Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Kroniese lugvloei-inkorting

Similar presentations


Presentation on theme: "Kroniese lugvloei-inkorting"— Presentation transcript:

1 Kroniese lugvloei-inkorting

2 Kroniese lugvloei-inkorting (KLI, KLVI of “COPD”)
Permanente vermindering in lugvloei in die long Veroorsaak deur rook, lugbesoedeling, stof, gebrek aan alfa1-antitripsien

3 KLI Patofisiologie Verlies van elastiese terugslag weens
veranderinge in kollageen en elastienvesels op alveolêre vlak Vernouing van lugweë

4 KLI

5 KLI Kroniese bronchitis
Produktiewe hoes vir meer as 3 maande van twee opeenvolgende jare (ander toestande uitgesluit)

6 Kroniese bronchitis Patologie
↑ mukusproduksie Hipertrofie van mukuskliere Verdikking van lugwegwande ↑ aantal bekerselle Dus vernouing van lugweg en lugwegobstruksie. Opgehoopte sekresies veroorsaak infeksie.

7 Kroniese bronchitis

8 KLI Emfiseem Permanente verwyding in die normale
grootte van lugspasies distaal tot terminale brongioli a.g.v vernietiging van alveolêre weefsel.

9 Emfiseem Patologie Gebrek aan alfa1-antitripsien
veroorsaak ongekontroleerde afbraak van kollageen en elastien – beskadig alveolêre raamwerk

10 Anatomy

11 Anatomy

12 Emfiseem Klassifikasie
“Blue-bloater” Ernstige lugvloei-inkorting Dryf vir asemhaling ↓ PO2

13 Emfiseem Klassifikasie
“Pink puffer” Min sputumproduksie, dispnee gr.IV Regter hartversaking en perifere edeem

14 Emfiseem en Chroniese bronchitis Kliniese tekens
Gebruik van aksessoriese asemhalingspiere Intrekking van interkostale spasie ↓ borskasuitsetting ↓ longklanke Dispnee met of sonder produktiewe hoes

15 Emfiseem en Chroniese bronchitis X-strale
Hiperinflasie Afgeplatte diafragmas Verlenging van hartskaduwee Prominente hilumvate

16 Emfiseem: X-straal

17 Emfiseem Longfunksies
↓ FEV1 ↓ geforseerde vitale kapasiteit ↓ piekvloei ↑ totale longkapasiteit en residuele volume

18 Emfiseem Verloop van siekte
Lugvloei-inkorting ontwikkel oor lang tyd Produktiewe rokershoes Akute bronchitis Afwesig van werk – erge bronchitis Herhaalde infeksies – verloor werk

19 Emfiseem Komplikasies
Cor pulmonale – pulmonale hipertensie lei tot regter ventrikulêre versaking Bullae – alveolêre wande bars en vorm luggevulde spasies met dun wand

20 Cor Pulmonale

21

22 Bullae

23 KLI rehabilitasie Dispnee
Ooraktiwiteit van aksessoriese asemhalingspiere, inhibeer diafragma Pasiënt moet geleer word om met onderste deel van borskas asem te haal

24 KLI rehabilitasie Dispnee
Ontspanningsposisies en gekontroleerde asemhaling “pursed lip breathing”

25 “Pursed lip breathing”
Behou positiewe druk in longe langer, sodat lugweë nie saamval Verbeterde lugvloei

26 Ontspanningsposisies

27 Ontspanningsposisies

28 Ontspanningsposisies

29 KLI rehabilitasie Brongodilatore
Verlig brongospasma Anti-cholinergiese middels (atrovent) en nie B2-stimulant Indien dryf vir asemhaling PO2 – nie met hoë % O2 nebuliseer nie

30 KLI rehabilitasie Vebeter oefeningstoleransie
Fisiese aktiwiteit verbeter tot hoogste moontlike vlak Kwaliteit van lewe verbeter 6 minuut staptoets Oefenprogram uitwerk

31 KLI rehabilitasie Verwyder sekresies
Nebulisasie met mukolitiese middel Beklop, skud en vibreer VSM – pasiënte op kortikosteroïde ontwikkel osteoperose – versigtig vir ribfrakture met skud en vibreer “Huffing”

32 “Huffing” Geforseerde ekspiratoriese tegniek
Net so effektief soos hoes, minder inspanning Medium-grootte asem, mond en glottis oop, forseer lug uit deur torakswand en abdominalespiere te gebruik

33 Verwysings Pryor, J.A. and Prasad, S.A Physiotherapy for respiratory and cardiac problems. Adult and paediatrics. Edinburgh: Churchill Livingstone FTB 309 Dictate Images courtesy of Google search engine


Download ppt "Kroniese lugvloei-inkorting"

Similar presentations


Ads by Google