Die Prioriteit van Gesinsbediening

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Liberale Koloniale Regeringstelsel. Identiteitlose kiesers in ‘n samelewing is in die diens van politieke partye. Switserse Demokratiese Bestuursmodel.
Advertisements

Kerkspieël Wat is Kerkspieël? Gemeente vraelys Attender survey.
Wat maak ek met die gemors? `n Kragtige oplossing vir Oorwinning.
A) volg vir Jesus. Efs 3:16-21 B) Verhouding met geestelike familie.
Die hantering van diversiteit
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Vir God is jy nie “ per ongeluk nie “ !
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Filippense 1:1-11 Ons liefde groei in begrip en 'n fyn aanvoeling
Getuienisaksie & Indië
Holy Discontent.
MEDIA Wie is ons: Kontakpersoon: Corene Botha
HOE HELP ONS LIDMATE OM DISSIPELS TE WEES?
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
Getuienisaksie I N D I Ë Kom ons bid saam vir Indië waar Getuienisaksie Bybel-Media se werk as vennoot namens die NGK-familie ondersteun.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Droom saam – waarheen met die kerk en musiekbediening
Absolute oortuiging God bestaan?
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!.
kyk mamma – groot  rolf thielen NOTE:
Vennootskap van Gestuurde Gemeentes
Waaroor gaan kerkeenheid?
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
WELKOM! Matteus 13.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Die Internet.
KINDERBEDIENING KIX (Kinders in Christus):
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Om God te BELEEF Handelinge 8:26-40.
More than numbers The way churches grow
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
Realiteite, God se woorde, ons woorde en die toekoms.
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
The In-Between Church Navigating Size Transformation in Congregations
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Verstaan  emosies  wil
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
“Julle sal my getuies wees”
Die weg tot geregtigheid
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Missionale transformasie Binne en buite.
Learning, Life and entrepreneurial skills
CLICK TO ADVANCE SLIDES
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
Tommy's Window Slideshow
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Taalkunde.
Kolossense 3:1-17 ¹Aangesien julle saam met Christus uit die dood opgewek is, moet julle strewe na die dinge daarbo waar Christus is, waar Hy aan die.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Narratiewe benadering tot gemeentes
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Die opstanding van Jesus is vir die alledaagse bedoel.
Presentation transcript:

Die Prioriteit van Gesinsbediening

Inleidend Universal Declaration of Human Rights 27% teenoor 73% persent Nie net samelewing nie, maar ook die Skrif: Voorbeelde en wegwysers in die Skrif Wat word verstaan onder gesinsbediening Raakpunte tussen gesinsbediening en die Kerkgroei Bediening van die GKSA. Besprekingsvrae

Voorbeelde en wegwysers in die Skrif Genesis 22 – Abraham moet Isak offer Genesis 27 en 49 – seënbedes Wetgewing Deuteronomium 6 en 33 Wysheidsliteratuur Psalms 78 en 128 Profetiese literatuur Jesaja 8, 54 en Hosea Huistafels 1 Petrus 5:1-7

Voorbeelde en wegwysers in die Skrif Prominente plek aan die gesin en geloofsvorming in die gesin. Leer die wette en die bepalings van die Here Beleef ware en opregte diens aan God deur hulle ouers Word vertel van die verlossing – vertroue. Getuienis-karakter

Wat word verstaan met “Gesinsbediening”? Nie “Jeugbediening”. Statistiek: 28% voel deel van gemeente 45% tot `n meerdere mate 42% woon elke sondag eredienste by 48% meer betrokke as bloot net eredienste Slegs 26% skoliere onder laaste twee statistieke Jeugbediening: `n Inklusiewe Gemeentelike Benadering.

Wat word verstaan met “Gesinsbediening”? “Jeugbediening is `n omvattende gemeentelike bediening waar God, deur alle vorme van die bediening en met besondere inagneming van die ouers (of hulle plaasvervangers), op `n gedifferensieerd-toegespitste wyse na die jeug (as wesenlik deel van die gemeente) en ook deur die gemeentejeug na die wêreld kom.” Gesin: hermeneutiese ruimte Gemeente: agogiese ruimte

Wat word verstaan met “Gesinsbediening”? Die skep van `n konteks van intensionele geloofsgroei Deur die aanwending van gawes (Efesiërs 4) Gewillig en met vreugde, tot nut en saligheid (Heidelbergse Kategismus Sondag 21) Bly in liefde by die waarheid Groei na Jesus Christus.

Wat word verstaan met “Gesinsbediening”? Gebeur dit tans? 7,5% voel gemeente is betrokke by geloofsvorming. 10%: verhoudingsbou 72%: bloot kennis 66%: invloed op geloofsvorming

Raakpunte met Kerkgroei Bediening Deputate Bewaring en Vermeerdering van die Kerke Neem kennis: bekering is nodig: Godskennis 11 Groeifaktore Funksionele bedieningstrukture Holistiese kleingroep bediening Relevante, effektiewe Skrifgetroue evangelisasie Profetiese getuienis in die wêreld.

Raakpunte met Kerkgroei Bediening Elemente van `n Omkeerstrategie Groei en toerus “Lidmate moet ook toegerus word om in die nuwe konteks van ons land hulle eie lewensruimte (familie, vriende, sosiale lewe, werk, ens.) as evangelisasieterrein te sien en te gebruik.”

Samevattend Nie iets vreemd of nuut nie. Konteks vir intensionele geloofsgroei In lyn met die Skrif en belydenis Kerkgroei Bediening

Besprekingsvrae Hoe kan ons die prioriteit en belang van gesinsbediening op die harte van die geestelike leiers van die gemeente druk? Watter strukturele veranderinge moet ons in die bedieningstrukture maak, sodat die prioriteit van gesinsbediening duidelik na vore tree? Watter liturgiese veranderinge kan ons in die erediens te weeg bring, sodat ons gesinne kan bedien? Hoe moet ons ons sendingwerk verander, sodat daar `n groter fokus op gesinne in ons sendingwerk is?