Restriktiewe longsiekte

Slides:



Advertisements
Similar presentations
The 10 Commandments of the native americans Tony en Katrien.
Advertisements

Sistemiese siektes en die Muskuloskeletale Sisteem
GEBRUIK VAN INHEEMSE PLANTE
R ESTRICTIVE LUNG DISEASE. Diseases which restrict lung expansion ↓ VC and TLC Causes:↑ lung stiffness pleural disease ↓ skeletal mobility abnormal neuro-muscular.

1. Afstande na planete 1. Jy sal 6 blaaie A4 papier benodig.
© KCL/PENTECH/WCED 2002 Suur spysversteuring Die suur in die maag raak soms te gekonsentreerd. Spysversteuringstablette bevat ‘n alkali (oplosbare basis),
Future Uitleg en Oefeningen.
Brief insake Downsindroom
Internetkonneksies Internet konneksies Skakellyn 56K modem ADSL
Ons nooi alle gelowiges in Suid-Afrika om deel
DIE ONTKENNING (NEGATIEF) Me. J. van Zyl
Afvoer toestelle.
TOTALE WELSTANDKONTINUUM SELFVERANTWOORDELIKHEID
Department of Surgery OSCE: Paediatric-, Plastic- and Vascular Surgery
SPINAAL KOORD BESERINGS A.G.V. TB
Eco-Rhiz Lucerne Eco-T Eco-Rhiz Lucerne Eco-T
Kroniese lugvloei-inkorting
Om God te GENIET Filippense 4:2-9.
Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!
Diskusletsel: Definisie:
Servikale Spondilose.
Healthy Living seminaar
Holy Discontent.
Kenenisa Bekele.
KONTAK Theo de Jager.
PROGRESSIE & PROMOSIE Dr Willie Stolk.
BESIGHEIDSTUDIES – GRAAD 10
Nagmaal Christen-word, en Christen-wees
Jeandré Labuschagne Rozelle van der Merwe
Joh. 13: “Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê
Ps. 107: “Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, want hulle het hulle verset teen die bevele.
CEA PUTTER & FANIE DE KLERK 13/09/12
Pneumotoraks p
De Quervain’s tenosynovitis
Die MP3 Speler.
Let go and let God...? "Someone's sitting in the shade today because someone planted a tree a long time ago."  Saligmakende geloof Daaglikse geloof.
DEPARTMENT OF PAEDIATRIC SURGERY – OSCE: STATIONS 1 – 5 10 August 2010
Hoofstuk 21 Oefening vir Prestasie
Neurologiese onkologiese toestande
Absolute oortuiging God bestaan?
Department of Surgery OSCE: Paediatric-, Plastic-& Vascular Surgery
“Oh it is at a fearful expense that ministers are allowed to enter the pulpit without being preceded, accompanied, and followed by the earnest prayers.
Gen. 39:9 “Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe.
Akademiese Steundienste Academic Support Services
Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.
2 Tim. 3:5 "Hulle sal nog die uiterlike skyn van die godsdiens hê, maar die krag van die godsdiens sal hulle nie ken nie. Bly weg van sulke mense af.
Krake 'n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe daar op 'n dag 'n gevaarlike kraak in die muur op die 42ste verdieping verskyn het. Die.
NP van Wyk Louw Toe jy kind was.
OSCE: Paediatric-. Plastic- & Vascular Surgery
Learning, Life and entrepreneurial skills
Torakale uitlaatsindroom
Laer Volkskool Heidelberg
Luk. 11: “Dié wat op die pad val, dui op mense wat die woord hoor, maar dan kom die duiwel en neem dit uit hulle harte weg sodat hulle nie tot geloof.
HERSIENING REFRAKSIE.
Gesalfde Rus Theo Potgieter 24 Februarie
> God is heilig:. > God is heilig: Lev. 11:44,45. “Ek is die Here julle God Lev. 11:44,45 “Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees.
Geskape om vir ewig te lewe !
CIRCUMFERENCE AND AREA
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.
OSCE: Paediatric-. Plastic- & Vascular Surgery
sept 2017 september september september september september 2017
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.
Taalkunde.
Sergio Chepik 1996.
SPINAAL KOORD BESERINGS A.G.V. TB
WAARHEID MATT 28: Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak.
WEERSPIEËL SY LIG WEERSPIEËL SY LIG [SKYN SAAM] [SKYN SAAM]
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Presentation transcript:

Restriktiewe longsiekte

Restriktiewe longsiekte Toestande wat longuitsetting beperk ↓ VK en TLK Oorsake: ↑ long styfheid pleurale toestande ↓ skeletale mobiliteit abnormale neuro-muskulêre apparaat

Long fibrose Interstisiële en alveolêre verdikking met kollageen neerlegging – “stywe” longe Fibrose = littekens dus long fibrose = littekens van die long ↓ VK en FEV1 ↓ TLK en RV

Long fibrose Abnormale hoë druk nodig om longuitsetting te verkry - ↓ longvervormbaarheid Arteriële bloed gasse - ↓ O2 en CO2 Hipoksemie matig in rus, mag dramaties val met oefening

Long fibrose Asemhalingspatroon – vinnig en vlak Tagipnee Dispnee Beluistering – laat inspiratoriese, fyn krepitasies in gravitasie- afhanklike long areas Diagnose deur RT en biopsie

Longfunksie

Borskasuitsetting Enige iets wat borskasuisetting beperk – restriktiewe ventilatoriese effek ↓ long volumes, TLK mag normaal wees Geen gepaardgaande longabnormaliteite – gaswisseling ↓ maar normaal

Borskasuitsetting Oorsake: skeletale toestande (skolioses) neuromuskulêre siekte (spierdistrofie) pleurale toestande (effusie) Langstaande restriksie – areas van atelektase, as wydverspreid - ↓ longvervormbaarheid Erge siektetoestande – hipoksemie en hiperkapnee

kombinasie restriktiewe en obstruktiwe Enige toestand van long parenchiem wat littekens veroorsaak en lugweë vernou – gemengde beeld Sarkoïdose – multi-sisteem granulomateuse inflammatoriese toestand Pulmonale edeem – vog vernou kleiner lugweë met gevolglike styfheid van longe

behandeling Medies: kortikosteroïede (onderdruk immuniteit, ↓ inflammasie, ↓ fibrose) Kortikosteroïede baie newe-effekte Fisio: palliatief ↓ sekresies tydens infeksie dispneehantering

Verwysings Downie, P.A. 1987. Cash’s textbook of chest, heart and vascular disorders for physiotherapists. 4th edition. London: Faber and Faber www.medicinenet.com