Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Restriktiewe longsiekte

Similar presentations


Presentation on theme: "Restriktiewe longsiekte"— Presentation transcript:

1 Restriktiewe longsiekte

2 Restriktiewe longsiekte
Toestande wat longuitsetting beperk ↓ VK en TLK Oorsake: ↑ long styfheid pleurale toestande ↓ skeletale mobiliteit abnormale neuro-muskulêre apparaat

3 Long fibrose Interstisiële en alveolêre verdikking met kollageen neerlegging – “stywe” longe Fibrose = littekens dus long fibrose = littekens van die long ↓ VK en FEV1 ↓ TLK en RV

4 Long fibrose Abnormale hoë druk nodig om longuitsetting te verkry - ↓ longvervormbaarheid Arteriële bloed gasse - ↓ O2 en CO2 Hipoksemie matig in rus, mag dramaties val met oefening

5 Long fibrose Asemhalingspatroon – vinnig en vlak Tagipnee Dispnee
Beluistering – laat inspiratoriese, fyn krepitasies in gravitasie- afhanklike long areas Diagnose deur RT en biopsie

6 Longfunksie

7 Borskasuitsetting Enige iets wat borskasuisetting beperk – restriktiewe ventilatoriese effek ↓ long volumes, TLK mag normaal wees Geen gepaardgaande longabnormaliteite – gaswisseling ↓ maar normaal

8 Borskasuitsetting Oorsake: skeletale toestande (skolioses)
neuromuskulêre siekte (spierdistrofie) pleurale toestande (effusie) Langstaande restriksie – areas van atelektase, as wydverspreid - ↓ longvervormbaarheid Erge siektetoestande – hipoksemie en hiperkapnee

9 kombinasie restriktiewe en obstruktiwe
Enige toestand van long parenchiem wat littekens veroorsaak en lugweë vernou – gemengde beeld Sarkoïdose – multi-sisteem granulomateuse inflammatoriese toestand Pulmonale edeem – vog vernou kleiner lugweë met gevolglike styfheid van longe

10 behandeling Medies: kortikosteroïede (onderdruk immuniteit, ↓ inflammasie, ↓ fibrose) Kortikosteroïede baie newe-effekte Fisio: palliatief ↓ sekresies tydens infeksie dispneehantering

11 Verwysings Downie, P.A Cash’s textbook of chest, heart and vascular disorders for physiotherapists. 4th edition. London: Faber and Faber


Download ppt "Restriktiewe longsiekte"

Similar presentations


Ads by Google