Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis.

Similar presentations


Presentation on theme: "Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis."— Presentation transcript:

1

2 Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis hê dat die mense wat Hom aanbid, dit so moet doen.”

3 Gal. 2:20 “ek is saam met Christus gekruisig, en nou is dit nie meer ek wat lewe nie, maar Christus wat in my lewe.”

4

5 II Kor. 6:10 “Ons word behandel asas bedroefdes, en tog is ons altyd opgeruimd”

6

7 Wat steel jou vreugde?

8

9 Redes vir my vreugde: God se regverdige karakter:

10 Ps. 28:7 “Die Here is my sterkte en my beskermer, op Hom het ek vertrou. Hy het my gehelp. Daarom is ek bly en wil ek Hom loof met my lied.”

11 Redes vir my vreugde: God se regverdige karakter:
Christus se regverdigmaking:

12 Luk. 10:20 “En tog moet julle nie bly wees net omdat die geeste hulle aan julle onderwerp nie, maar wees veral bly omdat julle name in die hemel opgeskryf is.”

13 Redes vir my vreugde: God se regverdige karakter:
Christus se regverdigmaking: Werk van die Heilig Gees in my:

14 Rom. 14:17 “Die koninkryk van God is nie 'n saak van eet en drink nie, maar van gehoorsaamheid aan God, vrede en vreugde, wat die Heilige Gees ons gee.”

15 Redes vir my vreugde: God se regverdige karakter:
Christus se regverdigmaking: Werk van die Heilig Gees in my: Oor al ons genade gawes:

16 Ef. 1:3 “Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe! Hy het ons in Christus geseën met al die seëninge van die Gees wat daar in die hemel is.”

17 Redes vir my vreugde: God se regverdige karakter:
Christus se regverdigmaking: Werk van die Heilig Gees in my: Oor al ons genade gawes: Omdat alles tot ons voordeel gebeur:

18 Rom. 8:28 “Ons weet dat God alles ten goede laat meewerk vir dié wat Hom liefhet, dié wat volgens sy besluit geroep is.”

19 Redes vir my vreugde: God se regverdige karakter:
Christus se regverdigmaking: Werk van die Heilig Gees in my: Oor al ons genade gawes: Omdat alles tot ons voordeel gebeur: Belofte van toekomstige glorie:

20 Matt. 5:12 “Wees bly en verheug, want julle loon is groot in die hemel. Hulle het immers die profete voor julle net so vervolg.”

21 Redes vir my vreugde: God se regverdige karakter:
Christus se regverdigmaking: Werk van die Heilig Gees in my: Oor al ons genade gawes: Omdat alles tot ons voordeel gebeur: Belofte van toekomstige glorie: Beantwoorde gebede:

22 Ps. 66:20 “Die lof kom God toe wat my gebed nie afgewys en sy trou nie van my weerhou het nie.”

23 Redes vir my vreugde: God se regverdige karakter:
Christus se regverdigmaking: Werk van die Heilig Gees in my: Oor al ons genade gawes: Omdat alles tot ons voordeel gebeur: Belofte van toekomstige glorie: Beantwoorde gebede: Oor God se Woord:

24 Ps. 119:14 “Om volgens u verordeninge te lewe, gee my meer vreugde as al die rykdom van die wêreld.”

25 Redes vir my vreugde: God se regverdige karakter:
Christus se regverdigmaking: Werk van die Heilig Gees in my: Oor al ons genade gawes: Omdat alles tot ons voordeel gebeur: Belofte van toekomstige glorie: Beantwoorde gebede: Oor God se Woord: Gemeenskap van gelowiges:

26 II Tim. 2:4 “Ek onthou jou afskeidstrane en wil jou baie graag weer sien. Dit sal vir my 'n groot vreugde wees.”

27 Redes vir my vreugde: God se regverdige karakter:
Christus se regverdigmaking: Werk van die Heilig Gees in my: Oor al ons genade gawes: Omdat alles tot ons voordeel gebeur: Belofte van toekomstige glorie: Beantwoorde gebede: Oor God se Woord: Gemeenskap van gelowiges: Evangelie wat mense red:

28 Hand. 15:3 “Nadat die gemeente hulle van die nodige vir die reis voorsien het, het hulle deur Fenisië en Samaria gegaan en vertel van die bekering van die heidene. Hieroor was al die gelowiges baie bly.”

29

30 “The joyful Christian is more concerned about glorifying God than about avoiding temporal difficulties. He thinks more of his spiritual riches and eternal glory than he does any present pain or material poverty.” John MacAthur


Download ppt "Joh. 4:23 “Maar daar kom 'n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil juis."

Similar presentations


Ads by Google