Idiome Graad 9 Afrikaans EAT.

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Creating a Collaborative Learning Space in a Chemistry Curriculum Ilse Rootman-le Grange, Liezel Retief, Ed Jacobs, Hanelie Adendorff, Moira Bladergroen,
Advertisements

Wat maak ek met die gemors? `n Kragtige oplossing vir Oorwinning.
Ouditiewe verwarring van ‘h’ en ‘j’ LeerAfrikaans123.
KINDERS VAN DIE WIND Koos du Plessis.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Inkomste en Uitgawes Onderwerp 7
Idiome Graad 9 Afrikaans EAT.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Rondom My Dawie de Jager.
Kontak Theo de Jager.
KONTAK Theo de Jager.
KLARA MAJOLA D. J. Opperman.
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
Die verandering wat ‘n proses soos Kerkhereniging tot gevolg het geskied gewoonlik nie in ‘n reguit lyn direk van Punt A tot Punt B nie In feite lyk verandering.
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
Past Tense Verlede Tyd I struggle so much with my past tense in Afrikaans. Kom Mickey! Ek sal vir jou help! Done by: Jade van den Berg and Liza Breyl.
“What does this word holiness really mean
Die MP3 Speler.
Onderwerp 12 Entrepreneursdag
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
Ek Het ‘n Huisie By Die See
Absolute oortuiging God bestaan?
Innerlike sterkte.
Week 4 Die Gees keer mag op sy kop.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
Learning, Life and entrepreneurial skills
Kategese 24 Oktober 2010 NG Wierdapark.
WELKOM! Matteus 13.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Jou geskenk aan God die Kersfees!
Learning, Life and entrepreneurial skills
Tommy's Window Slideshow
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Realiteite, God se woorde, ons woorde en die toekoms.
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Gesalfde Rus Theo Potgieter 24 Februarie
Matt. 23:26 “Blinde Fariseër, maak eers die binnekant van die beker skoon, dan sal sy buitekant ook skoon wees.”
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Hoe weerloos is jy....
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Human Rights Bill of Rights The South African Bill of rights Rights
Verstaan  emosies  wil
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Learning, Life and entrepreneurial skills
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Kol. 1:16 “Alles is deur Hom en vir Hom geskep.”
Matt 15:21-28 Lees asseblief saam m3.4 Nati.
UNITY OF THE SPIRIT..
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
Tommy's Window Slideshow
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Taalkunde.
I DECREE and DECLARE EK VERKLAAR..2
Wat soek jy? Waarna dors jy? Waarna dors die wêreld?
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
Kontak Theo de Jager.
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

Idiome Graad 9 Afrikaans EAT

Wat is ‘n idioom? Dit is ‘n figuurlike manier van praat. Dit is verskillende uitdrukkings wat ‘n taal meer kleurvol en interessant maak! Uitdrukking: expression Letterlik & figuurlik: literal and figurative meanings – figuurlik – not actually meaning what they are saying but letterlik is when they are meaning what they are saying literally

Waar word dit gebruik? Letterkunde Advertensies Liedjies Op televisie Orals! Hoekom? Dit maak dit meer interessant! Uitdrukking: expression Letterlik & figuurlik: literal and figurative meanings – figuurlik – not actually meaning what they are saying but letterlik is when they are meaning what they are saying literally

Verskillende Voorbeelde Op televisie… Wat beteken dit? “My kar is op die koffie” “My kar is in sy kanon in” “Hy het sy gat gesien” (plat taalgebruik) Is haar kar regtig op die koffie of in ‘n kanon? Dit is stukkend! Uitdrukking: expression Letterlik & figuurlik: literal and figurative meanings – figuurlik – not actually meaning what they are saying but letterlik is when they are meaning what they are saying literally

Verskillende Voorbeelde Op televisie… Wat beteken dit? “My cd’s het mos voete gekry” “My huis is rot en kaal besteel” - Sy huis is beroof! Al sy goed is gesteel... Uitdrukking: expression Letterlik & figuurlik: literal and figurative meanings – figuurlik – not actually meaning what they are saying but letterlik is when they are meaning what they are saying literally

In musiek! “laat die poppe dans” Uitdrukking: expression Letterlik & figuurlik: literal and figurative meanings – figuurlik – not actually meaning what they are saying but letterlik is when they are meaning what they are saying literally “laat die poppe dans”

“ek moes elke liewe toutjie trek” In musiek! Uitdrukking: expression Letterlik & figuurlik: literal and figurative meanings – figuurlik – not actually meaning what they are saying but letterlik is when they are meaning what they are saying literally “ek moes elke liewe toutjie trek”

“jy maak my knieë lam” & “jy haal die wind uit my seile” In musiek! “jy maak my knieë lam” & “jy haal die wind uit my seile” Uitdrukking: expression Letterlik & figuurlik: literal and figurative meanings – figuurlik – not actually meaning what they are saying but letterlik is when they are meaning what they are saying literally

Kom ons leer ‘n paar idiome! Uitdrukking: expression Letterlik & figuurlik: literal and figurative meanings – figuurlik – not actually meaning what they are saying but letterlik is when they are meaning what they are saying literally

Om iemand se been te trek.

As iemand se kop raas.

Om jouself te bevind tussen niks en nêrens.

Om ‘n uiltjie te knip.

Om ‘n hoop strooi te praat.

Om kattekwaad aan te jaag.

Om ‘n bangbroek te wees.

Om ‘n tweegesig te wees. Om ‘n wysneus te wees.

Om ‘n veer te voel.

Aktiwiteit! Spotprente van www.kaaskrul.com Uitdrukking: expression Letterlik & figuurlik: literal and figurative meanings – figuurlik – not actually meaning what they are saying but letterlik is when they are meaning what they are saying literally Spotprente van www.kaaskrul.com