Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!

Similar presentations


Presentation on theme: "Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!"— Presentation transcript:

1

2 Ons aanbid saam!

3 Die belangrikste boodskap in die Bybel:
God is lief vir jou!

4 Die belangrikste boodskap in die Bybel:
God is lief vir jou! Ek is lief vir God! Bybelse term om jou liefde vir God uit te druk = aanbid

5

6 Die belangrikste boodskap in die Bybel:
God is lief vir jou! Ek is lief vir God! Bybelse term om jou liefde vir God uit te druk = aanbid

7 Hoe maak jy jou liefde vir God sigbaar?

8 Hoe maak jy jou liefde vir God sigbaar?
Deur te sing! Psalm 147:7 7Sing vir die Here ’n danklied, sing tot eer van ons God met begeleiding van die lier. Psalm 150:1–6 1Prys die Here! Prys God in sy heiligdom, prys Hom hier onder sy magtige hemelgewelf! 2Prys Hom oor sy kragtige dade, prys Hom in sy magtige grootheid! 3Prys Hom met die ramshoring, prys Hom met harp en lier! 4Prys Hom met tamboeryn en koordanse, prys Hom met snaarinstrumente en fluite! 5Prys Hom met simbale, prys Hom met galmende simbale! 6Laat alles wat asem haal, die Here prys! Prys die Here

9 Hoe maak jy jou liefde vir God sigbaar?
Deur te praat! Psalm 18:2 2Hy het gesê: Ek het U baie lief, Here, my Sterkte.

10 Hoe maak jy jou liefde vir God sigbaar?
Deur te luister! Lev 23:3 3“Ses dae moet julle werk, maar die sewende dag is ’n rusdag, ’n sabbat waarop julle ’n gewyde byeenkoms moet hou. Dan mag julle geen werk doen nie. Julle moet die sabbat aan die Here wy, waar julle ook al woon. Die Woord, ervarings, beproewinge, ander mense, gedagtes, ens Here’s the question: How often do I pause to listen to God each day? Do I do it in the morning, in the afternoon and in the evening? Hourly? Occasionally? Regularly? Rarely? Do I pause and say, “God, is there anything You want to say about this?” regarding a decision you’re working on, an event you’re getting ready to go to, somebody you’re getting ready to talk with. Evaluate yourself on that.

11 Hoe maak jy jou liefde vir God sigbaar?
Deur te leef! Matt 5:14–16 14“Julle is die lig vir die wêreld. ’n Stad wat op ’n berg lê, kan nie weggesteek word nie; 15ook steek ’n mens nie ’n lamp op en sit dit onder ’n emmer nie maar op ’n lampstaander, en dit gee lig vir almal in die huis. 16Laat julle lig so voor die mense skyn, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemel is, verheerlik.

12 Hoe maak jy jou liefde vir God sigbaar?
Deur te gee! Hand 4:32–35 32Die groot getal wat gelowig geword het, was een van hart en siel. Niemand het sy goed net vir homself gehou nie, maar hulle het alles met mekaar gedeel. 33Die apostels het kragdadig getuig dat die Here Jesus uit die dood opgestaan het, en die genade van God was groot oor hulle almal. 34Nie een van hulle het gebrek gely nie, want dié wat grond of huise besit het, het dit verkoop en die verkoopprys daarvan gebring 35en vir die apostels gegee. Dié het dit dan uitgedeel volgens elkeen se behoefte.


Download ppt "Ons aanbid saam!. Ons aanbid saam! Die belangrikste boodskap in die Bybel: God is lief vir jou!"

Similar presentations


Ads by Google