In 2009 was daar reeds 33, 3 miljoen mense wat met MIV lewe

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Luistersessie 40 jaar van Loof die Here! Verskeie kunstenaars.
Advertisements

The Grace … May the grace of our Lord Jesus Christ,
The Lord’s Prayer.
The Lord’s Prayer Our Father Who art in heaven, Hallowed be Thy name. Thy kingdom come, Thy will be done On earth, as it is in heaven.
Wat maak ek met die gemors? `n Kragtige oplossing vir Oorwinning.
Our Father Music Copyright © 2002 by Paul Marxhausen - All Rights Reserved Our Father Who art in heaven Hallowed be Thy Name Our Father Who art in heaven.
Kingdom Prayer Matthew 6 / Luke 11. Kingdom Prayer Our Father in heaven, hallowed be your name, your kingdom come, your will be done on earth as it is.
Open Arms Chapel. The Invocation Father Holy Spirit Son.
Open Arms Chapel Good Friday. The Invocation Father Holy Spirit Son.
Open Arms Chapel. The Invocation Father Holy Spirit Son.
Open Arms Chapel. The Invocation Father Holy Spirit Son.
Father God in heaven, Lord most high: Hear Your children’s prayer,
The Lord’s Prayer Luke 11: 1-11.
God is here – Make yourselves at home
Opening Prayer : The Lord's Prayer
Who Should Pray This Prayer? Matthew 6:9-13
Follow Him. Seek Him..
THE LORD’S PRAYER Our Father who art in heaven Hallowed be thy name
What leadership skills can you see in Joseph?
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
LITURGISE MOMENT: God versamel ons voor Hom
Rondom My Dawie de Jager.
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
THE LORD’s PRAYER How many people do you think say the Lord’s Prayer on Easter Sunday?
Absolute oortuiging God bestaan?
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
2 Tim. 3:5 "Hulle sal nog die uiterlike skyn van die godsdiens hê, maar die krag van die godsdiens sal hulle nie ken nie. Bly weg van sulke mense af.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
1 Kor 14:1 (Afrikaanse Ou Vertaling)
Welkom Jeremia 1:4-10.
Johannes 6:56-71 PowerPoint agtergrond
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Verstaan  emosies  wil
Hartlik welkom in die Erediens!
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Kol. 1:16 “Alles is deur Hom en vir Hom geskep.”
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Barmhartigheid Hoekom? Wat? Waar?.
Ss. Peter & Paul.
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
Passion Sunday The Fifth Sunday of Lent
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Presentation transcript:

In 2009 was daar reeds 33, 3 miljoen mense wat met MIV lewe 22.5 miljoen in Sub-Sahara Afrika 5.6 miljoen in Suid Afrika 16.8% van alle MIV positiewe mense wêreldwyd, woon in Suid-Afrika. UNAIDS, 2010

No Child Born With HIV of Zero new HIV infections. Zero discrimination. Zero AIDS-related deaths. Die video “No Child Born With HIV” van The One campaign http://www.youtube.com/watch?v=ejgQFbPBumw&feature=related Of UNAIDS se "Zero new HIV infections. Zero discrimination. Zero AIDS-related deaths.” http://www.youtube.com/watch?v=tispA4WJYEM kan afgelaai en as inleiding gespeel word.

Wie in ons samelewing sing vandag hierdie lied Wie in ons samelewing sing vandag hierdie lied? Wie pleit om gehoor te word? Speel “O Lord, hear my prayer” beskikbaar op http://www.youtube.com/watch?v=esxQbCjlFYw of op sommige CD’s met Taizé musiek Alternatief: Gemeente sing Lied 278 en 279 met dieselfde vraag ingedagte... ♫ O Lord, hear my prayer

Votum-Litanie Hierdie is net die vooraf skyfie...die woorde van die litanie volg hierna

Prediker: Here, U is die Alomteenwoordige; die Een wat alles ken en weet; die Een wat luister … en tog is daar steeds stemme wat pleitend roep, “O God, hoor my gebed … hoor my klag”

Gemeente: “Die Here is my Herder, ek kom niks kort nie.” (Ps 23:1)

“My God, My God, waarom het U my verlaat?” (Ps 22) Stem: “My God, My God, waarom het U my verlaat?” (Ps 22) DOOF DIE EERSTE VAN DRIE KERSE UIT

Gemeente: “Here, U is my lewe. U sorg vir my” (Ps 16:5)

“My God, My God, waarom het U my verlaat?” (Ps 22) Stem: “My God, My God, waarom het U my verlaat?” (Ps 22) DOOF DIE TWEEDE VAN DRIE KERS UIT

Gemeente: “Here, U omsluit my van alle kante, U neem my in besit” (Ps 139:5)

“My God, My God, waarom het U my verlaat?” (Ps 22) Stem: “My God, My God, waarom het U my verlaat?” (Ps 22) DOOF DIE DERDE VAN DRIE KERSE UIT

Prediker: Here, U is die Alomteenwoordige; die Een wat alles ken en weet; die Een wat luister. Wil U nie deur ons die antwoord bring aan hulle wat verlate voel nie, want aan ons het U die bediening van versoening toevertrou. (2 Kor 5) Amen

Seëngroet Geseënd is die wat barmhartig is, want aan hulle sal barmhartigheid bewys word. (Matt 5:7)

Sionsgesange 260; of May we be a shining light Lied 284 of Lied 488 Sionsgesange 260; of May we be a shining light Maak hier ‘n keuse vir ‘n lied: Lied 284 of Lied 488 Sionsgesange 260; of May we be a shining light Steek kerse weer aan tydens sing van die lied. Daarmee simboliseer ons dat hoop nooit geblus kan word nie.

Dankoffer Tydens die dankoffer kan die volgende lied in die agtergrond gespeel word: http://www.youtube.com/watch?v=cvytewIxll0 – “Andrew Peterson” – The Silence of God.

Gebed - Litanie

Our Father who art in heaven, Voorleser: Because we love God, we say: Gemeente: Our Father who art in heaven, Afrikaanse vertaling is in die meegaande dokument

Voorleser: Because loving God means that we yearn for God to make his glory known, we say: Gemeente: Hallowed be thy name. Thy kingdom come. Thy will be done, on earth as it is in heaven.

Voorleser: Because loving God means we love others as God loves others, we long for all to have the necessities of life, and we say: Gemeente: Give us this day our daily bread.

Voorleser: Because we love others, we seek to unleash God’s grace of forgiveness and say: Gemeente: Forgive us our sins as we forgive those who sin against us.

Voorleser: Because we love others, we long that they will love and live God’s will, so we say: Gemeente: And lead us not into temptation, but deliver us from evil.

Voorleser: Because we love God, and because we love others, we lift our hearts to God and say: Gemeente: For thine is the kingdom, the power, and the glory. Forever and ever. Amen.

Voorleser: We say this today because we love God and love others.

MOONTLIKE SKYFIE VIR SKRIFLESING/BOODSKAP Jes 64:1-9

Jes 64:1-9 MOONTLIKE SKYFIE VIR SKRIFLESING/BOODSKAP

Jes 64:1-9 MOONTLIKE SKYFIE VIR SKRIFLESING/BOODSKAP

Geloofsbelydenis: Ons glo uit deel 4 van die Belhar Belydenis Ons glo dat God Homself geopenbaar het as die Een wat geregtigheid en ware vrede onder mense wil bring; ALMAL BELY DIT HARDOP SAAM

dat Hy in `n wêreld vol onreg en vyandskap op `n besondere wyse die God van die noodlydende, die arme en die verontregte is en dat Hy sy kerk roep om Hom hierin te volg;

dat Hy aan verdruktes reg laat geskied en brood aan die hongeriges gee; dat Hy die gevangenes bevry en blindes laat sien;

dat Hy die wat bedruk is ondersteun, die vreemdelinge beskerm en weeskinders en weduwees help en die pad vir die goddelose versper;

dat vir Hóm ware godsdiens is, om die wese en die weduwees in hulle swaarkry te ondersteun; dat Hy sy kinders wil leer om goed te doen en die geregtigheid te soek. Amen.

Slotlied – lied 526 miskien verskeie kere herhaal

SEEN

Help CABSA om hierdie en ander dienste gratis aan te bied, wees 1 in ‘n 1000 wat R100 per maand bydra www.cabsa.org.za