Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Kenenisa Bekele.

Similar presentations


Presentation on theme: "Kenenisa Bekele."— Presentation transcript:

1 Kenenisa Bekele

2 Kenenisa Bekele DIE HARDLOPER 5,000 m wêreldrekord 12:37.35
4:49.99 2 myl wêreldrekord 8:04.35 Eerste man om beide 5000 m en 10,000 m te wen by ‘n Wêreld-kampioenskap (2009)

3 Met maar met hart Het hy die wedren begin, wilde suiwer woeste fel
opgewonde, stres voor die begin, adrenalien laat sy hart vinniger klop, oortuig hy sal wen, het vermoë a.g.v. oefening, het die regte gesindheid (attitude) - suiwer ‘n baie harde en taai wedloop wat alles van hom sou eis hy is vasberade, hardloop van die begin af voluit sonder om enigiets terug te hou

4 langafstand wedloop, nie gemeet deur meters nie, maar myle
En met , Hy sou die nog Berlin Aug 23,2009 Kenenisa Bekele runs away with the Gold! elke myl rappe voet getart vlugste lopers oorwin langafstand wedloop, nie gemeet deur meters nie, maar myle vinnige voete, ook fiks (elke myl = vinnig) hy het die lang afstand uitgedaag; was nie bang daarvoor nie - selfversekerd hy is vinniger as sy vinnigste teenstanders en hy sal teen hulle wen

5 Sy hart het hoog geklop, sy bloed was heet,
Die winde het sy haregolf gelig; “vinnig geklop” agv lang afstand en inspanning sy bloed het warm geword en deur sy are gedruis – ook ‘n teken van sy passie vir hardloop hy hardloop so vinnig dat dit wind veroorsaak wind waai hare terug in ‘n golf-vorm

6 Met snelle draf het hy die baan gemeet die vreug van spierkrag was op sy gesig

7 Met snelle draf het hy die baan gemeet,
Die vreug van spierkrag was op sy gesig. Hy geniet die vermoë van sy sterk liggaam Hy hardloop nog steeds vinnig ‘meet’: hy weet hoe ver hy al gehardloop het en hoe ver hy nog moet hardloop – beplan sy wedloop ‘He who honours God’ video op YouTube

8 Hy het geloop met stormgedrang in sy bloed,
Sy ademstoot ‘n hete windgejaag, Die see se branding in sy strenge moed adrenalien, ook wenbegeerte - motivering hy begin vinniger asemhaal van die inspanning ( exertion) vasberadenheid (determination) en toewyding (dedication) om te wen sy begeerte (desire) om te wen word vergelyk met die krag van die natuur = metafore natuurelemente

9 Toe hoor hy reeds die donker, bitter vraag:
“vraag”– nie meer so seker van sy vermoëns nie: voel nou twyfelagtig, senuweeagtig, angstig wending: begin nou anders voel herhaling van vraagwoorde beklemtoon sy twyfel Ander hardloper is vlak agter hom; nie gewoond aan sulke kompetisie nie Toe hoor hy reeds die donker, bitter vraag: Wie is die ongesiene makker in die loop, Van wie die voet langs syne baie naby = net so goed of beter as hy

10 herhaling van vrae beklemtoon sy beheptheid met hierdie hardloper en sy kommer oor hom
r6 – voorheen het sy spoed sy hare opgewaai r10 – voorheen was dit net sy asem wat gejaag het opponent is baie naby (van wie) die wind van asem agter hom van wie die hoop / dat nog ‘n bors die dun wit lint mag vind? die wenstreep – die ander hardloper wil ook eerste die lint breek met sy bors besef dat hy nie al een is wat toegewyd, vasberade, fiks en sterk is en die begeerte het om te wen nie

11 die eerste keer dat hy bewus is van hom, ‘n nuwe teenstander
Hy vrees die dag wanneer hy verloor en nie meer kampioen is nie Dié vreemde spanmaat het hy nie geken, nooit hardloop hy weer sonder pyn of vrees Die wete dat ‘n ander atleet net so goed is pyn hom. Hy sal ook baie harder moet stoot om te wen sy selfvertroue is geknak en hy sal nooit weer met sulke gerustheid kan hardloop nie

12 Hy weet al het hy nou die loop gewen die ander man sal eendag eerste wees

13 Van wie die wind van asem agter hom

14 Van wie die hoop dat nog ‘n bors die dun wit lint mag vind?
Die vreemde spanmaat het hy nie geken, Nooit hardloop hy weer sonder pyn of vrees

15 Hy weet al het hy nou die loop gewen,
Die ander man sal eendag eerste wees.

16


Download ppt "Kenenisa Bekele."

Similar presentations


Ads by Google