Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Filippense 1:1-11 Ons liefde groei in begrip en 'n fyn aanvoeling

Similar presentations


Presentation on theme: "Filippense 1:1-11 Ons liefde groei in begrip en 'n fyn aanvoeling"— Presentation transcript:

1 Filippense 1:1-11 Ons liefde groei in begrip en 'n fyn aanvoeling
Welkom! Filippense 1:1-11 Ons liefde groei in begrip en 'n fyn aanvoeling

2 RUS

3 SIT

4

5

6

7

8 STAAN

9 2. Na U, die God so hoog bo ons verhewe, styg daar 'n lied van dank, u Naam ter ere U lof uit kindermonde klink alom: U haters swyg, U lasteraars verstom.

10 3. Sien ek die maan, die sterre in hul bane, weet ek, o Heer, hul dra u vingermerke: Hul skryf u Naam al glinst'rend in hul gang; hoe klein voor U die mens, hoe sonder rang.

11 SIT

12

13

14

15

16

17 HOOR

18 Kindertyd

19

20

21

22 Filippense vier vers vier sê, verbly julle in die Heer (x2)
Verbly, verbly, verbly julle in die Heer (x2)

23

24 Paulus se apostel-bediening
Eerste sendingreis Turkye Tweede sendingreis Turkye-Europa 1&2 Tessalonissense uit Korinte Derde sendingreis Galasiërs, 1&2 Korintiërs, Romeine uit Efese en Masedonië Gevangenis Rome Filippense, Filemon, Kolossense, Efesiërs 1&2 Timoteus, Titus 62 nC - 48 nC

25 Filippense 1:1-11 9Ook bid ek dat julle liefde al hoe meer sal toeneem in begrip en fyn aanvoeling, 10sodat julle die dinge sal kan onderskei waarop dit werklik aankom. Dan sal julle op die dag wanneer Christus kom, onberispelik en sonder blaam wees, 11 en deur Jesus Christus sal julle geheel en al in die regte verhouding met God wees, tot sy lof en eer.

26 God is op twee maniere aan die werk in ons lewe – ontwrigtend + bevestigend.

27 God is op twee maniere aan die werk in ons lewe – ontwrigtend + bevestigend.
Die gevaar van die tradisionaliste en die vrysinniges

28 Paulus bid dat hulle sal groei in onderskeiding

29 Paulus bid dat hulle sal groei in onderskeiding
Hulle liefde moet groei in onderskeiding

30 Kennis en ervaring

31 Kennis en ervaring “the best people possible” “the best choices possible”

32 Gebruik jou kop en wees opreg

33 So this is my prayer: that your love will flourish and that you will not only love much but well. Learn to love appropriately. You need to use your head and test your feelings so that your love is sincere and intelligent, not sentimental gush.

34 Live a lover’s life, circumspect and exemplary, a life Jesus will be proud of: bountiful in fruits from the soul, making Jesus Christ attractive to all, getting everyone involved in the glory and praise of God. Peterson, The Message

35 Gebruik jou kop en wees opreg
Sendingwerk Bedieninge Saamwees Finansies Kleingroepe

36 Ons moet agterkom wat is God besig om te doen

37 Ons moet agterkom wat is God besig om te doen
“to be the best people”, en “to make the beste choices”

38 Ons moet agterkom wat is God besig om te doen
“to be the best people”, en “to make the beste choices” Vertroue en verantwoordelikheid

39 LEEF

40 STAAN

41

42

43

44

45


Download ppt "Filippense 1:1-11 Ons liefde groei in begrip en 'n fyn aanvoeling"

Similar presentations


Ads by Google