Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Prof Nelus Niemandt NG Linden 17 Aug 2014.

Similar presentations


Presentation on theme: "Prof Nelus Niemandt NG Linden 17 Aug 2014."— Presentation transcript:

1 Prof Nelus Niemandt NG Linden 17 Aug 2014

2

3 Votum Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees. (Ps. 118:24)

4 Gee mekaar ‘n handruk en groet mekaar met die woorde:
Seëngroet Gee mekaar ‘n handruk en groet mekaar met die woorde: “Vrede vir jou”

5 Liedboek 417: vers 1 en 2 Jesus ons eer U!

6

7

8 Liedboek 202:1-3 Prys Hom, die Hemelvors

9 loof Hom aan Wie die hemelkoor hul hulde steeds betoon.
Liedboek 202:1 1. Prys Hom, die Hemelvors, op sy verhewe troon, loof Hom aan Wie die hemelkoor hul hulde steeds betoon.

10 Aan Hom, die Skepperheer, Sy Woord het alles voortgebring,
Liedboek 202:1 Aan Hom, die Skepperheer, kom toe die eer en mag. Sy Woord het alles voortgebring, roem ewig sy gesag.

11 Hy het ons met sy bloed gekoop;
Liedboek 202:2 2. Loof Hom, die Lam van God, want Hy's vir ons geslag. Hy het ons met sy bloed gekoop; besing sy reddingsmag.

12 sy koninkryk, sy priesterdom –
Liedboek 202:2 Uit elke stam en taal het Hy ons vrygemaak; sy koninkryk, sy priesterdom – dít het Hy ons gemaak.

13 behoort aan God daar op die troon
Liedboek 202:3 Lof, eer en heerlikheid, die wysheid en die krag behoort aan God daar op die troon en aan die Lam, geslag.

14 sal ons die lied laat hoor; die hele skepping oraloor roep
Liedboek 202:3 Tot in die ewigheid sal ons die lied laat hoor; die hele skepping oraloor roep "Amen" in 'n koor.

15

16 Liedboek 203:3 Soos 'n vader sorg vir kinders,
sorg die Heer vir wie Hom vrees. Hy vergewe hul oortredings en berei 'n vreugdefees. Loof Hom, prys Hom! Loof en prys Hom! Laat ons Hom gehoorsaam wees!

17 Liedboek 203:4 Mense, soos die veld se blomme,
bloei maar vir 'n korte tyd; ewig oor ons kleine kommer waak Gods goedertierenheid: Loof Hom, prys Hom Loof en prys Hom – ewige geregtigheid.

18 Liedboek 203:5 Loof die Here, maan en sterre,
waar jul in die wydtes kring. Loof Hom, engele en mense, almal wat sy wil volbring! Loof Hom, prys Hom! Loof en prys Hom – o my siel, bly Hom besing!

19 Geloofsbelydenis

20 Die HERE onse God is die een en enige ware God,
Sy bestaan is in en uit Homself. Hy is uiters liefdevol, genadig, barmhartig, lankmoedig en oorvloedig in liefde en trou; Hy vergewe ongeregtigheid.

21 Hy is een God wie nie se natuur of wese nie verdeel kan word nie.
In hierdie Goddelike en ewige wese bestaan daar drie persone: die Vader, die Seun, en die Heilige Gees, Die drie persone is wesenlik een in krag en ewigheid.

22 Al drie die Persone is ewigdurend, sonder begin en sonder einde.
Tog kan hulle besondere kenmerke, persoonlike eienskappe en verhoudings onderskei word. Hierdie lering van die Drie-eenheid is die fondament van ons gemeenskap met God.

23 Dit is die begin en die einde van ons troos, ons afhanklikheid van God, die bron van ons vreugde en vrede. Aan Hom kom toe ons aanbidding, diens en gehoorsaamheid en wat dit God ook al behaag om verder van ons te vereis.

24 Gebed

25 Dink in stilte na oor die volgende gedeelte uit Jesaja 61 :10
Watter emosies sien jy? Waaraan laat die gedeelte jou dink? Bybelgedeelte

26 “Ek is baie bly oor die Here, ek juig oor my God, want Hy het my gered, vir my oorwinnaarsklere aangetrek. Ek is soos 'n bruidegom met 'n priesterkroon op, soos 'n bruid met haar juwele aan.” Jes. 61:10

27 Geniet God en die lewe

28 Jou gunsteling speletjie?
Vertel vir iemand langs jou wat jou gunsteling speletjie is? Terugvoer vanuit die gemeente…. Jou gunsteling speletjie?

29 God se dans - perichoresis
Ek wonder wat is God se gunsteling speletjie? Die ou kervaders het dalk ‘n punt beet as hulle oor God praat, en dan die misterie van die Goddelike drie-eenheid, beskryf as ‘n dans. Hulle praat van die dans van God om iets te vertel dat God nie staties is nie, maar dinamies – lewend en spelend soos mense wat saamdans. Eendragtig en een soos pasgemaakte dansmaats. God se dans - perichoresis

30 Lord Of The Dance (Sydney Carter)
I danced in the morning when the world was young  I danced in the moon and the stars and the sun  I came down from heaven and I danced on the earth  At Bethlehem I had my birth 

31 Dance, dance, wherever you may be  I am the lord of the dance, said he  And I lead you all, wherever you may be  And I lead you all in the dance, said he  

32 I danced for the scribes and the Pharisees  They wouldn't dance, they wouldn't follow me  I danced for the fishermen James and John  They came with me so the dance went on  

33 Dance, dance, wherever you may be  I am the lord of the dance, said he  And I lead you all, wherever you may be  And I lead you all in the dance, said he  

34 I danced on the Sabbath and I cured the lame  The holy people said it was a shame  They ripped, they stripped, they hung me high  Left me there on the cross to die  

35 Dance, dance, wherever you may be  I am the lord of the dance, said he  And I lead you all, wherever you may be  And I lead you all in the dance, said he  

36 I danced on a Friday when the world turned black  It's hard to dance with the devil on your back  They buried my body, they thought I was gone  But I am the dance, and the dance goes on  

37 Dance, dance, wherever you may be  I am the lord of the dance, said he  And I lead you all, wherever you may be  And I lead you all in the dance, said he  

38 They cut me down and I leapt up high  I am the life that will never, never die  I'll live in you if you'll live in me  I am the Lord of the dance, said he  

39 Dance, dance, wherever you may be  I am the lord of the dance, said he  And I lead you all, wherever you may be  And I lead you all in the dance, said he  

40 Die vreugde van die Evangelie
Miskien kan die praat van jou gunstelingspeletjie en die metafoor van die Drie-eenheid as ‘n heilige dans, ons oë oopmaak vir die vreugde en blydskap wat God bring. Die vreugde van die Evangelie

41 With Christ joy is constantly born anew
Evangelii Gadium The joy of the gospel fills the hearts and lives of all who encounter Jesus. So baie meningsopnames basuin dit uit: Chirstene word gesien as stroewe mense wat nie die lewe geniet nie. Films beeld ons uit as bekrompe mense wat lewensvreugde langs die pad verloor het. Dit kan tog nie. Pous Benedictus het juis pas ‘n belangrike beleidsdokument bekendgestel en noem dit Evangelii Gadium. Die vreugde wat die Evangelie bring. Dit begin sommer mety die stelling dat die vreugde van die Evangelie die harte en lewensvolmaak van almal wat met Jesus Christus te doene het. Waar Christus is, word vreugde opnuut ontdek en gebore! With Christ joy is constantly born anew

42 Die vreugde van die Evangelie
Jes. 12:6 “Jubel en juig, inwoners van Sion, want groot is die Heilige van Israel en Hy is by julle!” Jesaja was oortuig dat die koms van die Messias, die takkie wat uitspruit uit die nageslag van Dawid, besondere vreugde en blydskap bring. Wanneer die Heilige van Israel by sy mense is, kan hulle nie anders as om te juig en te jubel nie. Die vreugde van die Evangelie

43 Die vreugde van die Evangelie
“Ek is baie bly oor die Here, ek juig oor my God, want Hy het my gered, vir my oorwinnaarsklere aangetrek. Ek is soos 'n bruidegom met 'n priesterkroon op, soos 'n bruid met haar juwele aan.” Jes. 61:10 In Jesaja 61 lees ons ook oor die redding wat God bring. Dit is ‘n baie betekenisvolle gedeelte, want dit was die s teks van Jesus se intreepreek, waarvan ons in Luk. 4 lees. Die vreugde van die Evangelie

44 Die vreugde van die Evangelie
Luk. 1:41 Johannes die Doper spring van vreugde toe Maria vir Elisabeth groet Wanneer die skrywer van Lukas die verhaal van Jesus van Nasaret opteken, skryf hy ook noukeurig oor die vreugde en blydskap wat saam met die koms van ide verlosser van Israel gekom het. Een van die mooiste voorbeelde is wanneer Elisabeth, die moeder van Johannes die Doper, vir Maria groet. Maria is sanger met Jesus, en wanneer die ongebore Johannes die Doper in die nabyheid van die Verlosser is, spring die bab van vreugde. Die vreugde van die Evangelie

45 Die vreugde van die Evangelie
Joh. 15:11 “Dit sê Ek vir julle sodat my blydskap in julle kan wees en julle blydskap volkome kan wees.” Dit behoort mens nie te verbaas nie, want Jesus verduidelik met nadruk dat Hyt juis gekom het dat daar volkome blydskap kan wees. Daarom gee hy die opdrag : Julle moet mekaar liefhê, soos ek julle liefhet. Die Bybel is eintlik ‘n boek vol vreugde en blydskap. Die gebrek aan blydskap is gesien as die gevolg van mense wat weggedryf van God af, en oorvloedig blydskap is die gevolg van hereniging met God. Die vreugde van die Evangelie

46 Die vreugde van die Evangelie
Joh. 20:20 “Nadat Hy dit gesê het, wys Hy sy hande en sy sy vir hulle. Die dissipels was baie bly toe hulle die Here sien.” Daarom word Jesus so duidelik geteken as die Een wat vreugde en blydskap herstel., omdat Hy die verhouding tussen mense en God, en tussen mense onderling, herstel. Selfs na sy opstanding het sy teenwoordigheid en opstandingvreugde oorgespeol na die dissipels toe, en hulle was bly toe hulle die Here sien. Die vreugde van die Evangelie

47 Die vreugde van die Evangelie
Hand. 8:8 Daar was vreugde waar die dissipels ook al gegaan het. Die vreugde van die Evangelie

48 Die vreugde van die Evangelie
Han. 8:39 “Die amptenaar het hom nie meer gesien nie en het sy reis met blydskap voortgesit.” Die vreugde van die Evangelie

49 Die vreugde van die Evangelie
Fil. 4:4 – Wees altyd bly in die Here, ek herhaal, wees bly! Die vreugde van die Evangelie

50 Mens voel aan die dat vreugde waaroor so baie Bybelse gedeeltes praat, meer en anders is as blote plesier. Dit is ook meer as om bloot gelukkig te wees. Om net gelukkig te wees, is ‘n emosie wat kan kom en gaan. Hoe sou dit wees om gelukkig te wees, maar blydskap verdwyn? Blydskap is dieper. Dit is die geheim van die lewe self. Dit is om vol te wees van wat God aan ons gee. Daar is ‘n soort geluk en vreugde wat gebou is op jou selfsug en eiebelang. Die vreemde maar goeie nuus van die evangelie is dat ware en diep blydskap is om in die stroom van Jesus se liefde te leef. Van die mense wat ek ken wat die diepste blydskap ervaar, is mense wat nie hulle emmers vol selfsugtige wense gelaai het nie, maar mense wat weet oneindige blydskap vloei uit die God van liefde wat hom in Jesus Christus aan ons openbaar het. Dit is juis Jesus se kruis wat ons vrymaak van ‘n benoude en selfsugtige lewe. As mens Jesus se kruis opneem, en jou selfsug agterlaat, sal ons liefhê wat Jesus liefhet. Dan sal ons in alles ons bes doen om God die Vader te eer en te dien. Dit beteken dat mens jouself verloën – dat mens jou eie motiverings los, en dat jou grootste motivering word om te leef uit die blydskap van ‘n lewe waar elke knie buig en elke tong erken Jesus is Here, tot eer van God die Vader. ******* Dit een metafoor wat by my opkom is die een van die speelgoedeiers wat elke ouer met klein kindertjies ken… Kinderjoy. Die vreugde wat dit vir hulle bring. Die sjokolade en die speelgoed. Dit een punt van die blydskap wat so iets bring, is omdat dit as ‘n geskenk ontvang word.

51 Vreugde loop oor in spel

52 Westminister Kategismus, se eerste vraag is:
Wat is die hoofdoel van die mens? Die antwoord is: Die hoofdoel van die mens is om God te verheerlik en Hom vir altyd te geniet. Die kuns van blydskap, is dalk om saam met ander te speel en die blydskap in die Here te geniet. Die Westminister Kategismus, se eerste vraag is: Wat is die hoofdoel van die mens? Die antwoord is: Die hoofdoel van die mens is om God te verheerlik en Hom vir altyd te geniet. Ons lewens begin met die vreugde van spel en saam met ander speel, maar dit verander so gou? Wat steel die vreugde? Watter selfgerigte wenslyste maak dat die ware lewe uit fokus bly? Dalk het ons te veel van ‘n werksetiek en te min van ‘n speeletiek te veel ‘n fokus op ons eie prestasies en te min ‘n speelse sorgeloosheid wat net die gevolg van kinderlike geloof kan wees. Ons geniet God wanneer ons en geloof en liefde leef, wanneer ons in geloof en liefde met God omgaan en in geloof en liefde met die wereld omgaan. Dit gaan oor die blydskap van die pelgrimstog saam met God.

53 Die lewenskuns is om God te geniet en saam met ander te speel
Ware blydskap is om in mense se diepste wese en bestaan vol te wees van God se goedheid en genade., Om oorweldig te wees deur God se liefde. En dit is eintlik net moontlik as ons saam met ander speel. Dit is net moontlik in verhouding met ander. Wanneer Jesus in Joh. 15 praat van volkome blydskap, praat Hy daarvan in die konteks van mense wat mekaar liefhet en juis omdat hulle mekaar liefhet, ook vriende van Jesus genoem word. Blydskap vra verhoudings.

54 Leonard Sweet: Playing with God in the Garden is the ultimate metaphor for discipleship Dit is ook om God so baie te geniet dat die lewe oorgaan in ‘n spel van vertroue en geloof. Moenie jou so oor die lewe bekommer nie. Vertrou op God, sê Jesus, want bekommernisse kan jou nie langer of korter maak nie. Om met God te speel is ‘n soort ligvoetse lewe waar jy maklik kan dans, want jy word nie vasgeknel deur al die bekommernisse en sorge.

55 Leonard Sweet: Disciples do not simply seek to “please God” in every decision. God’s pleasure is not something we earn, but something we receive as a gift. Disciples of Jesus luxuriate in God’s pleasure, and live in such a way that living in God’s pleasure becomes second nature, even the very definition of holiness Ware blydskap is iets wat ons ontvang. Dit is ‘n geskenk van genade.

56 G. K. Chesterton, “The more I considered Christianity, the more I found that while it had established a rule and order, the chief aim of that order was to give room for good things to run wild.” Dit is ‘n soort blydskap wat mens vry maak om goed te doen en die goeie te geniet.

57 Augustinus: Julle moet God liefhê, en dan doen wat julle ook al wil.

58 Om met God te dans is om met vuur te speel
Ware blydskap is iets anders as blote pret en plesier. Ons wêreld is vol van die leë gejaag na pret en plesier. Die probleem hiermee is juis dat dit nie verbind is aan die volkome blydskap wat Jesus bring nie. Onthou jy wat ons in Joh. 15 gelees het: “Julle moet mekaar liefhê soos Ek julle liefhet”. Dit sê Ek vir julle sodat my blydskap in julle kan wees en julle blydskap volkome kan wees. Maar waar ons as kinders gewaarsku is om nie met vuur te speel nie, rus die vuur van die Heilige Gees na Pinkster sag op ons. Ons kan die vuurdans dans!

59 Die metafoor van die brandende bos: om te brand soos vuur maar nie verteer te word nie     

60 Calvyn kies die metafoor van ‘n brandende hart

61 Skyn met Jesus se beloftes
Brand met entoesiasme Gloei van vreugde Vlam met hoop Skyn met Jesus se beloftes Aangevuur deur passie       Watter een beskryf jou?

62 Die Here hét groot dinge aan ons gedoen; ons was bly.
Ps. 126 Toe die Here die lot van Sion verander het, was dit vir ons soos 'n droom. Ons het gelag en gesing. Onder die nasies het hulle gesê: “Die Here het groot dinge aan hierdie mense gedoen.” Die Here hét groot dinge aan ons gedoen; ons was bly.      

63 Gebed

64 Offergawes

65 1. In U is vreugde, vrede en vreugde, Jesus Christus, U is Heer.
Liedboek 492 1. In U is vreugde, vrede en vreugde, Jesus Christus, U is Heer. Ons weet in lyding, U gee bevryding, U bly steeds ons lofsang, Heer.

66 U breek die bande van skuld en skande, U wat vergewe, U laat ons lewe,
in U is vreugde. Halleluja. Ons vrees geen dood meer,

67 Ons bly behoue en in vertroue sing ons ons vreugde – Halleluja!
U is ons hoop, Heer. Ons bly behoue en in vertroue sing ons ons vreugde – Halleluja!

68 2. Heer, U bring vreugde, vrede en vreugde,
ons is nou geen sondaars meer. Ons is oorwinnaars, meer as oorwinnaars, deur die liefde van ons Heer.

69 Niks laat ons bewe, geen dood of lewe,
engele, kragte, of vreemde magte: ons is oorwinnaars. Halleluja. Niks wat ons ly nie,

70 skei van U, Here. Ons sing U ere. U is ons vreugde – Halleluja!
niks kan ons skei nie – skei van U, Here. Ons sing U ere. U is ons vreugde – Halleluja!

71 Gaan leef in vreugde

72 Amen

73


Download ppt "Prof Nelus Niemandt NG Linden 17 Aug 2014."

Similar presentations


Ads by Google