Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Internetkonneksies Internet konneksies Skakellyn 56K modem ADSL

Similar presentations


Presentation on theme: "Internetkonneksies Internet konneksies Skakellyn 56K modem ADSL"— Presentation transcript:

1 Internetkonneksies Internet konneksies Skakellyn 56K modem ADSL
Breëband terme Router vs Modem WiFi WiMax Sellulêre datadienste

2 Internet konneksie Selfoon en draadlose breëband konneksies is die enigstes wat op enige plek gebruik kan word ADSL en satelliet modems kan slegs werk waar hulle opgestel is. ADSL konneksies wat aan ‘n roeteerder gekoppel is kan tot op ‘n sekere afstand van die modem (roeteerder) draadloos gebruik word.

3 Skakellyn (Dial-up) Telefoonlyn gekoppel aan modem
Konnekteer deurdat rekenaar ’n nommer skakel wat deur die ISP verskaf is Analoë konneksie (tot 56k) want data word oor telefoonlyn gestuur. Die modem skakel die inkomende analoë sein om na digitale sein en omgekeerd. Omdat dit gewone telefoonlyne gebruik is die kwaliteit nie altyd goed nie en die data spoed en hoeveelheid beperk. Dit neem 15 tot 30 sekondes om te konnekteer Koste = telefoonoproep

4 56K Modem Analoog: elektromagnetiese (klankgolwe)  telefoonlyn
Digitaal: nulle en ene rekenaartaal MoDem: modulate : demodulate

5 Nog terme Bandwydte: tempo van dataoordrag (die hoeveelheid data / s ) (kbps/mbps) Cap: hoeveelheid data op of afgelaai word Breëband: hoë-spoed konneksie met internet kan telefoonoproep maak terwyl aan internet gekoppel. = ADSL Neem in ag by breëband: Koste Limiete vir aflaai (cap) Mobiliteit Dekking Koop per GB Oplaai vs Aflaai: 256 Kbps / 128 Kbps 512 Kbps / 128 Kbps 1Mbps / 256 Kbps Aflaai-spoed: Vanaf ISP na kliënt Oplaai-spoed: Vanaf kliënt na ISP

6 ADSL (asymmetric digital subscriber line)
Permanente digitale konneksie met 2 kanale: een  telefoon ander een  internet Benodig ’n ADSL modem. is permanent gekoppel Geen telefoonkostes vir koppeling nie Kan telefoon gebruik terwyl aanlyn is Koste relatief laag Vinniger as skakellyn Verskillende spoed – hoe hoër, hoe duurder Maandelikse ISP koste Capped  betaal / Gig data Uncapped  vaste bedrag soveel data as wat jy / mnd gebruik Gebruik vir: tuis, besighede, skole router ADSL splitter laat toe om netwerkkabel & telefoon aan een lyn te koppel modem

7 Router vs Modem ‘n MODEM konnekteer jou rekenaar aan jou ISP.
Die konneksie word gemaak deur telefoonlyne. ’n ROUTER stuur die seine na rekenaars in die netwerk. Sekuriteit word op router ingestel: Brandmure (Firewalls) Met ander woorde: Alhoewel ’n router nodig is, is dit nie ’n vereiste om Internet konnektiwiteit te bewerkstellig nie. ’n Modem is ’n vereiste vir ’n Internet konneksie. Maar, ’n modem kan slegs data stuur en omskakel, dit kan nie gebruik word om sekuriteit op jou netwerk of rekenaar te verkry nie. Jy kan nie draadlose internet bewerkstellig sonder ’n router nie. Neem kennis: Met ‘n ADSL lyn word data digitaal gestuur en hoef nie meer omgeskakel te word van analoog na digitaal nie. Die term ‘modem’ word egter nog steeds gebruik. Gebruik: tuis-, besigheid-, skoolnetwerk, ook kuberkafees en Hotspots

8 Draadlose breëband Mobiel Duur om data af te laai Kan stadig wees
Nie oral sein nie Gebruik dieselfde tegnologie as selfoon internet konneksie

9 ISDN (Integrated services digital network)
digital from point to point, it is possible to send and simultaneously receive data at a time. you can be speaking on the phone, receive a fax and browse the internet all at the same time – on the same line. In fact, you can get 4 different telephone numbers assigned to your ISDN line. speeds range from 64 Kbps to 128 Kbps. ISDN connection to the internet can be made in about 1.5 seconds

10 WiFi (hot spot) Sentrale rekenaar is gekoppel aan ADSL lyn d.m.v ’n wireless router. Die Wireless Router stuur d.m.v. draadlose radioseine internettoegang uit. Selfone en skootrekenaars met draadlose konnektiwiteit ( moet ’n wireless LAN kaart hê) die radio sein kan opvang en sodoende toegang kry tot die internet. Daar word soms na draadlose Internet toegang verwys as ’n “hot spot” / kuberkol.

11 WiMax Werk soortgelyk aan WiFi maar teen ‘n hoër spoed, oor groter afstande en vir meer gebruikers. Bv. iBurst, Sentech Eienskappe Draadloos Uncapped data Toegewyde spoed Bundled line rental and internet access Mikrogolf tegnologie Voordele Geen vaste telefoonlyne nodig Vinnige installasie Standvastige, toegewyde breëbandtoegang Veilige data oordrag

12 Satelliet Internet konneksie
Word gebruik in afgeleë areas Duur Redelik stadig Benodig groot satelliet skottel

13 Sellulêre datadiens Koste:
GPRS (General packet radio service) stadig Draadloos 2.5 generation Altyd aan Laat selfone toe om as draadlose modem te dien Stuur en ontvang data teen 114 Kbps EDGE (Enhanced Data rates for GSM Evolution)  vinniger as GPRS stuur data 3x so vinnig as GPRS (384 KBps). 3G (3rd Generation) Stuur data teen MB /s eerder as KB. 4G (4th Generation) Top spoed teen 100 Mbit/s vir hoë mobiliteit (kar/trein) en 1 Gbit/s vir lae mobiliteit (voetgangers) WAP (Wireless Application Protocol) eenvoudige teks-weergawes van webblaaie Koste: Vaste bedrag /mnd vir hoeveelheid data wat jy op / aflaai Koop per MB Sein: As jy in ‘n gebied is sonder 3G-dekking sal jy outomaties van GPRS gebruik maak Notas: Daar moet ‘n ingeboude modem op jou selfoon/skootrekenaar wees Netwerkdekking goed in groot stede


Download ppt "Internetkonneksies Internet konneksies Skakellyn 56K modem ADSL"

Similar presentations


Ads by Google