Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart.

Similar presentations


Presentation on theme: "II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart."— Presentation transcript:

1

2 II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart die Here aanroep.”

3 Jak. 1:21 “Daarom moet julle al die sedelike vuilheid en ongeregtigheid opruim wat so welig tier, en ootmoedig die woord aanneem wat God in julle geplant het, want dié woord kan julle red.”

4 Rom. 8:13 “As julle julle lewe deur die sondige natuur laat beheers, gaan julle die dood tegemoet, maar as julle deur die Gees 'n einde maak aan julle sondige praktyke, sal julle lewe.

5 Matt. 5:30 “Of as jou regterhand jou laat struikel, kap hom af en gooi hom van jou af weg; want dit is vir jou beter dat net een van jou ledemate verlore gaan as dat jou hele liggaam in die hel beland.”

6 Rom.13:14 “Nee, julle moet lewe soos volgelinge van die Here Jesus Christus en nie voortdurend daarop uit wees om julle sondige begeertes te bevredig nie.’

7

8 Rom. 6:6-7 “Ons weet tog dat die sondige mens wat ons was, saam met Christus gekruisig is, sodat ons sondige bestaan beëindig kon word. Ons is dus nie langer slawe van die sonde nie. Iemand wat gesterf het, is immers vry van die mag van die sonde”

9 Rom. 6:12 “Moet dan nie toelaat dat die sonde nog langer oor julle heerskappy voer en julle die begeertes van julle sterflike aardse bestaan laat gehoorsaam nie.”

10

11 II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart die Here aanroep.”

12 Sy Woord:

13 Joh. 17:17. “Laat hulle aan U toegewy wees deur die waarheid
Joh. 17:17 “Laat hulle aan U toegewy wees deur die waarheid. U woord is die waarheid.”

14 Ps. 119:9,11. “Hoe kan 'n jongmens sy lewe skoon hou
Ps. 119:9,11 “Hoe kan 'n jongmens sy lewe skoon hou? Deur hom te hou aan u woord! Aan u beloftes hou ek vas, dit weerhou my van sonde teen U.

15 Sy Woord: Belydenis:

16 Spr. 28:13 “Wie sy sonde wegsteek, moet niks goeds te wagte wees nie; wie sy sonde bely en daarvan afsien, sal genade ontvang.”

17 Jak. 5:16 “Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word.”

18 Sy Woord: Belydenis: Nagmaal:

19 I Kor. 11: “Maar elkeen moet eers homself ondersoek voor hy van die brood eet en uit die beker drink, want hy wat eet en drink sonder om te besef dat dit die liggaam van die Here is, bring daardeur 'n oordeel oor homself.”

20 Sy Woord: Belydenis: Nagmaal: Liggaam van Christus:

21 Jak. 5:16 “Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word.”

22 Gal. 6:1 “Broers, as iemand in die een of ander sonde val, moet julle wat julle deur die Gees laat lei, so iemand in 'n gees van sagmoedigheid reghelp. En pas op: jy kan self ook in versoeking kom.”

23 Sy Woord: Belydenis: Nagmaal: Liggaam van Christus: Kerk dissipline:

24 I Kor. 5:2. “En dan verbeel julle julle nog julle is beter as ander
I Kor. 5:2 “En dan verbeel julle julle nog julle is beter as ander. Moes julle nie liewer daaroor getreur het nie? So sou julle die man wat so iets gedoen het, uit julle kring verwyder het.”

25 I Kor. 5:5 “So sou sy sondige aard vernietig word, sodat sy gees gered kan word op die dag wanneer die Here kom.

26 I Kor. 5:12 “Per slot van rekening is dit nie vir my om oor mense buite die gemeente te oordeel nie. God sal oor hulle oordeel. Maar julle moet oor julle eie mense oordeel: “Verwyder die slegte mens onder julle uit!”

27 Sy Woord: Belydenis: Nagmaal: Liggaam van Christus: Kerk dissipline: Lyding:

28 Ps. 119:67 “Voordat ek swaargekry het, het ek gedwaal, maar nou hou ek my aan u woord.”

29 I Pet. 4:1 “Omdat Christus dan liggaamlik gely het, moet julle julle ook met die gedagte wapen dat wie liggaamlik gely het, met die sonde afgereken het:”

30 Hebr. 12:10 “Ons vaders het ons wel 'n kort tydjie na hulle goeddunke getug, maar Hy tug ons tot ons beswil sodat ons in sy heiligheid mag deel.”

31 “Holiness means something more than the sweeping away of the leaves of sin; it means the life of Jesus developed in us.” Lilias Trotter


Download ppt "II Tim. 2:22 “Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart."

Similar presentations


Ads by Google