MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK

Slides:



Advertisements
Similar presentations
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Advertisements

In Ritme Met Die Gees Om ’n Daaglikse Mens Te Word.
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Krag om oorvloedig te LEWE
Vir God is jy nie “ per ongeluk nie “ !
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Rondom My Dawie de Jager.
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
“What does this word holiness really mean
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Regverdigmaking (Justification)
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
In Ritme Met Die Gees Om ’n Sabbatsmens Te Word.
Absolute oortuiging God bestaan?
Innerlike sterkte.
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
kyk mamma – groot  rolf thielen NOTE:
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
WELKOM! Matteus 13.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Phil 3:10 (NKJV) 10 that I may know Him and the power of His resurrection, and the fellowship of His sufferings, being conformed to His death,
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
my identiteit… my weerstand teen die vyand…
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
Welkom Jeremia 1:4-10.
Die wederkoms van Christus sal vooraf- CLICK TO ADVANCE SLIDES
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
“To believe is not lightly to form an opinion, or to assent only to what is said, but is a firm, undoubting conviction, so that we may dare to subscribe.
Hartlik welkom in die Erediens!
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
“Julle sal my getuies wees”
Die weg tot geregtigheid
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Regverdigmaking (Justification)
Learning, Life and entrepreneurial skills
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
I DECREE and DECLARE EK VERKLAAR..2
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Die opstanding van Jesus is vir die alledaagse bedoel.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK

KINDERS SIEN UIT VAT DIT SONDER OM VRAE TE VRA KAN NIE WAG NIE OM OOP TE MAAK NIE GENIET DIT

VOLWASSENES SIEN NIE SO DAARNA UIT NIE VAT DIT MOEILIK MAAK DIT LATER OF SELFS NOOIT OOP NIE VOEL SKULDIG GENIET DIT SOMS

‘N GESKENK IS NIE: ʼn BELONING nie A GIFT IS NOT A REWARD

‘N GESKENK IS: IETS WAT EK KRY SONDER DAT EK PRESTEER HET!! WANNEER EK DIT GEVAT HET HOEF EK OOK NIE TE WERK OF ENIGE IETS DOEN OM DIT TE VERDIEN NIE!!

2000 JAAR GELEDE VERLOSSING HERSTEL VERHOUDING MET GOD UIT DIE MAG VAN DUISTERNIS OOR NA DIE KONINKRYK VAN SY SEUN MENS HET VORM VERLOOR MINDERWAARDIHEID DIY GOD HET NIE MET MENS OPGEGEE NIE

MENS KRY GROOTSTE GESKENK ALLES OMVATTEND GENADEGAWE GEREGTIGHEID VAN GOD WAT LEWENS VERANDER WAT LEWENS RED WAT DIE LEWE VOLMAAK WAT VREDE BRING WAT VERVULLING BRING

DIE WOORD BESKRYF ONS GESKENK:

JESUS SE LEWE = MY GESKENK I CAME THAT THEY MAY HAVE AND ENJOY LIFE, AND HAVE IT IN ABUNDANCE  = TO THE FULL, TILL IT OVERFLOWS = MAKARIOS

JESUS SE LEWE = MY GESKENK WIE HET DIT ALMAL GEKRY? = ALMAL / DIE MENSDOM / DIE WERELD WEET ALMAL DIT? = NEE

JESUS SE LEWE = MY GESKENK HET ALMAL WAT DIT WEET DIT IN ONTVANGS GENEEM? HET JY DIT AL GEVAT? IS JY OORTUIG VAN DIE INHOUD?

WAAROM NIE? OORLEWERING – EK IS ‘N SONDAAR GEEN VRYMOEDIGHEID NIE WAG VIR STRAF MINDERWAARDIGHEID GEBREK AAN BEGEERTE LAKS / HARDKOPPIG UITSTEL NA LATER ORE IS VERSTOP / HOOR NET SEKERE GOED

HOU OP OM BY ANDER TE HOOR, HOE HULLE DIE LEWE BESKRYF… VAT DIT SELF / NEEM DIT SELF IN BESIT

ROM 5:17 Want as ten gevolge van die misdaad van die één die dood geheers het deur die één , (Adam) veel meer sal hulle wat die OORVLOED VAN DIE GENADE en van die GAWE VAN DIE GEREGTIGHEID ONTVANG, in die lewe heers deur die Één, Jesus Christus.

OORWINNING / GESAG HEERSKAPPY IN DIE LEWE ‘N LEWE VAN OORVLOED – MAKARIOS IS SLEGS ‘N WERKLIKHEID VIR DIE WAT DIT ONTVANG HET!!!

WIE OPENBAAR DIT AAN MY? 1Kor_2:12 Ons het ewenwel nie die gees van die wêreld ontvang nie, maar die Gees wat uit God is, SODAT ONS KAN WEET WAT GOD ONS UIT GENADE GESKENK HET.

WAT OPENBAAR HY? GOD SE GEES wat binne ons woon – wag met ongeduld om aan ons te openbaar wat binne die geskenk pak is!! AL die beloftes wat daar in Hom opgesluit is Wat die oog nie gesien en die oor nie gehoor en in die hart va die mens nie opgekom het nie Ver bo wat ons kan bid of dink......

HOE EN WANNEER OPENBAAR HY DIT? STIL WEES / KOMMUNIKASIE / HY PRAAT EK LUISTER / EK PRAAT EK LUISTER IN INTIMITEIT VERKLANK DIE GEES DIE WOORD WAT VLEES GEWORD HET (JC) EN VERANDER MY VLEES IN WOORD – SOOS IN ‘N SPIEEL VERANDER MY BEELD – ONTDEK EK MY IDENTITEIT – MEER GENIET EK DIE GESKENK KOM IN PAS TYD = LEWE

VOORBEELD VAN PAULUS: ROM 1:11 – want ek verlang om julle te sien, om julle een of ander geestelike genadegawe mee te deel, sodat julle versterk kan word; Dit is, dat ek saam bemoedig kan word onder julle deur die gemeenskaplike geloof, van julle sowel as van my

GETUIENIS VAN JOHANNES: 1 Jo 1:1 Wat van die begin af was, wat ons gehoor het, wat ons met ons oë gesien het, wat ons aanskou het en ons hande getas het aangaande die Woord van die lewe— 1Jo 1:2 en die lewe is geopenbaar, en ons het dit gesien, en ons getuig en verkondig aan julle die ewige lewe wat by die Vader was en aan ons geopenbaar is— 1Jo 1:3 wat ons gesien en gehoor het, verkondig ons aan julle, sodat julle ook gemeenskap met ons kan hê; en ons gemeenskap is met die Vader en met sy Seun, Jesus Christus.

ONTDEK SELF: DIE LENGTE DIE BREEDTE DIE HOOGTE EN DIE DIEPTE VAN SY GESKENK

IETS WAT EK KRY SONDER DAT EK PRESTEER HET!! ONTHOU ‘N GESKENK IS IETS WAT EK KRY SONDER DAT EK PRESTEER HET!! WANNEER EK DIT GEVAT HET, HOEF EK OOK NIE TE WERK OF ENIGE IETS DOEN OM DIT TE VERDIEN NIE!!

SPANDEER TYD OM DIT TE ONDEK EN GENIET DIT NET! SLOT HIERDIE LEWE VAN OORVLOED EN VERVULLING HET ONS GEKRY SONDER DAT ONS PERFORM HET. NOUDAT ONS DIT ONTVANG / GEVAT HET HOEF ONS NIE DAARVOOR TE WERK AS TEEN PRESTASIE NIE. SPANDEER TYD OM DIT TE ONDEK EN GENIET DIT NET!