Brief – Fernel Abrahams Strofe 1

Slides:



Advertisements
Similar presentations
Die deurlopende PP-agtergrond God versamel ons en ons is bly! Teks 1 Joh 5:9-13.
Advertisements

Follow Him. Seek Him..
KINDERS VAN DIE WIND Koos du Plessis.
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
ONS WAG – Antjie Krog Die Digteres:.
In Ritme Met Die Gees Om ’n Daaglikse Mens Te Word.
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Rondom My Dawie de Jager.
Kontak Theo de Jager.
Beste Skoene Ooit.
KONTAK Theo de Jager.
The Ultimate Celebrity of ALL times
KLARA MAJOLA D. J. Opperman.
“Be very sure of this, people never reject the Bible because they cannot understand it. They understand it too well; they understand that it condemns their.
‘n Foto van die skryfster: Antjie Krog
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.
Romeine 12:2 “Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei.
In Ritme Met Die Gees Om ’n Sabbatsmens Te Word.
Absolute oortuiging God bestaan?
Innerlike sterkte.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Kategese 24 Oktober 2010 NG Wierdapark.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
2 Tim. 3:5 "Hulle sal nog die uiterlike skyn van die godsdiens hê, maar die krag van die godsdiens sal hulle nie ken nie. Bly weg van sulke mense af.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
Die KRUIS Gebedsreis.
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in.
NP van Wyk Louw Toe jy kind was.
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek.
Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
Sam CH Cupido Sommer net vir jou.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
1 Kor 14:1 (Afrikaanse Ou Vertaling)
Luk. 18:8 “Maar sal die Seun van die mens by sy koms nog geloof op die aarde vind?”
Welkom Jeremia 1:4-10.
I Kor 6:20. “julle is gekoop, en die prys is betaal
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Titus 2:12 “Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige.
Geskape om vir ewig te lewe !
Hoe weerloos is jy....
Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.
Hartlik welkom in die Erediens!
This is amazing, he died of pancreatic cancer in 2008, but wrote a book ‘The last lecture” before then, one of the bestsellers in 2007.  What a legacy.
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
“Julle sal my getuies wees”
I Tim. 5:17 “Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee”
Hartlik welkom in die Erediens
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
Kol. 1:16 “Alles is deur Hom en vir Hom geskep.”
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds.
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Tommy's Window Slideshow
Johannes 12 Daar was ook 'n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. Hulle het na Filippus, wat van Betsaida in Galilea afkomstig.
LOFOFFER 2014 Romeine 12.
Taalkunde.
Ek het ‘n huisie by die see
Rom. 7: “Ek, ellendige mens
Genesis 1 - Eerste dag Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en donker van.
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
Kontak Theo de Jager.
Johannes 9 Hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.
Rondom my Dawie de Jager. Rondom my Dawie de Jager.
Presentation transcript:

Brief – Fernel Abrahams Strofe 1 Mammie, ek skryf ook vir Ma ‘n kaalvoet gedig (Mom, I am also writing a simple poem) sommer so, nes Antjie (Just like Antjie) maar ek gebruik soms leestekens (But I occasionally use punctuation) en ek sal nie vir Mamma “jy” sê nie (And I won’t call you “you”) want dit hoort vir my (Because to me that belongs…) nes plastiekblomme en wit skoene (Just like plastic flowers and white shoes) nie by Ma nie. (Not with you, Mother)

Brief – strofe twee ek het grootgeword, weet Ma (You know Mom, I’ve grown up) ek skrifk soms vir myself (I sometimes scare myself) want my skoolbaadjie pas nie meer nie (because my school blazer does not fit any more) my hare is lank (my hair is long) ek wil ‘n oorring dra (I want to wear an earring) ek bid byna nooit nie (I don’t often pray – almost never!) En ek glo nie sommer net in God nie (And I don’t sheepishly believe in God) Ek dink, praat, skryf selfs oor die dood (I think, talk and even write about death) - ek wonder of Ma van my verse sal hou – (I wonder if you would like my poetry, Mom)

Brief – strofe 3 Ek weet Ma sou wou hê ek moes klein bly- (I know you would have liked me to stay little, Mom) en ek het nie (And I did not) kon nie (could not) ‘skuus Mammie (Sorry Mommy) maar ek is nog Ma se kind (But I am still your child, Mom) grootmenskind (grown up (adult) child) anderster kind (different child)

Feite Gebaseer op Antjie Krog se gedig Ma. Based on Antjie Krogs poem: Ma. Spreker het verander / grootgeword Speaker changed / grew up Word rebels : oorring / bid nie / bevraagteken dinge soos God Starting to be rebellious : earring / no praying / question things like God Hy skryf verse – weet nie of sy ma daarvan sal hou nie Writes poetry – does not know if his mom would like it Al het hy verander is hy nog lief vir sy ma (vra om verskoning) Even though he changed he still loves his mom Hy is nie soos ander mense nie He is not like other people – he is different

Ooreenkomste tussen ma en brief Albei briewe aan ma’s Both letters to their mothers Albei hou van hulle ma’s Both of them like their mother Albei gebruik eenvoudige taal Both use plain / simple language Albei vra omverskoning Both apologies / say sorry Tipografie is dieselfde: oneweredige lengte strofes, details en besonderhede in strofe twee Typography is the same: length of different stanzas differ, details given in the second stanza Albei deur jong mense geskryf Seuns is wel ouer, maar soek ervaring soos ‘n tiener Both written by young people

Verskille tussen ma en brief MA BRIEF Ma Mammie Eerlikheid Bietjie rebelsheid Oorspronklik Gebaseer op Ma Sonder leestekens Soms leesstekens Jy (Disrespekvolle aanspreekvorm) Meer respek Heel moontlik ‘n meisie Definitief ‘n seun Huldeblyk aan ma Selfgesentreerd (boetedoening en wie en wat hy is

Versreël 15: “Ek dink, praat, skryf selfs oor die dood” Óf sy geloof het verdiep – hy dink oor die Hemel / Hel Óf hy glo nie meer wat sy ma hom oor die Hemel/Hel geleer het nie – hy het sy eie mening daaroor Hemel/hel = hiernamaals

Versreëls 5 – 7: want dit hoort vir my nes plastiekblomme en wit skoene nie by Ma nie Disrespek (“JY”) hoort nie by sy ma nie – hy respekteer sy ma Sy ma hou van korrekte en mooi dinge Vars blomme pas by sy ma Wit skoene = swak smaak (So sê modekenners) Sy ma het goeie smaak

Is bief PLAGIAAT? Nee….. Gee in sy gedig erkenning aan Antjie Krog Sê duidelik dat hy iemand anders se gedig naboots (copy cat) Sê ook iets vir sy ma Maar sê dit op sy eie unike manier

Fernel R Abrahams Brief is in 1989 geskryf Hy is ‘n parlementêre navorser Hy is ‘n vryskut-resensent vir Rapport