Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

CLICK TO ADVANCE SLIDES

Similar presentations


Presentation on theme: "CLICK TO ADVANCE SLIDES"— Presentation transcript:

1 CLICK TO ADVANCE SLIDES
Alle oë is deesdae gerig op Israel. Moet ons na Israel kyk vir die toe- komstige dinge? ♫ Turn on your speakers CLICK TO ADVANCE SLIDES Wie identifiseer die Bybel as Israel?

2 'n Jood wat dit in die openbaar is nie,en nie dit is besnydenis
Romeine 2:28 Want nie hy is 'n Jood wat dit in die openbaar is nie,en nie dit is besnydenis wat dit in die openbaar in die vlees is nie. Romeine 9:4 Hulle is Israeliete aan wie die aanneming tot kinders behoort en die heerlik- heid en die verbonde en die wetgewing en die erediens en die beloftes.

3 Romeine 9:6 Maar ek sê dit nie asof die woord van God verval het nie; want hulle is nie almal Israel wat uit Israel is nie.Ook nie omdat hulle Abraham se nageslag is,is hulle almal kinders nie;maar: in Isak sal jou nageslag genoem word. Vers 9 Dit wil sê,nie hulle is kinders van God wat die kinders van die vlees is nie, maar die kinders van die belofte word gereken as die nageslag.

4 Gal.3:7 Julle verstaan dan
dat die wat uit die geloof is, hulle is kinders van Abraham. 8 En die Skrif wat vooruit gesien het dat God die heidene uit die gelof sou regverdig,het vooraf aan Abraham die evangelie verkondig met die woorde: In jou sal al die volke geseën word. Vers 9 Sodat die wat uit die geloof is,geseën word saam met die gelowige Abraham.

5 Gal.3:16 Nou is aan Abraham die beloftes toegesê en aan sy saad.
Hy sê nie: En aan die sade, asof dit op baie sien nie, maar op een: En aan jou saad, dit is Christus.

6 Gal. 3:17 Maar ek sê dit: die wet wat
vierhonderd-en-dertig jaar later ge- kom het,maak die verbond wat deur God in Christus vantevore bekragtig is,nie kragteloos om die belofte tot niet te maak nie. Gal.3:28 Daar is nie meer Jood of Griek nie, daar is nie meer slaaf of vryman nie, daar is nie meer man en vrou nie; want julle is almal een in Christus Jesus.

7 Gal. 3:29 En as julle aan Christus behoort,dan is julle die nageslag
van Abraham en volgens die belofte erfgename. Daar is vandag baie onsekerheid oor Bybelse aangeleenthede want, daar is soveel verskillende weergawes oor elke onderwerp. Liewe vriende. Ons moet God se Woord self begin studeer, want daar is baie misleiding,en dit gaan nog erger word vorentoe.

8 Elkeen wat 'n kind van God is, hy/sy is die nageslag van
Abraham. Vestig julle oë nie op Israel nie. Die tempel sal nie in ons leeftyd,weer op die aarde herbou word nie. Op21:3 ..Kyk, die tabernakel van God is by die mense en Hy sal by hulle woon,en hulle sal sy volk wees; en God self sal by hulle wees as hulle God. Alta Strydom


Download ppt "CLICK TO ADVANCE SLIDES"

Similar presentations


Ads by Google