die Bybel bevat die volle raad van God. Vra jouself: Is daar tekens dat ons gevorm word deur die Woord? Die leiding van die Gees gebeur op verskillende en baie konkrete maniere: Vra jouself: Het ons genoeg geluister na die getuienisse spesifiek die getuienisse van mense wat dit waag om grense te deurbreek?

… vertrekpunte In die proses van geloofsonderskeiding word my insigte ons insigte. Vra jouself: Is dit my of ons antwoord? Die drie-enige God van die Bybel het nie sy skepping verlaat nie, maar is steeds getrou besig om as Vader, Seun en Gees in die konkrete werklikheid waarin ons daagliks leef her-skeppend teenwoordig te wees. Vra jouself: Het ons in die proses God al raakgesien in die gewone dinge van die lewe?

Luister na mekaar Hoe ons luister na mekaar in vergaderings? Dominerende luister Evaluerende luister God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

Interpreterende luister

Ondersteunende luister

Vraende luister

Outobiografies luister

3 Luister gewoontes Om te eggo

Om te bevestig eerder as te beskaam

Om empaties te luister

Luister weer na God se Woord Is dit moontlik om die beweging van die Gees te sien? “Lister”-teologie vs Missio Dei-teologie Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

Van vrees na vertroue Dink ’n oomblik na of jy die afgelope tyd iets hiervan in jou lewe ervaar het. Ontvang dit as ’n gawe van die Gees (Hebr 11:1; Ef 2).

Die beweging van skaamte na bevestiging en bemagtiging. Dink ’n oomblik na of jy die afgelope tyd verras is deur mense wat vrymoedig was en na vore gekom het om koninkrykswerk op te neem.

Die beweging van magteloosheid na bevryding. Dink ’n oomblik aan ’n situasie van vasgelooptheid en hoe nuwe moontlikhede na vore gekom het.

Die beweging van isolasie of vyandskap na gemeenskap. Dink ’n oomblik aan mense wat in vyandskap of afsondering geleef het en nou in gemeenskap met mekaar leef. (Gal 5:22)

Die beweging van die leuen of verwarring na die waarheid. Is daar voorbeelde waaraan jy kan dink van “leuens” wat jy vir die waarheid raakgesien het, en toe tot ander insigte gekom het (1 Tim 3:15)?

Die beweging van moedeloosheid na geloof en hoop. Dink ’n oomblik aan nuwe hoop en geloof wat jy in die gemeenskap van die gelowiges ontvang het. Is dit nie gewoonlik iets wat jy nie uitgedink het nie, maar onverwags ontvang het (Rom 5:3)?

Die beweging van ‘n selfgerigte lewe na ‘n roepingsgerigte lewe om in vryheid diens te lewer. Dink ’n oomblik aan kere toe jy verras is deur die openheid wat daar gekom het deur iets prys te gee (Fil 2)

Wat gebeur tans in die ring? Kerkhereniging Homoseksualiteit Ringsprojekte Gemeentestories Voortgesette Bedienings Onderrig ?

Watter betekenis het dit vir jou? Wat sê dit van ons mense? Wat sê dit van ons leraars? Wat sê dit vir jou? Watter impak het dit op jou eie storie met die ring?

Wat sien ons van God daarin raak?

Watter tekste gebruik die Here tans in jou lewe? Het dit raakpunte met dinge waaroor ons gesels? Kies een

Lees die teks Lees en luister Deel 2-2 Deel in groep

Wat sien ons nie raak nie? Belange Onbewuste Mag Gebruik die lens van die “ander” – sinodes, ringe, kerke, VGK

Wat wil die Here hê moet ons doen? Visievorming en begeleiding

Beplanning S – spesifieke konkrete doelwitte M – missionaal: waar pas dit in? A – authority and accountability? R – bronne nodig? T – Tydskale?