Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Jesus - Die Bevelvoerder van die Weermag

Similar presentations


Presentation on theme: "Jesus - Die Bevelvoerder van die Weermag"— Presentation transcript:

1 Jesus - Die Bevelvoerder van die Weermag
The Lion of Judah

2 Jesus voorspel dit wat nou gebeur
Mat 24:4 En Jesus antwoord en sê vir hulle: Pas op dat niemand julle mislei nie. Mat 24:6 En julle sal hoor van oorloë en gerugte van oorloë. Pas op, moenie verskrik word nie, want alles moet plaasvind, maar dit is nog nie die einde nie. Mat 24:7 Want die een nasie sal teen die ander opstaan en die een koninkryk teen die ander; en daar sal hongersnode wees en pessiektes en aardbewings op verskillende plekke.

3 Islam vandag

4 Verdrukking en smarte In die Nuus
A suicide bomber detonates at the entrance of a church service. 1/1/2015 Nigeria Mat 24:8 Maar al hierdie dinge is ‘n begin van die smarte. Mat 24:9 Dan sal hulle jul aan verdrukking oorgee en julle doodmaak; en julle sal deur al die nasies gehaat word ter wille van my Naam. Fifteen villagers are massacred when Muslim terrorists attack a Christian village. 1/2/2015 Nigeria Fulani terrorists burn down a church and kill ten villagers, including the pastor. 12/17/ Nigeria A dozen Christian villagers are pulled out of their homes and stabbed or shot to death by 'young Muslims'. CAR 12/5/2014

5 Wanneer is die einde ? Mat 24:13 Maar wie volhard tot die einde toe, hy sal gered word. Mat 24:14 En hierdie evangelie van die koninkryk sal verkondig word in die hele wêreld tot ‘n getuienis vir al die nasies; en dan sal die einde kom.

6 Vlug na die berge American political leaders to grant asylum to about 300,000 Christians fleeing the ISIS invasion in Mosul Mat 24:15 Wanneer julle dan die gruwel van die verwoesting, waarvan gespreek is deur die profeet Daniël, sien staan in die heiligdom—laat hy wat lees, oplet— Mat 24:16 dan moet die wat in Judéa is, na die berge vlug; Mat 24:20 En bid dat julle vlug nie in die winter of op die sabbat mag plaasvind nie. Convert to Islam or face the sword: Iraqi Christians flee cities captured by extremists known to kill non-Muslims

7 Wanneer is die groot verdrukking?
Mat 24:21 Want dan sal daar groot verdrukking wees soos daar van die begin van die wêreld af tot nou toe nie gewees het en ook nooit sal wees nie. Mat 24:22 En as daardie dae nie verkort was nie, sou geen vlees gered word nie; maar ter wille van die uitverkorenes sal daardie dae verkort word.

8 Die Leeu van juda is op pad
Mat 24:30 En dan sal die teken van die Seun van die mens in die hemel verskyn, en dan sal al die stamme van die aarde rou bedryf en die Seun van die mens sien kom op die wolke van die hemel met groot krag en heerlikheid.

9 Mat 24:31 En Hy sal sy engele uitstuur met harde trompetgeluid, en hulle sal sy uitverkorenes versamel uit die vier windstreke, van die een einde van die hemele af tot die ander einde daarvan.

10 Hoe het jesus geveg? Joh 18:36 Jesus antwoord: My koninkryk is nie van hierdie wêreld nie; as my koninkryk van hierdie wêreld was, sou my dienaars geveg het, dat Ek nie aan die Jode oorgelewer word nie. Maar nou is my koninkryk nie van hier nie.

11 Hoe veg n christen? Mat 26:51 En een van die wat saam met Jesus was, het meteens sy hand uitgesteek en sy swaard getrek; en hy het die dienskneg van die hoëpriester geslaan en sy oor afgekap. Mat 26:52 Toe sê Jesus vir hom: Sit jou swaard in sy plek terug; want almal wat die swaard neem, sal deur die swaard vergaan. Mat 26:53 Of dink jy dat Ek nie nou my Vader kan bid en Hy vir My meer as twaalf legioene van engele beskikbaar sal stel nie?

12 Waak en bid Mat 24:37 En net soos die dae van Noag was, so sal ook die koms van die Seun van die mens wees. Mat 24:38 Want net soos hulle was in die dae voor die sondvloed toe hulle geëet en gedrink het, getrou en in die huwelik uitgegee het, tot op die dag dat Noag in die ark gegaan het, Mat 24:43 Maar weet dit: as die huisheer geweet het in watter nagwaak die dief sou kom, sou hy gewaak en nie toegelaat het dat in sy huis ingebreek word nie.

13 Waarmee moet ek besig wees?
Mat 24:45 Wie is dan die getroue en verstandige dienskneg vir wie sy heer oor sy diensvolk aangestel het om hulle hul voedsel op tyd te gee? Mat 24:46 Gelukkig is daardie dienskneg vir wie sy heer, as hy kom, op hierdie manier besig sal vind.

14 Word vol van jesus Mat 25:1 Dan sal die koninkryk van die hemele wees soos tien maagde wat hulle lampe geneem en uitgegaan het om die bruidegom te ontmoet.

15 Waarmee is jy toevertrou?
Mat 25:14 Want dit is soos ‘n man wat op reis wou gaan en sy diensknegte roep en aan hulle sy besittings toevertrou. Mat 25:15 En aan die een gee hy vyf talente en aan die ander twee en aan die ander een, aan elkeen na sy vermoë; en hy het dadelik op reis gegaan.

16

17

18

19


Download ppt "Jesus - Die Bevelvoerder van die Weermag"

Similar presentations


Ads by Google