Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Heerlikheid! Bewaar die vrede!. Heerlikheid! Bewaar die vrede!

Similar presentations


Presentation on theme: "Heerlikheid! Bewaar die vrede!. Heerlikheid! Bewaar die vrede!"— Presentation transcript:

1

2 Heerlikheid! Bewaar die vrede!

3

4 Johan Jonker

5 Psalm 73:10 Nogtans sal 'k altyd by U bly; niks sal my van u liefde skei - U wat my regterhand gevat het, vir wie 'k van harte liefgehad het. U sal my voortlei deur u raad, O God, my Hulp, my Toeverlaat, en na die dag van aardse stryd, my opneem in u heerlikheid.

6 Psalm 73:11 Wie het ek in die hemel, Heer - wie kan ek newens U begeer? Wat het ek waar my hart, onrustig, hom op die aarde͡ in kan verlustig? Beswyk dan ooit in bittersmart of bange nood my vlees en hart, dan sal U wees vir my gemoed my rots, my deel, my eewge goed.

7 Psalm 73:12 Wie ver van U sy weg wil gaan, stap op 'n donker afgrond aan. U roei hul uit wat U gesmaad het, in troueloosheid U verlaat het. Maar dis my goed, my saalge lot, as ek naby is by my God. Ek het my hoop op God gestel om al sy werke te vertel.

8

9 Lied 470:1 U, Here, is ons Koning, Een wat met mag regeer. U onderdane lofsing, en buig hul voor U neer. Groot is u Naam en heilig, getrou is U en goed. U, Here, is ons toevlug, die God wat ons behoed.

10 L470:2 U troon hoog as ‘n vesting Verhoor ons as ons vra:
“Heer, bied aan ons beskerming, Ontfermer wat ons dra.” U, Heer , is sterk en magtig, U wat ons digby hou, by U is ons steeds veilig, op U kan ons vertrou.

11 L470:3 Gee nou aan ons volharding dat ons met moed kan stry. Heer, gee aan ons oorwinning, u krag sal ons bevry. U is ons Rots, ons Redder, Een wat die vyand stuit U, Here, is ons Vader, ons God in ewigheid.

12 L470:4 Aan U ons jubelsange, ons prys U met ontsag. Na U is ons verlange, ons bly u heil verwag. Heer, U maak by ons woning, u lof sal ewig duur. U koms is ons verwagting, dít wil ons juigend vier.

13 Psalm 145:1 U Naam, O Heer so hoog in heerlikheid,
Wil ek verhef vir ewig en altyd; U Konings-eer wat alle krone͡ oorstraal, Wil ek verhoog in onvermoeide taal.

14 Psalm 145:4 Die skitterglans wat uit u majesteit u wonderwerk bestraal met heerlikheid, gedugte krag wat ons van angs laat vrees, u grootheid, Heer - dit sal my lofsang wees.

15 Psalm 145:12 Maar nou my siel, waar eindig ooit Gods eer?
Nog sal ek uitroep: Lof! Lof aan die Heer! Laat alle vlees vir ewig en altyd Sy Naam verhef so hoog in heerlikheid!

16 Lied 192:1 Grote God, u skepperhand word verheerlik deur u werke; son én sterre, see en land, prys U, Ewige en Sterkte, U wat is, U was altyd, U sal wees in ewigheid.

17 Lied 192:2 Heiliges daar voor u troon sing voor U vol vreug en vrede. Ons in wie u Gees reeds woon, wy aan U ons dankgebede. Eng'le, mense, almal saam, Heer, aanbid en roem u Naam.

18 Lied 192:3 Sien u volk in liefde aan; laat ons nie ons stryd verloor nie; help ons satansmag weerstaan - laat sy lis ons nie bekoor nie. U, van alles, Heer, die bron, laat die nuwe aarde kom!

19 Offergawes Tydens die diens: Sarfat Deure: Klassis Sustentasie

20 Heerlikheid! Bewaar die vrede!

21 Heerlikheid

22 2 Tess 111 Daarom bid ons ook altyd vir julle: Mag ons God julle waardig maak vir die lewe waartoe Hy julle geroep het, en mag Hy deur sy krag julle liefde vir die goeie en die werk van die geloof volkome maak. 12 So sal die Naam van ons Here Jesus deur julle verheerlik word, en julle deur Hom, in ooreenstemming met die genade van ons God en van die Here Jesus Christus.

23 Joh 1722 Die heerlikheid wat U My gegee het, het Ek ook aan hulle gegee, sodat hulle een kan wees net soos Ons een is: 23 Ek in hulle en U in My, sodat hulle volkome een kan wees, sodat die wêreld kan weet dat U My gestuur het en hulle liefhet net soos U My liefhet.

24 Joh 1226 As iemand My wil dien, moet hy My volg; en waar Ek is, daar sal my dienaar ook wees. As iemand My dien, sal die Vader hom eer.

25 Identiteit van heerlikheid

26 Pa en Ma is gebroke Wat gaan verkeerd in my?

27 Won’t typically see a mother do this
Done to boys and girls Safe, yes, risk but boundaries! (arms) Calls us away from Mom’s arms and protection – go into world, face opposite sex Mom is there, behind the rock, NO! Imparts independence and confidence, identity Ground us in the good of father and mother Affirming gender identities (sons in sameness, daughters in otherness – can face the opposite sex

28

29 2 Kor 46 God wat gesê het: “Laat daar lig skyn uit die duisternis,” het ook in ons harte ’n lig laat skyn om ons te verlig met die kennis van die heerlikheid van God, wat van Jesus Christus uitstraal. 7 Ons wat hierdie skat in ons het, is maar kleipotte wat maklik breek; die krag wat alles oortref, kom dus van God, nie van ons nie..

30 Wat gaan verkeerd in my?

31 2 Kor 315 Ja, tot vandag toe, wanneer Moses gelees word, lê daar ’n sluier oor hulle hart; 16 maar wanneer hulle tot die Here bekeer is, word die sluier weggeneem. 17 Die Here is die Gees, en waar die Gees van die Here is, daar is vryheid. 18 Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word. Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds toe. Dit doen die Here wat die Gees is.

32 Pa en Ma is gebroke Sluier: lees Moses! Wat gaan verkeerd in my?

33 Joh 1226 As iemand My wil dien, moet hy My volg; en waar Ek is, daar sal my dienaar ook wees. As iemand My dien, sal die Vader hom eer. Vreemd? Beteken dit dat die Vader my sal eer as ek Jesus volg? Dis wat hier staan Dus, nie net as ek wakker word nie, ook as ek wandel as dissipel Alle eer aan die Here! Ja, maar Hy is reeds verheerlik. Hoe kan dit? Profesie is vervul in X Will not share my glory? In Jesus eer ek die Vader en die Vader eer my!

34 Joh 541 “Ek is nie gesteld op die eer wat mense bewys nie, 42 maar Ek ken julle en Ek weet dat julle nie liefde vir God in julle het nie. 43 Ek het in die Naam van my Vader gekom, en tog aanvaar julle My nie. As iemand anders in sy eie naam kom, sal julle hom aanvaar. 44 Hoe kan julle ook in My glo terwyl julle gesteld is op die eer wat julle van mekaar ontvang en nie die eer soek wat van die enigste God af kom nie? 45 Moenie dink dat Ek julle by die Vader sal aankla nie; dit is Moses, op wie julle julle hoop gevestig het, wat vir julle aankla.

35 Wat gaan verkeerd in my? Pa en Ma is gebroke Sluier: lees Moses!
Sluier: selfverheerliking Wat gaan verkeerd in my?

36 Heerlikheid! Bewaar die vrede!

37 Fil 46 Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend. 7 En die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan, sal oor julle harte en gedagtes die wag hou in Christus Jesus.

38 The word is a military term picturing soldiers standing on guard duty and refers to the guarding of the city gate from within, as a control on all who went out ~ Rienecker

39 Fil 46 Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend. 7 En die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan, sal oor julle harte en gedagtes die wag hou in Christus Jesus.

40 Fil 48 Verder, broers, alles wat waar is, alles wat edel is, alles wat reg is, alles wat rein is, alles wat mooi is, alles wat prysenswaardig is—watter deug of lofwaardige saak daar ook mag wees—daarop moet julle julle gedagtes rig. 9 En wat julle van my geleer en ontvang het, en gehoor en gesien het, dit moet julle doen. En God wat vrede gee, sal by julle wees.

41 Bewaar die vrede! Noem Smeek Dankie! Mediteer Doen Psalm 73

42 Heerlikheid! Bewaar die vrede!

43 Johan Jonker

44 Psalm 128:4 Mag ryke seëninge uit Sion jul bedou; mag jul dié goeie dinge van Sionstad aanskou! Mag jul nog, op jul bede, 'n nakroosseen verkry! En, God van alle vrede, mag Isr'els vrede bly!

45 Heerlikheid! Bewaar die vrede!

46 Lied 588:1 O God van hoop, gee ons U vrede,
Leer ons soos kinders op U wag. Ons wil in stryd en moeilikhede Van U alleen ons heil verwag.

47 L 588:1(vervolg) As ons geen weg meer verder sien nie, Help ons om net op U te bou, Wat onaantasbaar vas en seker U Woord en U beloftes hou.

48 L 588:2 Ons het 'n hoop wat oor die einde, oor sterwensuur en graf heen reik. Dis onaantasbaar vas en seker as alle aardse dinge wyk. Ons het 'n toekoms saam met Christus - die einde is maar die begin. Die dood is oorgang tot die lewe: ons woon by God vir ewig in.

49 L 588:3 Nooit kan geloof te veel verwag nie, Want U bly aan U Woord getrou. Geen grense is daar aan U mag nie, U sal al U beloftes hou. Die hoop op U vervul ons lewe, Laat ons die koninkryk verwag, Totdat die volheid van U vrede Nuut deurbreek op die laaste dag.

50 Amen! X 3 Heerlikheid! Bewaar die vrede!


Download ppt "Heerlikheid! Bewaar die vrede!. Heerlikheid! Bewaar die vrede!"

Similar presentations


Ads by Google